Common use of Wat ons nie verseker nie Clause in Contracts

Wat ons nie verseker nie. Algemene verlies en skade 10.4.1 Ons vergoed u nie vir verlies of skade wat veroorsaak is terwyl: 10.4.1.1 die watervaartuig gebruik word vir iets anders as plesier en privaat gebruik nie tensy ons skriftelik daartoe ingestem het; 10.4.1.2 die watervaartuig verhuur of gehuur word nie tensy ons skriftelik daartoe ingestem het; 10.4.1.3 die watervaartuig op water gesleep word nie behalwe in die volgende gevalle: 10.4.1.3.a indien dit gesleep word wanneer dit gestrand het; of 10.4.1.3.b indien dit gewoonlik gesleep word wanneer dit nie vaar nie, uitgerus word of herstel word; 10.4.1.4 die watervaartuig gebruik word om ’n ander watervaartuig te sleep of te red nie tensy dit in nood verkeer; 10.4.1.5 die watervaartuig gebruik word om enige ander watervaartuig te sleep of te red onder kontrak wat gereël is voor die sleep of xxxxxxx begin het nie; 10.4.1.6 daar deelgeneem word aan wedvaarte, spoedtoetse of verwante proewe nie, behalwe seiljagwedvaarte; 10.4.1.7 n watervaartuig onbewaak vasgemeer of geanker gelaat word by ’n onbeskutte strand of oewer, en die watervaartuig xxx xxxxxx, sink, oorstroom raak of wegdryf nie; 10.4.1.8 daar kragspring en uiterste strandlanding gedoen word nie. 10.4.2 Ons vergoed u nie vir verlies of skade veroorsaak deur die volgende nie: 10.4.2.1 slytasie en waardevermindering mettertyd; 10.4.2.2 wegvreting, roes en agteruitgang; 10.4.2.3 huishoudelike plae xxxx motte en wurms; 10.4.2.4 enige gedeelte van die watervaartuig wat afgekeur is slegs weens ’n xxxx in die ontwerp of konstruksie; 10.4.2.5 n gebrek weens nalatigheid of kontrakbreuk met betrekking tot enige herstel of verandering. 10.4.3 Ons vergoed u nie vir enige gevolgskade as gevolg van verlies of skade aan die watervaartuig nie. Gevolgskade is enige bykomende verlies of skade wat plaasvind as gevolg van die versekerde verlies of skade weens ’n versekerde gebeurtenis of aan die versekerde items. 10.4.4 Ons vergoed u nie vir verlies wat veroorsaak is deur meganiese of elektriese onklaarraking van masjienerie, enjins, motore, batterye en hul verbindings nie. Ons vergoed u egter indien die meganiese of elektriese onklaarraking veroorsaak is deur ’n eksterne gebeurtenis wat nie deur die polis uitgesluit is nie. Ons vergoed u egter vir verlies veroorsaak deur onklaarraking van die skag en die skroef. 10.4.5 Ons vergoed u nie vir skade aan seile of beskermende oortreksels wat geskeur is deur die wind of weggewaai is terwyl dit gespan is nie. 10.4.6 Ons vergoed u egter: 10.4.6.1 indien die skade aan die seile of beskermende oortreksels plaasvind as gevolg van skade aan die sparre waaraan die seile geheg is; 10.4.6.2 indien die skade aan die seile of beskermende oortreksels plaasvind as gevolg daarvan dat die watervaartuig strand, sink, uitbrand, in ’n botsing betrokke is of kontak maak met enige eksterne voorwerp insluitende ys, maar uitsluitende water. 10.4.7 Ons vergoed u nie vir die volgende verlies gedurende vervoer van die watervaartuig oor land nie: 10.4.7.1 skrape; 10.4.7.2 induiking; 10.4.7.3 enige koste vir ’n xxxxx xxxxxxx waarvoor u verantwoordelik word; 10.4.7.4 terwyl die watervaartuig vervoer word deur ’n persoon sonder ’n geldige bestuurslisensie nie, tensy die persoon aangekla word van diefstal of onwettige gebruik van die voertuig wat die watervaartuig sleep; 10.4.7.5 terwyl die watervaartuig vervoer word deur ’n persoon wat dronk is of dwelms gebruik of wie se bloedalkoholvlak hoër is as die wettige perk nie. Ons vergoed u tot by die perk aangedui in die skedule. 10.4.8 Ons vergoed u nie vir verlies van of skade aan u persoonlike besittings, aan kos en ander verbruiksgoedere wat u op die watervaartuig hou, aan visgerei of ankertoue nie. Verlies indien die watervaartuig as ’n huis gebruik word 10.4.9 Ons vergoed u nie indien die watervaartuig as ’n woonskuit of as u permanente Huis gebruik word nie.

