Common use of RENTE Clause in Contracts

RENTE. 1. Rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en betaal word aan ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat, is slegs in daardie xxxxx Xxxxx belasbaar, indien sodanige inwoner die voordelige eienaar van die rente is. 2. Die uitdrukking „rente” xxxx in hierdie Artikel gebruik, beteken inkomste uit alle soorte skuldeise, hetsy gesekureer deur verband al xxx xxx en hetsy dit ’n reg inhou om in die skuldenaar se winste xx xxxx al xxx xxx en, in die besonder, inkomste uit staatseffekte en inkomste uit obligasies of skuldbriewe. Die uitdrukking „rente” beteken nie enige item wat as ’n dividend ingevolge die bepalings van Artikel 10 van hierdie Konvensie behandel word nie. 3. Die bepalings van paragraaf 1 van hierdie Artikel is nie van toeopassing nie indien die voordelige eienaar van die xxxxx, xxxxx ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat, in die ander Kontrakterende Staat waarin die rente ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente xxxx daarin geleë, en die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word, effektief verbonde is aan sodanige permanente xxxx. In sodanige geval is die bepalings van Artikel 7 van hierdie Konvensie van toepassing. 4. Waar, vanweë ’n besondere verband tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n xxxxx xxxxxxx, die bedrag van die rente betaal xx xxxxxx rede ookal, die bedrag xx xxxx gaan waaroor die betaler en die voordelige eienaar by ontstentenis van sodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In sodanige geval xxx die oormatige xxxx van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie Konvensie. 5. Die bepalings van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien dit die hoofdoelwit of een van die hoofdoelwitte was van enige persoon betrokke by die skepping of toedeling van die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word ten einde voordeel uit hierdie Artikel te trek deur middel van daardie skepping of toedeling. ARTIKEL 12

Appears in 1 contract

Samples: cacollege.co.za

RENTE. 1. Rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en 5.1 Ons xxx xxxx rente op enige rekening betaal word aan ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat, is slegs in daardie xxxxx Xxxxx belasbaar, indien sodanige inwoner die voordelige eienaar van die rente is. 2. Die uitdrukking „rente” xxxx in hierdie Artikel gebruik, beteken inkomste uit alle soorte skuldeise, hetsy gesekureer deur verband al xxx xxx en hetsy dit ’n reg inhou om in die skuldenaar se winste xx xxxx al xxx xxx en, in die besonder, inkomste uit staatseffekte en inkomste uit obligasies of skuldbriewe. Die uitdrukking „rente” beteken nie enige item wat as ’n dividend ingevolge die bepalings van Artikel 10 van hierdie Konvensie behandel word nie. 3. Die bepalings van paragraaf 1 van hierdie Artikel is nie van toeopassing nie indien die voordelige eienaar van die xxxxx, xxxxx ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat, in die ander Kontrakterende Staat waarin die rente ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente xxxx daarin geleë, en die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word, effektief verbonde spesifiek skriftelik daaroor ooreengekom is aan sodanige permanente xxxx. In sodanige geval is die bepalings van Artikel 7 van hierdie Konvensie van toepassing. 4. Waar, vanweë ’n besondere verband tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n xxxxx xxxxxxx, die bedrag van die rente betaal xx xxxxxx rede ookal, die bedrag xx xxxx gaan waaroor die betaler en die voordelige eienaar by ontstentenis van sodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In sodanige geval xxx die oormatige dit xxxx van die betalings belasbaar ooreenkomstig Produkspesifikasies is. 5.2 Waar van toepassing, loop rente op kredietsaldo's op, bereken op die wette einde-van-die-dag-saldo en maandeliks gekapitaliseer. 5.3 Rentekoerse vir kredietsaldo's xxx die koerse wees wat op xxx.xxxxxxx.xx.xx spesifiseer word of by die NKS of by enige tak beskikbaar is, en word gehef volgens die soort rekening wat U aangedui het of, indien toepaslik, die koerse waaroor daar vervolgens met U ooreengekom is. 5.4 As die einde-van-die-dag-saldo 'n debietsaldo is, xxx debietrente teen die maksimum rentekoers vir kredietfasiliteite, xxxx van elk tyd voorgeskryf in die regulasies wat ingevolge die NK gepromulgeer is, teen die Rekening oploop, of, indien toepaslik, teen die xxxxx waaroor daar vervolgens met U ooreengekom is. 5.5 Ons kan die rentekoerse ten opsigte van xxxxxxxxxxxx'x in Ons diskresie verander. 5.6 Rente op debietsaldo's word vanaf die Kontrakterende Statedatum waarop die Rekening 'n debiet begin toon, daagliks bereken op die grondslag van 'n jaar met behoorlike inagneming van 365 dae, hetsy dit 'n skrikkeljaar is of nie, en maandeliks agterna gedebiteer. Enige rente wat nie voor of op die ander bepalings van betaaldatum daarvan betaal word nie, sal verdere rente dra teen die xxxxx wat op hierdie Konvensie. 5. Die bepalings van hierdie Artikel is nie Ooreenkoms van toepassing nie indien dit die hoofdoelwit of een van die hoofdoelwitte was van enige persoon betrokke by die skepping of toedeling van die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word ten einde voordeel uit hierdie Artikel te trek deur middel van daardie skepping of toedelingis. ARTIKEL 126

