Common use of Verwyderingskoste van bome wat geval het Clause in Contracts

Verwyderingskoste van bome wat geval het. Die versekering kragtens hierdie afdeling dek koste redelikerwys en noodsaaklikerwys aangegaan om bome of gedeeltes van bome wat omgeval het weens ‘n Omskrewe gebeurtenis xxxx omskryf in onderafdeling A - Eiendom vanaf die woning(s) of die perseel(e) geleë xxxx omskryf in die bylae te verwyder of leunende bome (uitgesluit bome terwyl kontrakteurs besig is met die fel daarvan) wat in gevaar is om skade aan versekerde eiendom aan te rig Met dien verstande dat: (a) die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tienduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis xxx oorskry nie (b) sodanige koste onderhewig is aan die maatskappy se voorafgaande skriftelike toestem- ming (c) die versekerde vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis verantwoordelik xxx xxxx.

Appears in 2 contracts

Samples: Insurance Policy, Insurance Policy

Verwyderingskoste van bome wat geval het. Die versekering kragtens hierdie afdeling dek koste redelikerwys en noodsaaklikerwys aangegaan om bome of gedeeltes van bome wat omgeval geval het weens ‘n Omskrewe gebeurtenis xxxx omskryf in onderafdeling A - Eiendom vanaf die woning(s) of die perseel(e) geleë xxxx omskryf in die bylae te verwyder of leunende bome (uitgesluit bome terwyl kontrakteurs besig is met die fel daarvan) wat in gevaar is om skade aan versekerde eiendom aan te rig Met dien verstande dat: (a) die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 R5 000 (tienduisend vyfduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis xxx oorskry nie (b) sodanige koste onderhewig is aan die maatskappy se voorafgaande skriftelike toestem- mingtoestemming (c) die versekerde vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis verantwoordelik xxx xxxx.

Appears in 1 contract

Samples: Property Management & Real Estate

Verwyderingskoste van bome wat geval het. Die versekering Versekering kragtens hierdie afdeling Afdeling dek koste redelikerwys en noodsaaklikerwys aangegaan om bome of gedeeltes van bome wat omgeval het weens ‘n Omskrewe gebeurtenis Gebeurtenis xxxx omskryf in onderafdeling Onderafdeling A - Eiendom vanaf die woning(s) of die perseel(e) geleë xxxx omskryf in die bylae Bylae te verwyder of leunende bome (uitgesluit bome terwyl kontrakteurs besig is met die fel daarvan) wat in gevaar is om skade aan versekerde eiendom Eiendom aan te rig Met dien verstande dat: (a) die maatskappy Maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tienduisend rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis Gebeurtenis xxx oorskry nie (b) sodanige koste onderhewig is aan die maatskappy Maatskappy se voorafgaande skriftelike toestem- ming (c) die versekerde Versekerde vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis verantwoordelik xxx xxxx.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Policy