Common use of Prinsipale Clause in Contracts

Prinsipale. Nieteenstaande spesifieke uitsondering 2 van hierdie afdeling, word die skadeloosstelling ingevolge onderafdeling B uitgebrei om, in die mate wat dit deur die voorwaardes van enige kontrak van die Boubedryffederasie van Suid-Afrika vereis word en in verband met enige aanspreeklikheid wat voortspruit uit die uitvoer van sodanige kontrak, enige prinsipaal wat benoem word in sodanige kontrak wat deur die versekerde aangegaan word vir die doeleindes van die besigheid skadeloos te stel, met dien verstande dat die aanspreeklikheid van die Versekeraar hoogstens die aanspreeklikheidsperk wat in die Bylae vermeld word, beloop. 8.

Appears in 1 contract

Samples: www.dachstein.co.za

Prinsipale. Nieteenstaande Ondanks spesifieke algemene uitsondering 2 2.3 van hierdie afdeling, afdeling word die skadeloosstelling ingevolge onderafdeling Onderafdeling B uitgebrei om, om (in die mate wat dit deur die voorwaardes van enige kontrak van die Boubedryffederasie Bou Industrieë Faderasie van Suid-Afrika vereis word en in verband met enige aanspreeklikheid wat voortspruit voortspruitend uit die uitvoer van sodanige kontrak, kontrak vereis word) enige prinsipaal wat benoem by name genoem word in sodanige kontrak wat deur die versekerde aangegaan word vir die doeleindes doeleiendes van die besigheid skadeloos te stelaangegaan word, met dien verstande dat die aanspreeklikheid van die Versekeraar hoogstens versekeraar nie die aanspreeklikheidsperk skadeloosstellingsperk wat in die Bylae bylae vermeld word, beloopxxx oorskry nie. 89.

Appears in 1 contract

Samples: www.dachstein.co.za

Prinsipale. Nieteenstaande spesifieke uitsondering Besondere Uitsondering 2 van hierdie afdelingAfdeling, word die skadeloosstelling ingevolge onderafdeling Onderafdeling B uitgebrei om, in die mate wat dit deur die voorwaardes van enige kontrak van die Boubedryffederasie Bou-Industrieë-Federasie van Suid-Afrika vereis word en in verband met enige aanspreeklikheid wat voortspruit uit die uitvoer van sodanige kontrak, enige prinsipaal wat benoem word in sodanige kontrak wat deur die versekerde Versekerde aangegaan word vir die doeleindes van die besigheid skadeloos te stel, met dien verstande dat die aanspreeklikheid van die Versekeraar Maatskappy hoogstens die aanspreeklikheidsperk wat in die Bylae vermeld word, beloop. 86.

Appears in 1 contract

Samples: www.dachstein.co.za

Prinsipale. Nieteenstaande spesifieke uitsondering 2 van hierdie afdeling, word die skadeloosstelling ingevolge onderafdeling B uitgebrei om, in die mate wat dit deur die voorwaardes van enige kontrak van die Boubedryffederasie Bou-lndustrieë-Federasie van Suid-Afrika vereis word en in verband met enige aanspreeklikheid wat voortspruit uit die uitvoer van sodanige kontrak, enige prinsipaal wat benoem word in sodanige kontrak wat deur die versekerde aangegaan word vir die doeleindes van die besigheid skadeloos te stel, met dien verstande dat die aanspreeklikheid van die Versekeraar versekeraar hoogstens die aanspreeklikheidsperk wat in die Bylae bylae vermeld word, beloop. 8.

Appears in 1 contract

Samples: www.dachstein.co.za