Common use of Ondersteuningslede Clause in Contracts

Ondersteuningslede. 11.4.1. Hierdie kategorie van lidmaatskap het betrekking op persone wat die visie van die Vakbond ondersteun, maar nie vir een van die ander kategorieë van lidmaatskap kwalifiseer nie. Xxxx xxx twee kategorieë van ondersteuningslede bestaan, naamlik: 11.4.1.1. Kategorie 1: Individuele lede wat by aansluiting ouer as 50 jaar is, xxx as ondersteuningslede kwalifiseer. Hierdie ondersteuningslede geniet sekere voordele, met die uitsondering van voordele van kollektiewe bedinging, permanente ongeskiktheid, bevallingsvoordele en sterftevoordele. 11.4.1.2. Kategorie 2: Individuele lede wat die visie en projekte van die Vakbond ondersteun en ʼn maandelikse finansiële bydrae van ten minste R50-00 (vyftig xxxx xxxxxx) per maand bydra tot ʼn fonds, xxxx xxxx die Hoofraad goedgekeur. Hierdie kategorie van ondersteuningslede kwalifiseer slegs vir voordele van die instellings van die Solidariteit Beweging, insluitende studiehulp, beurse en afslagvoordele; onderhewig aan die bepalings en voorwaardes van sodanige voordeel. 11.4.2. Ondersteuningslede is nie stemgeregtig of tot ʼn amp in die Vakbond verkiesbaar nie. 11.5.

Appears in 2 contracts

Samples: Bepalings en Voorwaardes Verbonde Aan Solidariteit Lidmaatskap, solidariteit.co.za

Ondersteuningslede. 11.4.1. 12.4.1 Hierdie kategorie van lidmaatskap het betrekking op persone wat die visie van die Vakbond ondersteun, maar nie vir een van die ander kategorieë van lidmaatskap kwalifiseer nie. Xxxx xxx twee kategorieë van ondersteuningslede bestaan, naamlik: 11.4.1.1. 12.4.1.1 Kategorie 1: Individuele lede wat by aansluiting ouer as 50 jaar is, xxx as ondersteuningslede kwalifiseer. Hierdie ondersteuningslede geniet sekere voordele, met die uitsondering van voordele van kollektiewe bedinging, permanente ongeskiktheid, bevallingsvoordele en sterftevoordele. 11.4.1.2. 12.4.1.2 Kategorie 2: Individuele lede wat die visie en projekte van die Vakbond ondersteun en ʼn maandelikse finansiële bydrae van ten minste R50-00 R50,00 (vyftig xxxx xxxxxx) per maand bydra tot ʼn fonds, xxxx xxxx die Hoofraad goedgekeur. Hierdie kategorie van ondersteuningslede kwalifiseer slegs vir voordele van die instellings van die Solidariteit Beweging, insluitende studiehulp, beurse en afslagvoordele; onderhewig aan die bepalings en voorwaardes van sodanige voordeel. 11.4.2. 12.4.1.3 Ondersteuningslede is nie stemgeregtig of tot ʼn amp in die Vakbond verkiesbaar nie. 11.5.12.5

Appears in 1 contract

Samples: solidariteit.co.za

Ondersteuningslede. 11.4.1. 12.4.1 Hierdie kategorie van lidmaatskap het betrekking op persone wat die visie van die Vakbond ondersteun, maar nie vir een van die ander kategorieë van lidmaatskap kwalifiseer nie. Xxxx xxx twee kategorieë van ondersteuningslede bestaan, naamlik: 11.4.1.1. 12.4.1.1 Kategorie 1: Individuele lede wat by aansluiting ouer as 50 jaar is, xxx as ondersteuningslede kwalifiseer. Hierdie ondersteuningslede geniet sekere voordele, met die uitsondering van voordele van kollektiewe bedinging, permanente ongeskiktheid, bevallingsvoordele en sterftevoordele. 11.4.1.2. 12.4.1.2 Kategorie 2: Individuele lede wat die visie en projekte van die Vakbond ondersteun en ʼn maandelikse finansiële bydrae van ten minste R50-00 (vyftig xxxx xxxxxx) per maand bydra tot ʼn fonds, xxxx xxxx die Hoofraad goedgekeur. Hierdie kategorie van ondersteuningslede kwalifiseer slegs vir voordele van die instellings van die Solidariteit Beweging, insluitende studiehulp, beurse en afslagvoordele; onderhewig aan die bepalings en voorwaardes van sodanige voordeel. 11.4.2. 12.4.1.3 Ondersteuningslede is nie stemgeregtig of tot ʼn amp in die Vakbond verkiesbaar nie. 11.5.12.5

Appears in 1 contract

Samples: solidariteit.co.za