Premiebetalings Voorbeeld Klousules

Premiebetalings. (i) Xxxx die aanvaarding van hierdie versekering magtig die versekerde die maatskappy om die bedrag van die premie deur die maatskappy verlang vir die versekering ingevolge hierdie polis in ooreenstemming met die "Premiebetalings- frekwensie" (xxxx in die bylae vermeld) op die rekening by die instansie in die bylae genoem (of, indien die maatskappy kennis van verwisseling van Instansie ontvang op die rekening by die Instansie waarvan die maatskappy in xxxxxx xxxxxx is) te trek Met dien verstande dat: indien die voormelde Instansie nie betaling op aanvraag doen xxx xxx die polis van xxxx xxx vir twee termyne van die kontrak waarvoor nie premie ontvang is nie. Die versekerde xxx na die eerste maand van nie-betaling van premies deur die Instansie twee premies per debietorder betaal. Wanneer twee debietorders aan die voornoemde instansie aangebied word vir betaling en slegs een word betaal, xxx hierdie geld aangewend word om die oudste skuld xx xxxx. Indien die premie jaarliks vooruit per een debietorder betaal word en daardie debietorder word onbetaald aan die maatskappy teruggestuur, xxx die versekerde vir twee verdere maande dekking geniet. Die debietorder vir die verskuldigde premie xxx xxxx in die volgende maand aangebied word vir betaling. Indien die versekerde ‘n eis sou hê gedurende die termyn van die kontrak waarvoor die versekerde se debietorder nie betaal is nie moet die versekerde eers die verskuldigde premie betaal voordat die eis hanteer word. Indien die voormelde Instansie xxx nog in gebreke xxx xx betaling op aanvraag te doen, xxx die versekering ingevolge hierdie polis geag word om (nieteen-staande enigiets andersluidend in hierdie polis vervat) gekanselleer xx xxxx (of, indien paragraaf (ii) van toepassing is, te gestaak het) op die laaste dag van die ononderbroke periode waarvoor die versekerde werklike premie aan die maatskappy betaal het behalwe as die versekerde kan bewys dat die wanbetaling 'n xxxx aan die xxxx van die Instansie was. Die maatskappy xxx alle reeds betaalde premies behou. (ii) Indien betaling van premie deur die maatskappy verlang vir die versekering ingevolge hierdie polis, xxxxxx word nadat die versekering ingevolge hierdie polis gestaak het xxxx in paragraaf (i) hiervan vermeld en die maatskappy stem toe om sodanige betaling te aanvaar, xxx xxx die versekering ingevolge hierdie polis voortgesit word dog onderworpe aan die bepalings vervat in die voormelde paragraaf (i) en met die uitdruklike verstandhouding dat die maat...
Premiebetalings