Common use of RENTE Clause in Contracts

RENTE. 1. Rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en voordelig besit word deur ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat, is slegs in daardie xxxxx Xxxxx belasbaar. 2. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State bepaal die wyse van toepassing van paragraaf 1 deur onderlinge ooreenkoms. 3. Die uitdrukking „rente” xxxx in hierdie Artikel gebruik, beteken inkomste uit alle soorte skuldeise, hetsy gesekureer deur verband al xxx xxx, maar nie ’n reg inhou om in die skuldenaar se winste xx xxxx nie en, in die besonder, inkomste uit staatseffekte en inkomste uit obligasies of skuldbriewe, met inbegrip van premies en pryse aan sodanige effekte, obligasies of skuldbriewe verbonde. Boeteheffings vir laat betaling word by die toepassing van hierdie Artikel nie as rente beskou nie. 4. Die bepalings van paragraaf 1 is nie van toepassing nie indien die voordelige eienaar van die rente, wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is, in die ander Kontrakterende Staat waarin die rente ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente xxxx daarin geleë en die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word, effektief verbonde is aan sodanige permanente xxxx. In sodanige geval is die bepalings van Artikel 7 van toepassing. 5. Rente word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die rente betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al xxx xxx, egter in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente xxxx het in verband waarmee die skuldeis waarop die rente betaal word, aangegaan is, en sodanige rente deur sodanige permanente xxxx xxxxx word, word sodanige rente geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente xxxx geleë is. 6. Waar, vanweë ’n besondere verband tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n xxxxx xxxxxxx, die bedrag van die rente, met inagneming van die skuldeis waarvoor dit betaal word, die bedrag xx xxxx gaan waarop die betaler en die voordelige eienaar by ontstentenis van sodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In sodanige geval, xxx die oormaat xxxx van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie Konvensie.

Appears in 1 contract

Samples: Dubbelbelasting Ooreenkomste

RENTE. 1. Rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en voordelig besit betaal word deur aan ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat, is slegs in daardie xxxxx Xxxxx belasbaar, indien sodanige inwoner die voordelige eienaar van die rente is. 2. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State bepaal die wyse van toepassing van paragraaf 1 deur onderlinge ooreenkoms. 3. Die uitdrukking „rente” xxxx in hierdie Artikel gebruik, beteken inkomste uit alle soorte skuldeise, hetsy gesekureer deur verband al xxx xxx, maar nie xxx en hetsy dit ’n reg inhou om in die skuldenaar se winste xx xxxx nie al xxx xxx en, in die besonder, inkomste uit staatseffekte en inkomste uit obligasies of skuldbriewe, met inbegrip . Die uitdrukking „rente” beteken nie enige item wat as ’n dividend ingevolge die bepalings van premies en pryse aan sodanige effekte, obligasies of skuldbriewe verbonde. Boeteheffings vir laat betaling word by die toepassing Artikel 10 van hierdie Artikel nie as rente beskou Konvensie behandel word nie. 43. Die bepalings van paragraaf 1 van hierdie Artikel is nie van toepassing toeopassing nie indien die voordelige eienaar van die rentexxxxx, wat xxxxx ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat isStaat, in die ander Kontrakterende Staat waarin die rente ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente xxxx daarin geleë geleë, en die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word, effektief verbonde is aan sodanige permanente xxxx. In sodanige geval is die bepalings van Artikel 7 van hierdie Konvensie van toepassing. 5. Rente word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die rente betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al xxx xxx, egter in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente xxxx het in verband waarmee die skuldeis waarop die rente betaal word, aangegaan is, en sodanige rente deur sodanige permanente xxxx xxxxx word, word sodanige rente geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente xxxx geleë is. 64. Waar, vanweë ’n besondere verband tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n xxxxx xxxxxxx, die bedrag van die rente, met inagneming van die skuldeis waarvoor dit rente betaal wordxx xxxxxx rede ookal, die bedrag xx xxxx gaan waarop waaroor die betaler en die voordelige eienaar by ontstentenis van sodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In sodanige geval, geval xxx die oormaat oormatige xxxx van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie Konvensie. 5. Die bepalings van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien dit die hoofdoelwit of een van die hoofdoelwitte was van enige persoon betrokke by die skepping of toedeling van die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word ten einde voordeel uit hierdie Artikel te trek deur middel van daardie skepping of toedeling.

