PERMANENTE DIENSOOREENKOMS Aangegaan deur en tussen ……………………….. (gemeente), …………………………… (adres) (hierna genoem die “gemeente” in sy hoedanigheid as werkgewer) en …………………………….. (predikant) …………………………….. (adres) (ID ………………………………..) (hierna genoem die...
Aangegaan deur en tussen
……………………….. (gemeente),
…………………………… (adres)
(hierna genoem die “gemeente” in sy hoedanigheid as werkgewer)
en
…………………………….. (predikant)
…………………………….. (adres)
(ID ………………………………..)
(hierna genoem die “werknemer”)
1. INLEIDING
1.1 Die ___________________ (gemeente) is gesetel binne die Ring van ____________. Die gemeente onderskryf die Xxxxx as die heilige en onfeilbare Woord van God, die Belydenisskrifte wat die NG Xxxx xxxx, die Kerkorde Bepalinge en Reglemente, asook besluite van die Algemene Sinode en betrokke streeksinode.
1.2 Ds __________________ is ’n gelegitimeerde predikant van die NG Kerk, wat die legitimasieverklaring onderteken het en wat nie deur enige ander ooreenkomste, teenstrydige oortuigings of beperkings daarvan weerhou word om diens as predikant in die gemeente xx xxxxx nie.
2. PLIGTE VAN DIE PREDIKANT
2.1 Die pligte van die predikant word in ’n afsonderlike posbeskrywing vervat wat hierby aangeheg is en wat van tyd tot tyd op ’n redelike wyse tussen die partye ooreengekom kan word om aan die vereistes van die gemeente te voldoen. Die posbeskrywing sluit die primêre funksies van ’n predikant in xxxx omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde.
2.2 Die predikant erken dat sy voorbeeld, optrede en ywer die kwaliteit van gemeentelike funksionering mede-bepaal en hy onderneem om:
xxxx met sy persoonlike Bybelstudie en gebedslewe xx xxxx;
sy lewensinstelling en optredes op hoë morele standaarde te bou;
as predikant aan sy primêre funksie, naamlik die van Bedienaar van die Woord, getrou xx xxx;
die waardigheid en selfrespek van xxxx xxxxxxx met xxx xx in die loop van sy dienslewering in aanraking kom, xx xxxxx, te handhaaf en te bevorder;
lojaal aan die NG Kerk, xx xxxx en sy besluite xx xxxx en om enige bedenkinge op ’n verantwoordelik xxxxxx xxxx xxxxxx van die ruimte wat deur die Kerkraad en ander kerkvergaderinge geskep is, onder die betrokke instansie se aandag te bring;
goeie verhoudings met xx xxxx-predikante as hoë prioriteit te stel en dit xxxx xx optrede daadwerklik te bevorder; en
alles in sy vermoë te doen om die Gemeente se belang te alle xxx xx bevorder.
2.3 Die predikant onderneem om die primêre funksies van ’n predikant xxxx omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde, te vervul. Verder onderneem hy xx xxx by die spesifieke pligte xx xxx xxxx in ’n afsonderlike posbeskrywing vervat word en waaroor van tyd tot tyd op ’n redelike wyse tussen die predikant(e) onderling en die kerkraad ooreengekom kan word om aan die veranderende vereistes van die gemeente te voldoen. Die meting van prestasie en die resultate wat verwag word ten opsigte van die uitvoering van hierdie pligte word as xxxx van die posbeskrywing gereken.
3. PLIGTE VAN GEMEENTE
3.1 Die kerkraad onderneem xx xxxxx die vermoë van die gemeente dit vir die predikant moontlik xx xxxx xx xx pligte te verrig en om aan hom die liefde en medewerking van die Here xx xxxx sodat hy tot vervulling van sy taak ondersteun word.
3.2 In die besonder onderneem die werkgewer om:
die predikant as leraar van die gemeente xx xxxxx en xx xx waardigheid en selfrespek te beskerm en te bevorder;
aan hom, binne praktiese perke, alle moontlike hulp te verleen wat hom in staat stel om sy diens in die gemeente te verrig;
saam met hom ’n bedieningstrategie vir die gemeente uit xx xxxx waarin die onderlinge werksaamhede van die predikante, kerkraad en ander rolspelers in die gemeente bepaal word;
aan hom, binne die raamwerk van die bedieningstrategie, die ruimte tot kreatiwiteit en inisiatief xx xxx;
sy integriteit in die bepaling van sy tydsindeling en prioriteite in werksaamhede xx xxxxx;
die finansies van die gemeente so te help bestuur dat daar finansiële sekuriteit aan hom gegee kan word;
sy lewensonderhoud, xxxx van tyd tot tyd ooreengekom en vasgestel, stiptelik te betaal of te voorsien;
in xx xxxxxxxx belang te stel deur hom geestelik te ondersteun, aan hom en xx xxxxx genoegsame ruimte tot privaatheid en ontspanning xx xxx en xx xxx te beskerm teen uitbranding
vir hom die billike geleentheid xx xxxx om enige xxxx wat xx xxxxxxx of funksionering raak, met die werkgewer te bespreek;
enige besware teen, of probleme met sy optrede in die gemeente, op ’n persoonlike en verantwoordelike xxxxxx met xxx xx bespreek; en
’n klimaat in die gemeente te skep waarin die predikant teen onverantwoordelike opmerkings deur lidmate beskerm word.
4. DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES
Die aanstelling is onderworpe aan die bepalings van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, die toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die gemeente. Die oorblywende diensvoorwaardes wat nie spesifiek hieronder genoem word nie is dié xxxx vervat in die bepalings van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, die toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die gemeente. Die volgende spesifieke bepalings ten opsigte van die predikant word vervolgens omskryf:
4.1 Aanstellingstermyn
Die predikant word vanaf ______________ (datum) in ´n permanente hoedanigheid aangestel. Die aanstelling xxx voortduur vir ’n onbepaalde tydperk tot en met die geldende aftree ouderdom wat tans 65 jaar is.
4.2 Vergoedingspakket
4.2.1 As vergoeding en beloning vir die uitvoering van sy pligte ontvang die werknemer ’n bruto maandelikse Totale Koste van Indiensnemingspakket (TKVI). Die bruto TKVI -pakket sluit in, benewens die kontantvergoeding, toelaes, diensbonus en behuisingsubsidie (indien van toepassing), die bedrae wat deur die werkgewer betaal word vir die werknemer se mediese skema en sy aftreefonds.
Die maandelikse vergoedingspakket (kostepakket waarvan werkgewerbydraes tot byvoordele ingesluit is) beloop R_____________ per maand. Die TKVI word as volg saamgestel:
Traktement : _________
Bonus voorsiening : _________
Vervoertoelaag [18 000 km] : _________
Behuising/-subsidie : _________
Werkgewerbydrae: Pensioenfonds (19,2% bydraevlak) : _________
Medies : _________
AdmedGap : _________
TKVI : _________
4.2.2 Die werknemer xx xxxxx vergoeding xxx maandeliks voor of op die 25ste van elke maand deur middel van 'n direkte bank oordragstelsel oorbetaal word.
4.3 Bonus
4.3.1 Diensbonus (Dertiende Tjek)
Die diensbonus is ingesluit in die bruto jaarlikse TKVI-pakket en word volgens die ooreenkoms tussen die werkgewer en werknemer maandeliks (1/12) of jaarliks of aan die einde van die maand waarin die werknemer verjaar, of xxxx xxxxxx ooreengekom, uitbetaal.
4.4 Jaarlikse verlof
4.4.1 Die predikant is geregtig op twee-en-veertig (42) kalenderdae jaarlikse verlof teen volle betaling vir elke voltooide twaalf (12) maande tydperk, xxxx bepaal in die Kerkorde (2015 – xxxx gewysig) en xxxx verder omskryf in die personeelbeleid.
4.4.2 Op enige stadium mag slegs 21 kalenderdae opgehoop word, waarna alle verdere opgehoopte verlof xxx verval.
4.5 Siekteverlof
Die werknemer is geregtig op een honderd-en-twintig (120) kalenderdae siekverlof in elke siklus van drie (3) jaar xxxx bepaal in die Kerkorde (2015, Reglement 16 – xxxx gewysig) en xxxx verder omskryf in die personeelbeleid.
4.6 Werksure
Vanweë die aard van die werknemer se pos is vaste diensure nie moontlik nie. ’n Minimum van 45 werksure per week word op ´n skiktyd grondslag veronderstel. Die werksure moet so gereël word dat alle pligte van die pos nagekom word en by die gemeente se roetines inpas. Daar xxx xxx xxx tot tyd van die werknemer verwag word om pligte buite sy normale werksure te verrig. Vergoeding vir werk buite normale kantoorure en oor naweke word geag ingesluit xx xxxx by die werknemer se TKVI-pakket.
4.7 Af-dae en Af-naweke
Die predikant is daarop geregtig om sy tyd so te reël dat hy een af-dag per week en een af-naweek per kwartaal van sy normale pligte verskoon word (Vrydag 13h00 - Xxxxxx 24h00).
4.8 Pensioenfonds
Lidmaatskap van die Predikante Pensioenfonds van die NG Kerk is verpligtend. Die werknemer word deur die reëls van genoemde Fonds gebind. Die werkgewerbydrae, op die ooreengekome bydraevlak, vorm xxxx van die werknemer se TKVI-pakket. Die lidbydrae word maandeliks van die werknemer xx xxxxxxx verhaal.
