Verwyderingskoste van bome wat geval het Voorbeeld Klousules

Verwyderingskoste van bome wat geval het. Die versekering kragtens hierdie afdeling dek koste redelikerwys en noodsaaklikerwys aangegaan om bome of gedeeltes van bome wat omgeval het weens ‘n Omskrewe gebeurtenis xxxx omskryf in onderafdeling A - Eiendom vanaf die woning(s) of die perseel(e) geleë xxxx omskryf in die bylae te verwyder of leunende bome (uitgesluit bome terwyl kontrakteurs besig is met die fel daarvan) wat in gevaar is om skade aan versekerde eiendom aan te rig Met dien verstande dat: (a) die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tienduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis xxx oorskry nie (b) sodanige koste onderhewig is aan die maatskappy se voorafgaande skriftelike toestem- ming (c) die versekerde vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis verantwoordelik xxx xxxx. 5.
Verwyderingskoste van bome wat geval het. Die versekering kragtens hierdie afdeling dek koste redelikerwys en noodsaaklikerwys aangegaan om bome of gedeeltes van bome wat geval het weens ‘n Omskrewe gebeurtenis xxxx omskryf in onderafdeling A - Eiendom vanaf die woning(s) of die perseel(e) geleë xxxx omskryf in die bylae te verwyder Met dien verstande dat: (a) die maatskappy se aanspreeklikheid nie R5 000 (vyfduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis xxx oorskry nie (b) sodanige koste onderhewig is aan die maatskappy se voorafgaande skriftelike toestemming (c) die versekerde vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis verantwoordelik xxx xxxx. 5.