Appears in 1 contract

Samples: Bepalings en Voorwaardes Van Transaksie Lopende Rekening

RENTE. 1. Rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en betaal voordelig besit word aan deur ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat, is slegs in daardie xxxxx Xxxxx belasbaar, indien sodanige inwoner die voordelige eienaar . 2. Die bevoegde owerhede van die rente isKontrakterende State bepaal die wyse van toepassing van paragraaf 1 deur onderlinge ooreenkoms. 23. Die uitdrukking „rente” xxxx in hierdie Artikel gebruik, beteken inkomste uit alle soorte skuldeise, hetsy gesekureer deur verband al xxx xxx en hetsy dit xxx, maar nie ’n reg inhou om in die skuldenaar se winste xx xxxx al xxx xxx nie en, in die besonder, inkomste uit staatseffekte en inkomste uit obligasies of skuldbriewe, met inbegrip van premies en pryse aan sodanige effekte, obligasies of skuldbriewe verbonde. Die uitdrukking „rente” beteken nie enige item wat as ’n dividend ingevolge Boeteheffings vir laat betaling word by die bepalings van Artikel 10 toepassing van hierdie Konvensie behandel word Artikel nie as rente beskou nie. 34. Die bepalings van paragraaf 1 van hierdie Artikel is nie van toeopassing toepassing nie indien die voordelige eienaar van die xxxxxrente, xxxxx wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende StaatStaat is, in die ander Kontrakterende Staat waarin die rente ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente xxxx daarin geleë, geleë en die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word, effektief verbonde is aan sodanige permanente xxxx. In sodanige geval is die bepalings van Artikel 7 van hierdie Konvensie van toepassing. 45. Rente word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die rente betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al xxx xxx, egter in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente xxxx het in verband waarmee die skuldeis waarop die rente betaal word, aangegaan is, en sodanige rente deur sodanige permanente xxxx xxxxx word, word sodanige rente geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente xxxx geleë is. 6. Waar, vanweë ’n besondere verband tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n xxxxx xxxxxxx, die bedrag van die rente rente, met inagneming van die skuldeis waarvoor dit betaal xx xxxxxx rede ookalword, die bedrag xx xxxx gaan waaroor waarop die betaler en die voordelige eienaar by ontstentenis van sodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In sodanige geval geval, xxx die oormatige oormaat xxxx van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie Konvensie. 5. Die bepalings van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien dit die hoofdoelwit of een van die hoofdoelwitte was van enige persoon betrokke by die skepping of toedeling van die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word ten einde voordeel uit hierdie Artikel te trek deur middel van daardie skepping of toedeling. ARTIKEL 12

