Common use of Volwaardige Lede Clause in Contracts

Volwaardige Lede. 2.1. ʼn Aansoeker word ʼn Volwaardige lid van Solidariteit as sy aansoek aanvaar word en een (1) maand se ledegeld ontvang is. ʼn Lid xxx ʼn volwaardige lid solank as wat lidmaatskapgelde opbetaal is of totdat lidmaatskap ingevolge die grondwet of reëls van Solidariteit beëindig word. 2.2. Dit xxx xxxx lid se verantwoordelikheid om toe xx xxxx dat hulle lidmaatskapgelde ten alle tye volopbetaal xxx. 2.3. Alle lede moet volopbetaal wees ten tye van aansoek om enige voordeel of bystand vanaf die vakbond. 2.4. Solidariteit bied, onderhewig aan Solidariteit se bepalings en voorwaardes, die volgende voordele aan volwaardige lede: 2.4.1 arbeidsregtelike advies en bystand; 2.4.2 advies en bystand betreffende beroepsgesondheid en beroepsveiligheid, insluitend beroepsbeserings en -siektes;

Appears in 2 contracts

Samples: Bepalings en Voorwaardes Van Lidmaatskap, Bepalings en Voorwaardes Van Lidmaatskap

Volwaardige Lede. 2.1. ʼn ‘n Aansoeker word ʼn ‘n Volwaardige lid van Solidariteit as sy aansoek aanvaar word en een (1) maand se ledegeld ontvang is. ʼn Lid xxx ʼn volwaardige lid solank as wat lidmaatskapgelde opbetaal is of totdat lidmaatskap ingevolge die grondwet of reëls van Solidariteit beëindig word. 2.2. Dit xxx xxxx lid se verantwoordelikheid om toe xx xxxx dat hulle lidmaatskapgelde ten alle tye volopbetaal xxx. 2.3. Alle lede moet volopbetaal wees ten tye van aansoek om enige voordeel of bystand vanaf die vakbond. 2.4. Solidariteit bied, onderhewig aan Solidariteit se bepalings en voorwaardes, die volgende voordele aan volwaardige lede: 2.4.1 arbeidsregtelike advies en bystand; 2.4.2 advies en bystand betreffende beroepsgesondheid en beroepsveiligheid, insluitend beroepsbeserings en -siektes;

Appears in 1 contract

Samples: Bepalings en Voorwaardes

Volwaardige Lede. 2.1. ʼn n Aansoeker word ʼn Volwaardige ’n volwaardige lid van Solidariteit as sy aansoek aanvaar word en een (1) maand se ledegeld lidmaatskapgeld ontvang is. ʼn Lid xxx ʼn volwaardige lid solank as wat lidmaatskapgelde opbetaal is of totdat lidmaatskap ingevolge die grondwet of reëls van Solidariteit beëindig word. 2.2. Dit xxx xxxx lid se verantwoordelikheid om toe xx xxxx dat hulle hul lidmaatskapgelde ten alle tye volopbetaal xxx. 2.3. Alle lede moet volopbetaal wees ten tye van aansoek om enige voordeel of bystand vanaf die vakbondvakbond te ontvang. 2.4. Solidariteit bied, onderhewig aan Solidariteit se bepalings en voorwaardes, die volgende voordele aan volwaardige lede: 2.4.1 arbeidsregtelike advies en bystand; 2.4.2 advies en bystand betreffende beroepsgesondheid en beroepsveiligheid, insluitend beroepsbeserings en -siektes;

Appears in 1 contract

Samples: Bepalings en Voorwaardes Van Lidmaatskap