Vergoedingspakket. 4.2.1 As vergoeding en beloning vir die uitvoering van sy pligte ontvang die werknemer ’n bruto maandelikse Totale Koste van Indiensnemingspakket (TKVI). Die bruto TKVI -pakket sluit in, benewens die kontantvergoeding, toelaes, diensbonus en behuisingsubsidie (indien van toepassing), die bedrae wat deur die werkgewer betaal word vir die werknemer se mediese skema en sy aftreefonds. Die maandelikse vergoedingspakket (kostepakket waarvan werkgewerbydraes tot byvoordele ingesluit is) beloop R_____________ per maand. Die TKVI word as volg saamgestel: Traktement : _________ Bonus voorsiening : _________ Vervoertoelaag [18 000 km] : _________ Behuising/-subsidie : _________ Werkgewerbydrae: Pensioenfonds (19,2% bydraevlak) : _________ Medies : _________ AdmedGap : _________ TKVI : _________ 4.2.2 Die werknemer xx xxxxx vergoeding xxx maandeliks voor of op die 25ste van elke maand deur middel van 'n direkte bank oordragstelsel oorbetaal word. 4.3
Vergoedingspakket. 4.2.1 As vergoeding en beloning vir die uitvoering van sy pligte ontvang die werknemer „n bruto jaarlikse Totale Koste van Indiensnemingspakket (TKVI). Die bruto TKVI -pakket sluit in, benewens die kontantvergoeding, toelaes, diensbonus en behuisingsubsidie (indien van toepassing), die bedrae wat deur die werkgewer betaal word vir die werknemer se mediese skema en sy aftreefonds. Die uiteensetting van die TKVI-pakket is in Aanhangsel A vervat. Die TKVI-pakket xxx jaarliks op (datum) 1 Maart hersien word. 4.2.2 Die predikant se vergoeding word op die laaste dag van die maand elektronies in die predikant se rekening inbetaal. 4.3
Vergoedingspakket. Die xxxxxxx ontvang 'n bruto maandelikse vergoedingspakket, in terme van Afdeling A.8.1.1 van Bylae 10 tot the kerkorde van die AGS van SA, wat al die byvoordele, xxxx bevat. in Afdeling A.8.I.2 van Bylae 10 to die kerkorde van die AGS van SA, insluit. Die pakket word in die beheerliggaam se notule genotuleer. Die beheerliggaam xxx jaarliks die pakket evalueer in terme van die riglyne bepaal in Afdeling A.8.2.1 van Bylae 10 van die kerkorde van die AGS van SA. 4.3