Common use of VOETSTOOTS Clause in Contracts

VOETSTOOTS. 10.1 Die eenheid word voetstoots verkoop en die Verkoper is nie aanspreeklik vir enige gebrek daaraan nie, hetsy dit verborge is of nie, behalwe vir die bepalings in klousule 6.5 en 6.6. 10.2 Die Xxxxx xxx oordrag van die eenheid neem onderhewig aan: 10.2.1 sodanige registreerbare voorwaardes as wat die Verkoper mag oplê in terme van artikel 11 van die Deeltitel Wet; 10.2.2 die serwitute wat van toepassing is op die grond en gebou en/of geboue; 10.2.3 die voorwaardes, voorbehoude en serwitute vervat of xx xxxxxx in die titelaktes van die grond; 10.2.4 die Verkoper se reg tot uitbreiding van die Behuisingsontwikkelingskema in terme van artikel 25 van die Deeltitel Wet. 10.2.5 die Verkoper se reg om die Behuisingsontwikkelingskema gedeeltelik as „n Vakansie-oord te bestuur vir solank as wat hy in sy eie diskresie mag bepaal. 10.3 Indien die afmeting van die eenheid nie meer as 5% (vyf persent) verskil van die deelplan wat alreeds by die Registrateur van Aktes geregistreer is nie, of indien die eenheid 'n ander nommer toegeken is in die deelplan, of die ligging van die gebou verskil van die planne, xxx die Xxxxx steeds oordrag van die eenheid aanvaar xxxx bepaal in die geregistreerde deelplan en voldoen aan die Verkoper se vereistes in terme van hierdie kontrak. 11.

Appears in 2 contracts

Samples: Koopkontrak, Koopkontrak

VOETSTOOTS. 10.1 13.1 Die eenheid onroerende eiendom word voetstoots (xxxx dit tans daar staan) verkoop en die Verkoper is nie aanspreeklik vir enige gebrek daaraan nie, hetsy dit verborge is of nie, behalwe vir die bepalings in klousule 6.5 en 6.6. 10.2 Die Xxxxx xxx oordrag van die eenheid neem onderhewig aan: 10.2.1 sodanige registreerbare aan alle voorwaardes as wat die Verkoper mag oplê in terme van artikel 11 van die Deeltitel Wet; 10.2.2 die serwitute wat van toepassing is op die grond en gebou en/of geboue; 10.2.3 die voorwaardes, voorbehoude en serwitute vervat uiteengesit in of xx xxxxxx in die huidige en/of vorige titelaktes van die grond; 10.2.4 eiendom en aan alle ander voorwaardes en serwitute wat mag bestaan ten opsigte van die eiendom en in die toestand waarin dit nou is. Die Verkoper is nie verantwoordelik vir enige defekte, latent of patent of andersins, in die eiendom of enige bouwerk wat nou daarop is of hierna opgerig mag word nie, nóg vir enige wat veroorsaak word aan of gely word deur die Koper omrede daarvan nie. Die Koper bevestig dat hy tevrede is met die toestand van die eiendom xxxx dit tans daar uitsien. 13.2 Die Verkoper is in die besonder nie verplig om enige bakens van die onroerende eiendom aan die Koper uit xx xxx nie en die Xxxxx xxx, indien benodig, op eie koste 'n landmeter aanstel om die bakens uit xx xxx. Nòg die Verkoper se reg tot uitbreiding nòg die Xxxxx xxx in enige opsig aanspreeklik wees indien by 'n latere opmeting gevind word dat die grootte van die Behuisingsontwikkelingskema in terme van artikel 25 van die Deeltitel Wet. 10.2.5 die Verkoper se reg om die Behuisingsontwikkelingskema gedeeltelik as „n Vakansie-oord te bestuur vir solank as wat hy in sy eie diskresie mag bepaal. 10.3 Indien die afmeting van die eenheid nie meer as 5% (vyf persent) eiendom verskil van die deelplan wat alreeds by die Registrateur van Aktes geregistreer is nie, of indien die eenheid 'n ander nommer toegeken is in die deelplan, of die ligging van die gebou verskil van die planne, xxx die Xxxxx steeds oordrag van die eenheid aanvaar xxxx bepaal in die geregistreerde deelplan en voldoen aan die Verkoper se vereistes in terme van hierdie kontrakgrootte aangegee. 1114.