Appears in 2 contracts

Samples: Personal Insurance Policy, Personal Insurance Policy

Wat ons nie verseker nie. Algemene verlies en skade 10.4.1 Ons Ingevolge die Motorafdeling vergoed ons u nie vir verlies of skade wat veroorsaak is terwyl: 10.4.1.1 die watervaartuig gebruik word eise vir iets anders as plesier en privaat gebruik nie tensy ons skriftelik daartoe ingestem het; 10.4.1.2 die watervaartuig verhuur of gehuur word nie tensy ons skriftelik daartoe ingestem het; 10.4.1.3 die watervaartuig op water gesleep word nie behalwe in die volgende gevalle: 10.4.1.3.a indien dit gesleep word wanneer dit gestrand het; of 10.4.1.3.b indien dit gewoonlik gesleep word wanneer dit nie vaar nie, uitgerus word of herstel word; 10.4.1.4 die watervaartuig gebruik word om ’n ander watervaartuig te sleep of te red nie tensy dit in nood verkeer; 10.4.1.5 die watervaartuig gebruik word om enige ander watervaartuig te sleep of te red onder kontrak wat gereël is voor die sleep of xxxxxxx begin het nie; 10.4.1.6 daar deelgeneem word aan wedvaarte, spoedtoetse of verwante proewe nie, behalwe seiljagwedvaarte; 10.4.1.7 n watervaartuig onbewaak vasgemeer of geanker gelaat word by ’n onbeskutte strand of oewer, en die watervaartuig xxx xxxxxx, sink, oorstroom raak of wegdryf nie; 10.4.1.8 daar kragspring en uiterste strandlanding gedoen word nie. 10.4.2 Ons vergoed u nie vir verlies of skade veroorsaak deur van die volgende nie: 10.4.2.1 slytasie en waardevermindering mettertyd; 10.4.2.2 wegvreting, roes en agteruitgang; 10.4.2.3 huishoudelike plae xxxx motte en wurms; 10.4.2.4 enige gedeelte van die watervaartuig 9.11.1 Waardervermindering wat afgekeur is slegs weens ’n xxxx in die ontwerp of konstruksie; 10.4.2.5 n gebrek weens nalatigheid of kontrakbreuk met betrekking tot enige herstel of verandering. 10.4.3 Ons vergoed u nie vir enige gevolgskade as gevolg van verlies of skade aan die watervaartuig nie. Gevolgskade is enige bykomende verlies of skade wat plaasvind as gevolg van die versekerde verlies of skade weens voortspruit uit herstelwerk na ’n versekerde gebeurtenis of aan die versekerde itemsgebeurtenis. 10.4.4 Ons vergoed u nie vir verlies wat veroorsaak is deur meganiese 9.11.2 Slytasie, meganiese, elektroniese of elektriese onklaarraking onklaarraking, weiering of breekskade. 9.11.3 Skade kwaadwilliglik veroorsaak aan buitebande, of deur lekplekke, snye en barste of deur rem te trap. 9.11.4 Enige owerheid wat die voertuig of enige xxxx van masjieneriedie voertuig wettiglik neem of beslag lê daarop. 9.11.5 Enige gebeurtenis wat plaasvind buite die xxxxx waar u verseker is (sien Algemene afdeling), enjins, motore, batterye en hul verbindings nie. Ons vergoed u egter indien behalwe terwyl die meganiese voertuig op water vervoer word tussen xxxxx in hierdie xxxxx. 9.11.6 Die voertuig word bestuur of elektriese onklaarraking veroorsaak is deur gebruik in enige van die volgende omstandighede: 9.11.6.1 sonder ’n eksterne gebeurtenis voertuiglisensie wat geldig is in die land waar die voertuig gebruik word; 9.11.6.2 terwyl u, of enige xxxxx xxxxxxx met u toestemming, die voertuig bestuur sonder ’n bestuurders- of leerlinglisensie wat geldig is in die land waar die voertuig gebruik word; of indien u, of enige xxxxx xxxxxxx met u toestemming, nie deur die polis uitgesluit is wette wat op lisensies van toepassing is, nakom nie. Ons vergoed ; 9.11.6.3 terwyl u egter vir verlies veroorsaak deur onklaarraking die voertuig bestuur onder die invloed van alkohol of verdowingsmiddels; of u die skag en voertuig bestuur wanneer u bloed-alkoholvlak oor die skroef. 10.4.5 Ons vergoed u nie vir skade aan seile of beskermende oortreksels wat geskeur is deur die wind of weggewaai is terwyl dit gespan is nie. 10.4.6 Ons vergoed u egter: 10.4.6.1 indien die skade aan die seile of beskermende oortreksels plaasvind as gevolg van skade aan die sparre waaraan die seile geheg wettige limiet is; 10.4.6.2 indien 9.11.6.4 terwyl enige xxxxx xxxxxxx die skade aan voertuig met u toestemming bestuur, en met u wete onder die seile invloed van alkohol of beskermende oortreksels plaasvind as gevolg daarvan dat verdowingsmiddels is, of hul bloed-alkoholvlak oor die watervaartuig strand, sink, uitbrand, wettige limiet is; 9.11.6.5 terwyl die voertuig in ’n botsing betrokke toestand is wat nie aan die Padverkeerordonansies van Suid-Afrika, of kontak maak met enige eksterne voorwerp insluitende ys, maar uitsluitende water. 10.4.7 Ons vergoed u nie vir soortgelyke wetgewing wat van toepassing is in die volgende verlies gedurende vervoer van die watervaartuig oor land nie: 10.4.7.1 skrape; 10.4.7.2 induiking; 10.4.7.3 enige koste vir ’n xxxxx xxxxxxx waarvoor u verantwoordelik word; 10.4.7.4 terwyl die watervaartuig vervoer word deur ’n persoon sonder ’n geldige bestuurslisensie nie, tensy die persoon aangekla word van diefstal of onwettige gebruik van waar die voertuig wat die watervaartuig sleep; 10.4.7.5 terwyl die watervaartuig vervoer word deur ’n persoon wat dronk is of dwelms gebruik of wie se bloedalkoholvlak hoër is as die wettige perk nie. Ons vergoed u tot by die perk aangedui in die skedule. 10.4.8 Ons vergoed u nie vir verlies van of skade aan u persoonlike besittingsbestuur word, aan kos en ander verbruiksgoedere wat u op die watervaartuig hou, aan visgerei of ankertoue nie. Verlies indien die watervaartuig as ’n huis gebruik word 10.4.9 Ons vergoed u nie indien die watervaartuig as ’n woonskuit of as u permanente Huis gebruik word voldoen nie.

