Volhuis Voorbeeld Klousules

Volhuis. Hierdie afdeling dek ‘n betaling van R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand) indien die versekerde wat xxxx vorm van ‘n rolbalspan (span van vier) wie as amateurs speel en ‘n volhuis (dit is al agt rolballe moet tel) aanteken in ‘n rolbalwedstryd in enige kompetisie wat in terme van die reëls van die Suid-Afrikaanse Vereniging by enige erkende rolbalklub gespeel word met dien verstande dat die maatskappy skriftelik bevestiging van die sekretaris van die klub ontvang. INSURE
Volhuis. 5.3.19. Ons vergoed u vir onkoste in verband met ’n volhuis terwyl u as ’n amateur rolbal speel gedurende die versekeringstydperk. 5.3.20. Die volhuis moet plaasvind as xxxx van ’n amptelike kompetisie. Die spel moet op ’n geregistreerde rolbalbaan plaasvind. U moet speel volgens die erkende reëls van die spel, en al 8 of 9 rolballe moet tel. 5.3.21. Die sekretaris van die betrokke rolbalklub moet skriftelik bevestig dat u ’n volhuis behaal het. 5.3.22. Indien meer as een persoon wat ons as ’u’ in hierdie afdeling beskryf, betrokke was by dieselfde volhuis, vergoed ons u slegs een maal vir daardie volhuis. 5.3.23. Ons vergoed u tot en met die perk wat in die skedule aangedui is. 5.4.