4.9 Mediese Skema
Lidmaatskap van ’n mediese skema, xxxx goedgekeur deur die werkgewer, is verpligtend. In geval waar die werknemer xx xxxx oor ’n mediese skema beskik, is lidmaatskap egter nie verpligtend nie. Die bydrae wat die werkgewer betaal aan die mediese skema vorm xxxx van die werknemer se TKVI-pakket. Die lidbydrae word van die werknemer xx xxxxxxx verhaal.
4.10 Dissipline
Die predikant xxx onderworpe wees aan die dissiplinêre en xxxxxx prosedure xxxx vervat in die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, asook die personeelbeleid van die gemeente.
4.11 Motor- en Reistoelae
Daar word van die werknemer verwag om ter uitvoering van sy gemeentelike pligte voorsiening xx xxxx vir geskikte vervoer. ’n Motor- en reistoelae ter vergoeding van die vaste- en lopende koste van die voertuig, gebaseer op die riglyne van die Algemene Taakspan Fondse en Xxxxx (ATFB) van die Algemene Sinode, is ingesluit in die maandeliks TKVI-pakket.
4.12 Behuising
Dit is die gemeente se beleid om gratis huisvesting aan predikante te voorsien of om ’n behuisingsubsidie te betaal wat die werknemer in staat behoort te stel om sy eie huisvesting te bekom.
4.12.1 Indien die gemeente gratis huisvesting aan die werknemer voorsien is die werkgewer verantwoordelik vir alle redelike instandhoudingskoste van die geboue, munisipale belasting en -dienste en instandhouding van die tuin. Sodanige uitgawes xxx xxxxx xxxx die werkgewer betaal word of aan die werknemer terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke. Die werknemer xxx toesien dat die uitgawes redelik en nie buitensporig is nie.
Die gratis huisvesting en terugbetaling van gemelde uitgawes is addisioneel tot en vorm nie xxxx van die jaarlikse TKVI-pakket nie.
of
4.12.2 Indien die werknemer sy eie behuising voorsien betaal die werkgewer ’n behuisingsubsidie aan die werknemer, bereken volgens die gemeente se behuisingsbeleid.
Die behuisingsubsidie vorm xxxx en is ingesluit in die werknemer se maandeliks TKVI-pakket.
4.13 Telefoon-, Selfoon- en Internetuitgawes
Dit word van die werknemer verwag om in die uitvoering van sy gemeentelike pligte te alle tye maklik bereikbaar xx xxxx. Die werknemer xxx verantwoordelik wees om self te reël vir sy eie telefoon-, selfoon- en internetkontrakte. Die uitgawes wat die werknemer aangaan vir gemeentelike doeleindes en ter uitvoering van sy pligte xxx xxxx die werkgewer aan die werknemer terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke en na aftrekking van uitgawes aangegaan vir privaatdoeleindes.
Die terugbetaling van gemelde uitgawes is addisioneel tot en vorm nie xxxx van die jaarlikse TKVI-pakket nie.
4.14 Geestelike Xxxxx en Literatuur
Die uitgawes wat die werknemer aangaan vir die aankoop van geestelike xxxxx en literatuur vir gemeentelike doeleindes en ter uitvoering van sy pligte xxx xxxx die werkgewer aan die werknemer terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke. Die maksimum toegelate bedrag xxx xxx xxx tot tyd deur die werkgewer vasgestel word.
5. WYSIGING
5.1 Enige wysiging of verandering aan hierdie ooreenkoms xxx xxxxxx geldig wees as beide partye daartoe skriftelik ingestem het en sodanige wysiging of veranderings deur beide partye geteken is.
6. VERKLARING DEUR PREDIKANT
6.1 Die predikant bevestig dat alle dokumente, inligting en getuigskrifte aan die werkgewer voorgelê ter ondersteuning van sy aansoek vir werk, eg is en stem toe dat as bewys sou word dat dit vals is, die werkgewer geregtig xxx xxxx xx xx dienste onmiddellik te beëindig.
7. PERSONEELBELEID
7.1 By ondertekening van hierdie ooreenkoms verklaar die predikant dat hy vertroud is met die inhoud van die personeelbeleid, hierdie ooreenkoms, asook sy posbeskrywing en dit aanvaar as bindend en inbegryp is by hierdie ooreenkoms.
8. PRIVAATWERK
Die predikant word geag voltyds in diens van die gemeente xx xxxx en mag geen privaat en/of xxxxx xxxx verrig of addisionele inkomste verdien van enige aard, sonder vooraf skriftelike goedkeuring van die kerkraad nie.
9. BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS
9.1 Een (1) maand wedersydse skriftelike kennisgewing word vereis vir die beëindiging van hierdie ooreenkoms onderworpe aan betrokke kerkordelike bepalinge en ander besluite.
Geteken te ______________________________________ op hierdie _________ dag van _______________________.
As getuies:
1. ________________________
2. ________________________ _________________________________
(namens KERKRAAD)
As getuies:
1. ________________________
2. ________________________ _________________________________
PREDIKANT