Appears in 1 contract

Samples: cacollege.co.za

RENTE. 1. Rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en betaal word aan ’n inwoner van die ander Kontrakterende StaatStaat betaal word, is slegs kan in daardie xxxxx Xxxxx belasbaarxxxxx word. 2. Sodanige rente kan egter ook in die Kontrakterende Staat waarin dit ontstaan en ooreenkomstig die wette van daardie Staat belas word, maar indien sodanige inwoner die voordelige eienaar van die rente ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat is, mag die belasting aldus opgelê nie 15 persent van die bruto bedrag van die rente xx xxxx gaan nie. 23. Die uitdrukking „rente” xxxx in hierdie Artikel gebruik, beteken inkomste uit alle soorte skuldeise, hetsy gesekureer deur verband al xxx xxx en hetsy dit ’n reg inhou om in die skuldenaar se winste xx xxxx al xxx xxx xxx, en, in die besonder, inkomste uit staatseffekte en inkomste uit obligasies of skuldbriewe, met inbegrip van premies en pryse aan sodanige effekte, obligasies of skuldbriewe verbonde, asook ander inkomste gelykgestel met inkomste uit geld wat uitgeleen is deur die belastingwet van die Kontrakterende Staat waarin die inkomste ontstaan. Die uitdrukking „rente” beteken nie enige item wat as ’n dividend ingevolge 4. Ondanks die bepalings van Artikel 10 paragrawe 1 en 2, is: (a) rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en verkry en voordelig besit word deur die Regering van hierdie Konvensie behandel word niedie ander Kontrakterende Staat, ’n staatkundige onderafdeling daarvan, die Sentrale Bank of enige agentskap (met inbegrip van ’n finansiële instelling) wat ten volle deur daardie Regering of ’n staatkundige onderafdeling daarvan besit word, in eersgenoemde Staat van belasting vrygestel; (b) onderworpe aan die bepalings van subparagraaf (a), rente uit staatseffekte, obligasies of skuldbriewe uitgereik deur die Regering van ’n Kontrakterende Staat, ’n staatkundige onderafdeling daarvan of enige agentskap (met inbegrip van ’n finansiële instelling) wat ten volle deur daardie Regering of ’n staatkundige onderafdeling daarvan besit word, slegs in daardie Staat belasbaar. 35. Die bepalings van paragraaf paragrawe 1 van hierdie Artikel en 2 is nie van toeopassing toepassing nie indien die voordelige eienaar van die xxxxxrente, xxxxx wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende StaatStaat is, in die ander Kontrakterende Staat waarin die rente ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente xxxx daarin geleë, of in daardie xxxxx Xxxxx onafhanklike dienste verrig vanaf ’n vaste basis daarin geleë, en die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word, effektief verbonde is aan sodanige permanente xxxxxxxx of vaste basis. In sodanige geval geval, is die bepalings van Artikel 7 of Artikel 14, na gelang van hierdie Konvensie die geval, van toepassing. 46. Die beperking van die belastingkoers waarvoor daar in paragraaf 2 voorsiening gemaak word, is nie van toepassing nie op rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en betaal word aan ’n permanente xxxx van ’n onderneming van die ander Kontrakterende Staat wat in ’n derde Staat geleë is. 7. Rente word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die rente betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al xxx xxx, egter in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente xxxx of ’n vaste basis het in verband waarmee die verpligting ten opsigte waarvan die rente betaal word, aangegaan is, en sodanige rente deur sodanige permanente xxxx of vaste basis xxxxx word, word sodanige rente geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente xxxx of vaste basis geleë is. 8. Waar, vanweë ’n besondere verband tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n xxxxx xxxxxxx, die bedrag van die rente rente, met inagneming van die skuldeis waarvoor dit betaal xx xxxxxx rede ookalword, die bedrag xx xxxx gaan waaroor die betaler en die voordelige eienaar by ontstentenis van sodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In sodanige geval geval, xxx die oormatige oormaat xxxx van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie Konvensie. 59. Die bepalings van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien dit die hoofdoelwit of een van die hoofdoelwitte was van enige persoon betrokke by die skepping of toedeling van die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word ten einde om voordeel uit hierdie Artikel te trek deur middel van daardie skepping of toedeling. ARTIKEL 12

