Verhoging in bedryfskoste Voorbeeld Klousules

Verhoging in bedryfskoste. Enige bykomende uitgawes waarvoor daar nie andersins in hierdie afdeling voorsiening gemaak word nie en wat redelikewys deur die versekerde aangegaan word met die doel om die gewone werksaamhede van die besigheid in stand xx xxx as gevolg van verlies of skade ten opsigte waarvan betaling, vervanging of herstelwerk gedoen, of aanspreeklikheid deur die versekeraar ingevolge onderafdelings A of C erken is. XXXX/409/042002 (MULTIMARK) MMIII 2003 Die skadeloosstelling ingevolge hierdie onderafdeling beloop hoogstens 25 persent van die versekerde bedrag ten opsigte van alle inhoud van die kantoorperseel wat geraak word. Die versekering ingevolge hierdie afdeling word nie benadeel deur enige verandering of wanbeskrywing van okkupasie nie, hetsy te wyte aan die verskuiwing van prosesse of masjinerie of te wyte aan strukturele veranderings, herstelwerk aan die geboue, masjinerie of toerusting met dien verstande dat die versekeraar so gou moontlik daarna in xxxxxx xxxxxx word en die versekerde instem, indien vereis, om ‘n bykomende premie te betaal. Die versekering ingevolge hierdie afdeling dek verbouings, verbeterings en toevoegings (maar nie waardevermeerdering bó die versekerde bedrae nie) aan of tot die eiendom vir ‘n bedrag van hoogstens 15 persent van die bedrag waarteen dit verseker is, met dien verstande dat die versekerde onderneem om die versekeraar elke kwartaal van sodanige verbouings, verbeterings en toevoegings in xxxxxx xx stel en om die toepaslike bykomende premie daarop te betaal. Enige koste wat verband hou met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die versekeraar ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is. Benewens die skadeloosstellingsperk wat in die bylae vermeld word, stel die versekeraar die versekerde skadeloos ten opsigte van die vervangingskoste van slotte en sleutels vir enige versekerde kantoorperseel ná die verdwyning van enige sleutel vir sodanige perseel of indien die versekerde rede het om te glo dat enig ongemagtigde persoon in besit van ‘n duplikaat van sodanige sleutel mag wees. Met dien verstande dat 1. die versekeraar se aanspreeklikheid hoogstens R1 000 ten opsigte van enige enkele gebeurtenis beloop. 2. die versekeraar nie aanspreeklik is vir die eerste R100 van elke gebeurtenis nie. Indien d...
Verhoging in bedryfskoste. Die versekering ingevolge hierdie item word beperk tot uitgawe wat nie andersins ingevolge hierdie Afdeling verhaalbaar is nie wat noodsaaklikerwys en redelikerwys aangegaan word weens verlies van of skade aan eiendom waarvoor betaling gedoen of aanspreeklikheid ingevolge hierdie Afdeling erken word met die doel om die gewone werkverrigtinge van die besigheid in stand xx xxx.

Related to Verhoging in bedryfskoste

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige xxxxx xxxx enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, xxx dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n xxxxx Xxxxx wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, xxx geag word inbreuk xx xxxx op hierdie kontrak nie, en die Koper xxx xxx nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die xxxx van die Verkoper kan beroep wat xxx neerkom op aansprake van die Xxxxx xx hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die Xxxxx xxx alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die Xxxxx xx bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxx versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxxxx xx hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, xxx die Xxxxx, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem xx xxxxx te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. Xxxx xx handtekening hierop aan te bring, onderneem die xxxx xx alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die xxxx xx aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, xxx „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms xxx in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote Xxxxxxxxxx gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is xxxx voormeld, xxx xxxxxxx die ondertekenaar xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.

  • Bewijslast  Factuur op naam van de projectpartner  Bewijsstukken overheidsopdrachten/aanbesteding of marktconformiteit van prijs (zie par 4.5 en 4.6)  Betalingsreferentie boekhouding Voor vergoedingen van externe expertise en diensten door derden die geen factuur kunnen overleggen geldt de volgende bewijslast:  Onkostennota met omschrijving van de geleverde prestatie en het te betalen bedrag  Betalingsreferentie boekhouding