Reparasies en tenders Voorbeeld Klousules

Reparasies en tenders. Die maatskappy xxx geregtig wees om te besluit oor die xxxx of plek waarheen die vaartuig geneem xxx word vir dokdienste of herstelwerk Met dien verstande dat: die bykomende uitgawe ten opsigte van die xxxx wat voortspruit uit nakoming van die maatskappy se vereistes aan die versekerde terugbetaal xxx word. Die maatskappy xxx 'n vetoreg hê aangaande die plek van herstel of die herstelfirma en mag ook tenders aanvra of voorskryf dat tenders aangevra word vir die herstelwerk aan die vaartuig of ander eiendom wat ingevolge hierdie afdeling verseker word. (c) Herstelling Die maatskappy is geregtig om na eie keuse enige xxxx van die verlore of beskadigde eiendom te herstel of te vervang in plaas daarvan om die bedrag van die verlies of skade in geld te betaal. Herstelling so redelik as wat prakties moontlik is xxx as genoegsaam geag word nieteenstaande dat die vorige voorkoms en toestand van die eiendom nie presies bereik word nie. Indien die maatskappy verkies om te herstel of te vervang xxx die versekerde, indien dit xxx xxx verlang word die maatskappy voorsien van alle sodanige planne, spesifikasies en inligting as wat nodig of dienstig vir die doel beskou mag word. (d) Berekende algehele verlies Wanneer vasgestel word of die vaartuig 'n berekende algehele verlies is xxx die versekerde waarde geneem word as synde die herstellingswaarde en xxx die beskadigde- of sloopwaarde van die vaartuig of wrak geheel en al buite rekening gelaat word. Geen eis vir 'n berekende algehele verlies gebaseer op herwinnings- en/of herstelkoste van die vaartuig xxx hieronder verhaalbaar xxxx xxxxx sodanige koste die versekerde waarde sou oorskry het nie. (e) Susterskepe Indien die versekerde vaartuig in botsing sou kom met of bergingsdienste ontvang van 'n ander vaartuig wat in geheel of gedeeltelik aan die versekerde behoort of onder dieselfde bestuur is, xxx die versekerde dieselfde regte onder hierdie afdeling hê as wat hy sou gehad het indien die ander vaartuig geheel en al die eiendom was van eienaars wat geen belang in die versekerde vaartuig het nie; maar in sodanige gevalle xxx die aanspreeklikheid vir die botsing xxxxxx word na 'n enkele arbiter oor wie ooreengekom te word tussen die maatskappy en die versekerde. 6.
Reparasies en tenders. Die maatskappy xxx geregtig wees om te besluit oor die xxxx of plek waarheen die vaartuig geneem xxx word vir dokdienste of herstelwerk Met dien verstande dat: die bykomende uitgawe ten opsigte van die xxxx wat voortspruit uit nakoming van die maatskappy se vereistes aan die versekerde terugbetaal xxx word. Die maatskappy xxx 'n vetoreg hê aangaande die plek van herstel of die herstelfirma en mag ook tenders aanvra of voorskryf dat tenders aangevra word vir die herstelwerk aan die vaartuig of ander eiendom wat ingevolge hierdie afdeling verseker word. (c)