Appears in 1 contract

Samples: cacollege.co.za

RENTE. 1. Rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en betaal word aan ’n inwoner van die ander Kontrakterende StaatStaat betaal word, is slegs kan in daardie xxxxx Xxxxx belasbaarander Staat belas word. 2. Sodanige rente kan egter ook in die Kontrakterende Staat waarin dit ontstaan en in ooreenstemming met die wette van daardie Staat belas word, indien sodanige inwoner maar as die voordelige eienaar van die rente ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat is, mag die belasting wat aldus gehef word, nie meer as 10 persent van die bruto bedrag van die rente wees nie. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State moet deur onderlinge ooreenkoms besluit oor die wyse van toepassing van hierdie beperking. 3. Ondanks die bepalings van paragraaf 2, word rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan in daardie Staat vrygestel van belasting indien— (a) die betaler van die rente die Regering van daardie Kontrakterende Staat of ’n staatkundige onderverdeling of ’n plaaslike owerheid daarvan is; of (b) die rente betaal word aan die Regering van die ander Kontrakterende Staat of ’n staatkundige onderverdeling of ’n plaaslike owerheid daarvan; of (c) die rente betaal word deur die Sentrale Bank van daardie Kontrakterende Staat of aan die Sentrale Bank van die ander Kontrakterende Staat; of (d) die rente betaal word aan ’n instelling of liggaam wat, regstreeks of onregstreeks, in geheel besit word deur die ander Kontrakterende Staat of ’n staatkundige onderverdeling of ’n plaaslike owerheid daarvan; of (e) die rente ontstaan ten opsigte van enige skuldinstrument wat op ’n erkende effektebeurs genoteer is. 24. Vir die doeleindes van paragraaf 3 (e), beteken die uitdrukking „erkende effektebeurs”— (a) in Mauritius, die Effektebeurs van Mauritius; (b) in Suid-Afrika, the Johannesburgse Effektebeurs; (c) enige ander effektebeurs waarop die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State ooreenkom. 5. Die uitdrukking „rente” xxxx soos dit in hierdie Artikel gebruikgebruik word, beteken inkomste uit alle soorte skuldeise, hetsy deur ’n verband gesekureer deur verband al xxx xxx dan nie en hetsy dit ’n reg inhou om in die skuldenaar se winste xx xxxx wins te deel al xxx xxx endan nie, en in die besonder, besonder inkomste uit staatseffekte en inkomste uit obligasies of skuldbriewe, insluitende premies en pryse verbonde aan sodanige effekte, obligasies of skuldbriewe. Boeteheffings vir laat betaling word vir die doel van hierdie Artikel nie as rente beskou nie. Die uitdrukking „rente” beteken sluit nie enige item in wat as ’n dividend ingevolge kragtens die bepalings van Artikel 10 van hierdie Konvensie Ooreenkoms as ’n dividend behandel word nie. 36. Die bepalings van paragraaf 1 paragrawe 1, 2 en 3 van hierdie Artikel is nie van toeopassing toepassing nie indien die voordelige eienaar van die xxxxx, xxxxx rente wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende StaatStaat is, in die ander Kontrakterende Staat waarin die rente ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente xxxx saak wat daarin geleëgeleë is, en die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word, effektief verbonde is aan sodanige permanente xxxxsaak verbonde is. In sodanige geval is die bepalings van Artikel 7 van hierdie Konvensie van toepassing. 47. Rente word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die rente betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al dan nie, in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente saak het waaraan die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word, effektief verbonde is, en sodanige rente deur sodanige permanente saak gedra word, word sodanige rente egter geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente saak geleë is. 8. Waar, vanweë ’n besondere verband verhouding tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n xxxxx xxxxxxxander persoon, die bedrag van die rente rente, met inagneming van die skuldeis waarvoor dit betaal xx xxxxxx rede ookalword, meer is as die bedrag xx xxxx gaan waaroor waarop die betaler en die voordelige eienaar sou ooreengekom het by ontstentenis van sodanige verband sou ooreengekom hetso ’n verhouding, is die bepalings van hierdie Artikel slegs net op laasgenoemde bedrag van toepassing. In sodanige geval xxx bly die oormatige xxxx oormaatdeel van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie Konvensie. 5. Die bepalings van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien dit die hoofdoelwit of een van die hoofdoelwitte was van enige persoon betrokke by die skepping of toedeling van die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word ten einde voordeel uit hierdie Artikel te trek deur middel van daardie skepping of toedelingOoreenkoms. ARTIKEL 12

Appears in 1 contract

Samples: cacollege.co.za