Opruimingskoste. Die maatskappy xxx die versekerde tot en met R10 000 (tienduisend rand) skadeloos stel vir enige eis vir noodsaaklike koste wat aangegaan word ten opsigte van die verwydering van puin vanaf die perseel na verlies of skade wat hierdeur verseker word.
Appears in 3 contracts
Samples: Insurance Policy, Insurance Policy, Homeowners Insurance Policy
Opruimingskoste. Die maatskappy Maatskappy xxx die versekerde Versekerde tot en met R10 000 (tienduisend rand) skadeloos stel vir enige eis vir noodsaaklike koste wat aangegaan word ten opsigte van die verwydering van puin vanaf die perseel na verlies of skade wat hierdeur verseker word.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy