Meer as een woning Voorbeeld Klousules

Meer as een woning. Indien die inhoud van meer as een private woning kragtens afsonderlike items verseker is, xxx die bepalings, voorwaardes, beperkings en uitsonderings hierin vervat afsonderlik op elke item van toepassing wees asof elk kragtens 'n afsonderlike polis verseker is. 2.