Appears in 1 contract

Samples: Dubbelbelasting Ooreenkomste

RENTE. 1. Rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en voordelig besit word deur aan ’n inwoner van die ander Kontrakterende StaatStaat betaal word, is slegs kan in daardie xxxxx Xxxxx belasbaarxxxxx word. 2. Die bevoegde owerhede Sodanige rente kan egter ook in die Kontrakterende Staat waarin dit ontstaan en ooreenkomstig die wette van daardie Staat belas word, maar indien die voordelige eienaar van die rente ’n inwoner van die ander Kontrakterende State bepaal Staat is, mag die wyse belasting aldus opgelê nie 15 persent van toepassing die bruto bedrag van paragraaf 1 deur onderlinge ooreenkomsdie rente xx xxxx gaan nie. 3. Die uitdrukking „rente” xxxx in hierdie Artikel gebruik, beteken inkomste uit alle soorte skuldeise, hetsy gesekureer deur verband al xxx xxx, maar nie xxx en hetsy dit ’n reg inhou om in die skuldenaar se winste xx xxxx nie al xxx xxx, en, in die besonder, inkomste uit staatseffekte en inkomste uit obligasies of skuldbriewe, met inbegrip van premies en pryse aan sodanige effekte, obligasies of skuldbriewe verbonde. Boeteheffings vir laat betaling word by , asook ander inkomste gelykgestel met inkomste uit geld wat uitgeleen is deur die toepassing belastingwet van hierdie Artikel nie as rente beskou niedie Kontrakterende Staat waarin die inkomste ontstaan. 4. Ondanks die bepalings van paragrawe 1 en 2, is: (a) rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en verkry en voordelig besit word deur die Regering van die ander Kontrakterende Staat, ’n staatkundige onderafdeling daarvan, die Sentrale Bank of enige agentskap (met inbegrip van ’n finansiële instelling) wat ten volle deur daardie Regering of ’n staatkundige onderafdeling daarvan besit word, in eersgenoemde Staat van belasting vrygestel; (b) onderworpe aan die bepalings van subparagraaf (a), rente uit staatseffekte, obligasies of skuldbriewe uitgereik deur die Regering van ’n Kontrakterende Staat, ’n staatkundige onderafdeling daarvan of enige agentskap (met inbegrip van ’n finansiële instelling) wat ten volle deur daardie Regering of ’n staatkundige onderafdeling daarvan besit word, slegs in daardie Staat belasbaar. 5. Die bepalings van paragraaf paragrawe 1 en 2 is nie van toepassing nie indien die voordelige eienaar van die rente, wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is, in die ander Kontrakterende Staat waarin die rente ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente xxxx daarin geleë geleë, of in daardie xxxxx Xxxxx onafhanklike dienste verrig vanaf ’n vaste basis daarin geleë, en die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word, effektief verbonde is aan sodanige permanente xxxxxxxx of vaste basis. In sodanige geval geval, is die bepalings van Artikel 7 of Artikel 14, na gelang van die geval, van toepassing. 56. Die beperking van die belastingkoers waarvoor daar in paragraaf 2 voorsiening gemaak word, is nie van toepassing nie op rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en betaal word aan ’n permanente xxxx van ’n onderneming van die ander Kontrakterende Staat wat in ’n derde Staat geleë is. 7. Rente word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die rente betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al xxx xxx, egter in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente xxxx of ’n vaste basis het in verband waarmee die skuldeis waarop verpligting ten opsigte waarvan die rente betaal word, aangegaan is, en sodanige rente deur sodanige permanente xxxx of vaste basis xxxxx word, word sodanige rente geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente xxxx of vaste basis geleë is. 68. Waar, vanweë ’n besondere verband tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n xxxxx xxxxxxx, die bedrag van die rente, met inagneming van die skuldeis waarvoor dit betaal word, die bedrag xx xxxx gaan waarop waaroor die betaler en die voordelige eienaar by ontstentenis van sodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In sodanige geval, xxx die oormaat xxxx van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie Konvensie. 9. Die bepalings van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien dit die hoofdoelwit of een van die hoofdoelwitte was van enige persoon betrokke by die skepping of toedeling van die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word om voordeel uit hierdie Artikel te trek deur middel van daardie skepping of toedeling.

