Sekuriteitswag Voorbeeld Klousules

Sekuriteitswag. Die maatskappy xxx die versekerde tot en met R10 000 (tienduisend rand) vir enige eis skadeloos stel vir kostes wat redeliker- en noodsaaklikerwys aangegaan word vir die aanstelling van ’n sekuriteitswag na verlies of skade wat deur ‘n omskrewe gevaar veroorsaak is. 11.