Meermalige Betalings (maandelikse) / Jaarlikse Betalings Voorbeeld Klousules

Meermalige Betalings (maandelikse) / Jaarlikse Betalings. (i) Maandelikse betalings per bank debietorder Deur die aanvaarding van hierdie versekering magtig die Versekerde die Maatskappy om die bedrag van die premie deur die Maatskappy verlang vir die versekering ingevolge hierdie Polis in ooreenstemming met die "Premiebetalingsfrekwensie" (xxxx in die Bylae vermeld) op die rekening by die Instansie in die Bylae genoem of, indien die Maatskappy skriftelik kennis van verwisseling van Instansie ontvang op die rekening by die Instansie waarvan die Maatskappy in xxxxxx xxxxxx is, te trek. Indien die voormelde Instansie nie betaling op aanvraag doen xxx xxx die Polis van xxxx xxx vir twee termyne (2 maande) van die kontrak waarvoor nie premie ontvang is nie. Die Versekerde xxx na die eerste maand van nie-betaling van premies deur die Instansie twee premies per debietorder betaal. Wanneer twee debietorders aan die voornoemde Instansie aangebied word vir betaling en slegs een word betaal, xxx hierdie geld aangewend word om die oudste skuld xx xxxx. (ii) Jaarlikse betaling vooruit Indien die premie jaarliks vooruit betaal word per tjek/debietorder/promesse en daardie betaling is onbetaald aan die Maatskappy teruggestuur, geniet die Versekerde vir twee maande na betaaldatum/hernuwingsdatum dekking. Die betaalmiddel vir die verskuldigde premie xxx xxxx in die volgende maand aangebied word vir betaling. (iii) Eis gedurende periode waarvan premie onbetaald is : Indien die Versekerde ‘n eis sou hê gedurende die termyn van die kontrak waavoor die Versekerde se premie nie betaal is nie moet die Versekerde eers die verskuldigde premie betaal voordat die eis hanteer word onderhewig aan die tyd van grasie toegestaan in die bepalings van hierdie Polis. (iv) Outomatiese kansellasie : Indien die Versekerde steeds in gebreke xxx xx betaling op aanvraag te doen, xxx die versekering ingevolge hierdie Polis geag word om (nieteenstaande enigiets andersluidend in hierdie Polis vervat) gekanselleer xx xxxx of te gestaak het op die laaste dag van die ononderbroke periode waarvoor die Versekerde werklike premie aan die Maatskappy betaal het behalwe as die Versekerde kan bewys dat die wanbetaling 'n xxxx aan die xxxx van die Instansie (bank of betalende instansie) was. (v) Premies ontvang Die Maatskappy xxx alle reeds betaalde premies behou. (vi) Xxxxxxx xxx xxxxxxx : Indien betaling van premie deur die Maatskappy verlang vir die versekering ingevolge hierdie Polis, xxxxxx word nadat die versekering ingevolge hierdie Polis gestaak het en die M...