Bouers risiko. Terwyl die gebou beskryf in die bylae van hierdie afdeling in aanbou is of onderhewig is aan bouveranderings en totdat dit finaal afgehandel is, is die volgende voorwaardes van toepas- sing: (a) die volgende gevare van Onderafdeling A - Eiendom is gekanselleer: 5, 7, 8 en 9 (b) gevaar 3 onder Onderafdeling A - Eiendom is gekanselleer en deur die volgende vervang: “3. xxxxx met uitsluiting van verlies of skade: (i) veroorsaak deur insakking of grondverskuiwing (ii) as gevolg van slytasie en geleidelike agteruitgang (iii) aan Eiendom in die ope tensy ontwerp om in die ope xx xxx of xx xxxx” (c) gevaar 6 onder Onderafdeling A - Eiendom is gekanselleer en deur die volgende vervang: "6. xxxxxxx met enige gebou deur enige voertuig of xxxx met uitsondering van voertuie of diere wat behoort aan, onder bewaring van en/of onder die beheer van enige kontrakteur of subkontrakteur of enige van hulle werknemers terwyl besig is met: (i) die bou van of voltooiing van die Versekerde Eiendom (ii) argitektoniese veranderings en/of toevoegings en/of restourasie aan die Versekerde Eiendom of die voltooiing van sodanige veranderings, toevoe- gings of restourasie” (d) die volgende uitbreidings is gekanselleer: (i) Uitbreiding 1 - Oudiovisuele toerusting (ii) Uitbreiding 2 - Spieëls en glas (iii) Uitbreiding 5 - Inhoud van huishoudelike yskaste, vrieskaste, koelkamers en xxxxx- kamers (iv) Uitbreiding 6 - Sleutels en slotte (v) Uitbreiding 7 - Dokumente (vi) Uitbreiding 8 - Mediese en veeartsenykundige uitgawes (vii) Uitbreiding 17 - Huurdersaanspreeklikheid (viii) Uitbreiding 18 - Aanspreeklikheid teenoor die publiek (e) Onderafdeling B - Huurgeld is gekanselleer. 12.
Bouers risiko