Spoorweg- en ander subrogasie Voorbeeld Klousules

Spoorweg- en ander subrogasie. Die versekerde word nie benadeel nie deur die ondertekening van Transnet se besteldiensvrywaring insake gevaarlike persele of ander spesiale ooreenkomste met die Transnet-administrasie betreffende private sylyne of soortgelyke ooreenkomste met ander staatsliggame.