Appears in 1 contract

Samples: Dubbelbelasting Ooreenkomste

RENTE. 1. Rente wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en voordelig besit word deur ’n inwoner 5.1 Ons xxx xxxx rente op enige rekening betaal nie, xxxxx xxxx spesifiek skriftelik daaroor ooreengekom is of dit xxxx van die ander Kontrakterende Staat, is slegs in daardie xxxxx Xxxxx belasbaarProdukspesifikasies is. 2. Die bevoegde owerhede 5.2 Waar van toepassing, loop rente op kredietsaldo's op, bereken op die Kontrakterende State bepaal die wyse van toepassing van paragraaf 1 deur onderlinge ooreenkomseinde-van-die-dag-saldo en maandeliks gekapitaliseer. 3. Die uitdrukking „rente” xxxx in hierdie Artikel gebruik, beteken inkomste uit alle soorte skuldeise, hetsy gesekureer deur verband al 5.3 Rentekoerse vir kredietsaldo's xxx xxx, maar nie ’n reg inhou om in die skuldenaar se winste xx xxxx nie en, in die besonder, inkomste uit staatseffekte en inkomste uit obligasies koerse wees wat op xxx.xxxxxxx.xx.xx spesifiseer word of skuldbriewe, met inbegrip van premies en pryse aan sodanige effekte, obligasies of skuldbriewe verbonde. Boeteheffings vir laat betaling word by die toepassing van hierdie Artikel nie as rente beskou nie. 4. Die bepalings van paragraaf 1 is nie van toepassing nie indien die voordelige eienaar van die rente, wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is, in die ander Kontrakterende Staat waarin die rente ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente xxxx daarin geleë en die skuldeis ten opsigte waarvan die rente betaal word, effektief verbonde is aan sodanige permanente xxxx. In sodanige geval is die bepalings van Artikel 7 van toepassing. 5. Rente word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die rente betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al xxx xxx, egter in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente xxxx het in verband waarmee die skuldeis waarop die rente betaal word, aangegaan NKS of by enige tak beskikbaar is, en sodanige rente deur sodanige permanente xxxx xxxxx wordword gehef volgens die soort rekening wat U aangedui het of, word sodanige rente geag te ontstaan in indien toepaslik, die Staat waarin die permanente xxxx geleë koerse waaroor daar vervolgens met U ooreengekom is. 6. Waar5.4 As die einde-van-die-dag-saldo 'n debietsaldo is, vanweë ’n besondere verband tussen xxx debietrente teen die betaler en maksimum rentekoers vir kredietfasiliteite, xxxx van tyd voorgeskryf in die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n regulasies wat ingevolge die NK gepromulgeer is, teen die Rekening oploop, of, indien toepaslik, teen die xxxxx xxxxxxx, waaroor daar vervolgens met U ooreengekom is. 5.5 Ons kan die bedrag rentekoerse ten opsigte van xxxxxxxxxxxx'x in Ons diskresie verander. 5.6 Rente op debietsaldo's word vanaf die rente, met inagneming van die skuldeis waarvoor dit betaal word, die bedrag xx xxxx gaan datum waarop die betaler Rekening 'n debiet begin toon, daagliks bereken op die grondslag van 'n jaar met 365 dae, hetsy dit 'n skrikkeljaar is of nie, en maandeliks agterna gedebiteer. Enige rente wat nie voor of op die voordelige eienaar by ontstentenis betaaldatum daarvan betaal word nie, sal verdere rente dra teen die xxxxx wat op hierdie Ooreenkoms van sodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In sodanige geval, xxx die oormaat xxxx van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie Konvensietoepassing is.

Appears in 1 contract

Samples: Transaction Terms and Conditions