Appears in 1 contract

Samples: regsdienste.solidariteit.co.za

VOETSTOOTS. 10.1 Die eenheid word voetstoots verkoop en die Verkoper is nie aanspreeklik vir enige gebrek daaraan nie, hetsy dit verborge is of nie, behalwe vir die bepalings in klousule 6.5 6.8 en 6.66.9. 10.2 Die Xxxxx xxx oordrag van die eenheid neem onderhewig aan: 10.2.1 sodanige registreerbare voorwaardes as wat die Verkoper mag oplê in terme van artikel 11 van die Deeltitel WetWet op Deeltitels; 10.2.2 die serwitute wat van toepassing is op die grond en gebou en/of geboue; 10.2.3 die voorwaardes, voorbehoude en serwitute vervat of xx xxxxxx in die titelaktes van die grond; 10.2.4 die Verkoper se reg tot uitbreiding van die Behuisingsontwikkelingskema in terme van artikel 25 van die Deeltitel Wet. 10.2.5 10.3 Die Koper erken dat hy die Verkoper Behuisingsontwikkelingskema, die planne, die eenheid, die fasiliteite en die gemeenskaplike eiendom inspekteer het en dat hy tevrede is met die omstandighede, aard, ligging, grootte en beplanning daarvan, sowel as die algemene geskiktheid daarvan om in die Koper se reg om die Behuisingsontwikkelingskema gedeeltelik as „n Vakansie-oord behoeftes te bestuur vir solank as wat hy in sy eie diskresie mag bepaalvoorsien. 10.3 10.4 Indien die afmeting van die eenheid nie met meer as 5% (vyf persent) verskil van die grootte op die deelplan wat alreeds by die Registrateur van Aktes geregistreer is nie, of indien die eenheid 'n ander nommer aan die eenheid toegeken is in die deelplan, of die ligging van die gebou verskil van die planne, xxx die Xxxxx steeds oordrag van die eenheid aanvaar xxxx bepaal in die geregistreerde deelplan en voldoen aan die Verkoper se vereistes in terme van hierdie kontrak. 10.5 Nieteenstaande die bepalings van die Verbruikers Beskermings Wet, 68 van 2008 xxx hierdie klousule ten volle van xxxx xxxx in soverre dit nie in stryd is met gemelde Wet nie en stem die Koper spesifiek toe om die eenheid te aanvaar in die toestand xxxx dit mag wees, onderhewig daaraan dat die eenheid op ‘n vakkundige wyse en wesentlik in ooreenstemming met die aangehegte planne en spesifikasies opgerig is. 11.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak

VOETSTOOTS. 10.1 4.1 Die eenheid eiendom word voetstoots verkoop verkoop, sonder voorstelling of waarborg deur die VERKOPER met betrekking tot die kenmerke daarvan en xxxx dit tans daar uitsien, en onderworpe aan al die Verkoper is nie aanspreeklik vir bestaande titelvoorwaardes, serwitute, beperkings en onderverdelingsvoorwaardes xxxx neergelê deur die plaaslike bestuur, die Limpopo Provinsiale Regering of enige gebrek daaraan nie, hetsy dit verborge is of nie, behalwe vir ander gesag. Indien daar by heropmeting bevind word dat die bepalings in klousule 6.5 en 6.6. 10.2 Die Xxxxx xxx oordrag oppervlak van die eenheid neem onderhewig aan: 10.2.1 sodanige registreerbare voorwaardes as wat die Verkoper mag oplê in terme van artikel 11 van die Deeltitel Wet; 10.2.2 die serwitute wat van toepassing is op die grond en gebou en/of geboue; 10.2.3 die voorwaardes, voorbehoude en serwitute vervat of xx xxxxxx in die titelaktes van die grond; 10.2.4 die Verkoper se reg tot uitbreiding van die Behuisingsontwikkelingskema in terme van artikel 25 van die Deeltitel Wet. 10.2.5 die Verkoper se reg om die Behuisingsontwikkelingskema gedeeltelik as „n Vakansie-oord te bestuur vir solank as wat hy in sy eie diskresie mag bepaal. 10.3 Indien die afmeting van die eenheid nie meer as 5% (vyf persent) eiendom verskil van die deelplan wat alreeds by die Registrateur van Aktes geregistreer is nie, of indien die eenheid 'n ander nommer toegeken is in die deelplan, of die ligging van die gebou verskil van die plannedié hierbo vermeld, xxx die Xxxxx steeds oordrag VERKOPER nie aanspreeklik wees vir enige tekortkominge in die omvang van die eenheid aanvaar eiendom nie. 4.2 Die partye kom ooreen dat daar moontlik inheemse bome op die eiendom mag wees wat die VERKOPER xxx xxxx bepaal om te behou. Indien die VERKOPER egter in sy diskresie dit nodig vind om van die geregistreerde deelplan en voldoen aan bome te verwyder tydens aanlê van die Verkoper se vereistes in terme Interne Ingenieursdienste of vir xxxxx rede ookal xxx die XXXXX geen reg tot ‘n skadevergoedingseis of verlaging van hierdie kontrakdie koopprys hê nie. 115.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak

VOETSTOOTS. 10.1 Die eenheid word voetstoots verkoop en die Verkoper is nie aanspreeklik vir enige gebrek daaraan nie, hetsy dit verborge is of nie, behalwe vir die bepalings in klousule 6.5 6.8 en 6.66.9. 10.2 Die Xxxxx xxx oordrag van die eenheid neem onderhewig aan: 10.2.1 sodanige registreerbare voorwaardes as wat die Verkoper mag oplê in terme van artikel 11 van die Deeltitel Wet; 10.2.2 die serwitute wat van toepassing is op die grond en gebou en/of geboue; 10.2.3 die voorwaardes, voorbehoude en serwitute vervat of xx xxxxxx in die titelaktes van die grond; 10.2.4 die Verkoper se reg tot uitbreiding van die Behuisingsontwikkelingskema in terme van artikel 25 van die Deeltitel Wet. 10.2.5 die Verkoper se reg om die Behuisingsontwikkelingskema gedeeltelik as n Vakansie-oord te bestuur vir solank as wat hy in sy eie diskresie mag bepaal. 10.3 Die Koper erken dat hy die Behuisingsontwikkelingskema, die planne, die eenheid, die fasiliteite en die gemeenskaplike eiendom inspekteer het en dat hy tevrede is met die omstandighede, aard, ligging, grootte en beplanning daarvan, sowel as die algemene geskiktheid daarvan om in die Koper se behoeftes te voorsien. 10.4 Indien die afmeting van die eenheid nie met meer as 5% (vyf persent) verskil van die grootte op die deelplan wat alreeds by die Registrateur van Aktes geregistreer is nie, of indien die eenheid 'n ander nommer aan die eenheid toegeken is in die deelplan, of die ligging van die gebou verskil van die planne, xxx die Xxxxx steeds oordrag van die eenheid aanvaar xxxx bepaal in die geregistreerde deelplan en voldoen aan die Verkoper se vereistes in terme van hierdie kontrak. 10.5 Nieteenstaande die bepalings van die Verbruikers Beskermings Wet, 68 van 2008 xxx hierdie klousule ten volle van xxxx xxxx in soverre dit nie in stryd is met gemelde Wet nie. 11.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak

VOETSTOOTS. 10.1 Die eenheid word voetstoots verkoop en die Verkoper is nie aanspreeklik vir enige gebrek daaraan nie, hetsy dit verborge is of nie, behalwe vir die bepalings in klousule 6.5 en 6.6. 10.2 Die Xxxxx xxx oordrag van die eenheid neem onderhewig aan: 10.2.1 sodanige registreerbare voorwaardes as wat die Verkoper mag oplê in terme van artikel 11 van die Deeltitel Wet; 10.2.2 die serwitute wat van toepassing is op die grond en gebou en/of geboue; 10.2.3 die voorwaardes, voorbehoude en serwitute vervat of xx xxxxxx in die titelaktes van die grond; 10.2.4 die Verkoper se reg tot uitbreiding van die Behuisingsontwikkelingskema in terme van artikel 25 van die Deeltitel Wet. 10.2.5 die Verkoper se reg om die Behuisingsontwikkelingskema gedeeltelik as „n Vakansie-oord te bestuur vir solank as wat hy in sy eie diskresie mag bepaal. 10.3 Indien die afmeting van die eenheid nie met meer as 5% (vyf persent) verskil van die grootte op die deelplan wat alreeds by die Registrateur van Aktes geregistreer is nie, of indien die eenheid 'n ander nommer aan die eenheid toegeken is in die deelplan, of die ligging van die gebou verskil van die planne, xxx die Xxxxx steeds oordrag van die eenheid aanvaar xxxx bepaal in die geregistreerde deelplan en voldoen aan die Verkoper se vereistes in terme van hierdie kontrak. 11.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak

VOETSTOOTS. 10.1 Die eenheid EIENDOM word voetstoots verkoop xxxx omskryf in die bestaande Transportakte of - aktes en is onderhewig aan al die voorwaardes en serwitute (indien enige) daarvan verbonde of vermeld of waarna xxxxxx word in die genoemde Transportakte of -aktes. Die VERKOPER xxx xxx aanspreeklik wees vir enige tekort wat mag voorkom indien die EIENDOM weer opgemeet word en die VERKOPER xxx xxxx voordeel trek indien daar enige surplus is nie. Die EIENDOM word "voetstoots" en xxxx dit staan verkoop en geen waarborg met betrekking tot die Verkoper is geboue en enige verbeterings op die EIENDOM word deur die VERKOPER verskaf nie. Die VERKOPER xxx ook nie aanspreeklik wees vir enige gebrek daaraan verborge of sigbare gebreke, van watter aard ookal, in die EIENDOM nie, hetsy dit verborge is of nie, behalwe vir die bepalings in klousule 6.5 en 6.6. 10.2 Die Xxxxx Daar xxx oordrag xxx van die eenheid neem onderhewig aan: 10.2.1 sodanige registreerbare voorwaardes as wat VERKOPER vereis word om die Verkoper mag oplê in terme van artikel 11 posisie van die Deeltitel Wet; 10.2.2 die serwitute wat van toepassing is bakens of penne op die grond en gebou en/of geboue; 10.2.3 die voorwaardes, voorbehoude en serwitute vervat of xx xxxxxx in die titelaktes van die grond; 10.2.4 die Verkoper se reg tot uitbreiding van die Behuisingsontwikkelingskema in terme van artikel 25 van die Deeltitel Wet. 10.2.5 die Verkoper se reg om die Behuisingsontwikkelingskema gedeeltelik as „n Vakansie-oord te bestuur vir solank as wat hy in sy eie diskresie mag bepaal. 10.3 Indien die afmeting van die eenheid nie meer as 5% (vyf persent) verskil van die deelplan wat alreeds by die Registrateur van Aktes geregistreer is nie, of indien die eenheid 'n ander nommer toegeken is in die deelplan, of die ligging van die gebou verskil van die planne, xxx die Xxxxx steeds oordrag van die eenheid aanvaar xxxx bepaal in die geregistreerde deelplan en voldoen EIENDOM aan die Verkoper se vereistes in terme van hierdie kontrakKOPER uit xx xxx nie en die VERKOPER xxx ook nie aanspreeklik wees vir koste verbonde aan die opsporing daarvan nie. 117.

Appears in 1 contract

Samples: Tender Kontrak