TANTIÈME Voorbeeld Klousules

TANTIÈME. 1. Tantième wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en aan ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat betaal word, kan in daardie ander Staat belas word. 2. Sodanige tantième kan egter ook in die Kontrakterende Staat waarin dit ontstaan en ooreenkomstig die wette van daardie Staat belas word, maar as die voordelige eienaar van die tantième ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat is, mag die belasting wat aldus gehef word, nie meer as 5 persent van die bruto bedrag van die tantième wees nie. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State moet deur onderlinge ooreenkoms besluit oor die wyse van toepassing van hierdie beperking. 3. Die uitdrukking „tantième” soos dit in hierdie Artikel gebruik word, beteken betalings van enige soort wat ontvang word as vergoeding vir die gebruik, of die reg op die gebruik, van enige outeursreg op letterkundige, artistieke of wetenskaplike werk (insluitende kinematograaffilms en films, bande of skywe vir radio- of televisie-uitsending), enige patent, handelsmerk, ontwerp of model, plan, geheime formule of proses, of vir die gebruik, of die reg op die gebruik, van inligting rakende nywerheids-, handels- of wetenskaplike ondervinding. 4. Die bepalings van paragrawe 1 en 2 van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien die voordelige eienaar van die tantième wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is, in die ander Kontrakterende Staat waarin die tantième ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente saak wat daarin geleë is, en die reg of eiendom ten opsigte waarvan die tantième betaal word, effektief aan sodanige permanente saak verbonde is. In so ’n geval is die bepalings van Artikel 7 van toepassing. 5. Tantième word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die tantième betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al dan nie, in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente saak het waaraan die reg of eiendom ten opsigte waarvan die tantième betaal word, effektief verbonde is en sodanige tantième deur sodanige permanente saak gedra word, word sodanige tantième egter geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente saak geleë is. 6. Waar, as gevolg van ’n spesiale verhouding tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n ander persoon, die bedrag van die tantième, met inagneming van die gebruik, reg of inligting waarvoor dit betaal word, meer is as die bedrag waarop die beta...
TANTIÈME. 4.2.1 Die fransesnemer xxx, vir die duur van hierdie ooreenkoms, wat insluit alle verlengingstydperke, aan die fransesgewer die volgende tantième per pakket betaal: 4.2.1.1 ‘n bedrag gelykstaande aan die standaard kwartaallikse fooi van ses kinders per pakket (bestaande uit twee modules, en waar ‘n pakket uit meer as twee modules bestaan, ten aansien van xxxx xxxx van twee modules van daar die pakket), xxxxx tantième kwartaalliks agteruitbetaalbaar xxx xxxx xxxx bepaal in klousule 4.2.2 van hierdie ooreenkoms; en 4.2.1.2 'n bedrag gelykstaande aan die jaarlikse administrasiefooi van ses kinders per pakket, xxxxx tantième jaarliks agteruitbetaalbaar xxx xxxx xxxx bepaal in klousule 4.2.3 van hierdie ooreenkoms. 4.2.1.3 ten aansien van elke Addisionele Pakket deur die fransesnemer aangekoop vir die gebruik deur ‘n Addisionele Aanbieders xxxx bepaal in klousule 25.2, xxx die tantieme as volg wees: 4.2.1.3.1 'n bedrag gelykstaande aan die standaard kwartaallikse fooi van nege kinders per pakket (bestaande uit twee modules, en waar ‘n pakket uit meer as twee modules bestaan, ten aansien van xxxx xxxx van twee modules van daar die pakket), xxxxx tantième kwartaalliks agteruitbetaalbaar xxx xxxx; en 4.2.1.3.1 'n bedrag gelykstaande aan die jaarlikse administrasiefooi van nege kinders per pakket, xxxxx tantième jaarliks agteruitbetaalbaar xxx xxxx. 4.2.1.4 die fransesgewer behou die reg voor om die aantal kinders ten aansien waarvan die fransesnemer die tantieme in 4.2.1.1, 4.2.1.2 en 4.2.1.3 moet betaal, xx xxxxxxx, in oorleg met die fransesnemer, indien dit blyk dat die fransesnemer die minimum aantal kinders per pakket, xxxx bepaal in klousule 6.12, en die algemene tydsbeperking ten aansien van die gebruik van ‘n pakket of ‘n Addisionele pakket, xxxx bepaal in klousule 5.5.1 en 5.5.2 van hierdie ooreenkoms, bereik het. 4.2.2 Die tantième ten opsigte van die kwartaallikse fooie, xxx kwartaalliks xxxx volg agteruitbetaalbaar wees: 4.2.2.1 indien hierdie ooreenkoms gesluit word in die eerste helfte van 'n kwartaal, xxx xxx die eerste betaling betaalbaar wees teen nie later as die laaste dag van die betrokke kwartaal waarin hierdie ooreenkoms gesluit word en daarna voor of op die laaste xxx xxx xxxx daaropvolgende kwartaal; 4.2.2.2 indien hierdie ooreenkoms gesluit word in die tweede helfte van enige kwartaal, xxx xxx die eerste betaling betaalbaar wees teen nie later as die laaste dag van die kwartaal wat volg op die kwartaal waarin hierdie ooreenkoms gesluit word...
TANTIÈME. 25.2.2.1 Die fransesnemer xxx, vir die duur van hierdie ooreenkoms, wat insluit alle verlengingstydperke, aan die fransesgewer die tantième vir elke Addisionele Pakket betaal, xxxxx tantième bereken xxx word ook ten aansien van elke Addisionele pakket xxxx bepaal in klousule 4.2 van die Fransesooreenkoms. 25.2.2.2 Die fransesnemer xxx, nie teenstaande hierdie magtiging vir die aanstelling van addisionele aanbieders, ter alle tye aanspreeklik wees vir die tydige betaling van die tantième in terme hiervan en xxx xxxxxx verantwoordelik wees vir die invordering en verhaling daarvan vanaf die addisionele aanbieders. 25.3