Appears in 2 contracts

Samples: Personal Insurance Policy, Personal Insurance Policy

Wat ons nie verseker nie. Algemene verlies en skade 10.4.1 Ons vergoed u nie ingevolge hierdie afdeling vir verlies behandeling van siekte, besering of skade fisiese gebrek wat deur een van die volgende veroorsaak is terwylnie: 10.4.1.1 15.4.1 behandeling vir die watervaartuig gebruik word vir iets anders as plesier en privaat gebruik nie tensy ons skriftelik daartoe ingestem hetgevolge van alkohol; 10.4.1.2 15.4.2 bestuur met meer as die watervaartuig verhuur of gehuur word nie tensy ons skriftelik daartoe ingestem hetxxxxxx toegelate alkoholvlak in die bloed; 10.4.1.3 15.4.3 indien die watervaartuig op water gesleep word nie behalwe in besering die volgende gevalle: 10.4.1.3.a indien dit gesleep word wanneer dit gestrand het; of 10.4.1.3.b indien dit gewoonlik gesleep word wanneer dit nie vaar nie, uitgerus word of herstel worddirekte gevolg was dat u onder die invloed van alkohol was; 10.4.1.4 die watervaartuig gebruik word om 15.4.4 opsetlike, selftoegediende besering; 15.4.5 selfmoord of gepoogde selfmoord; 15.4.6 swangerskap of kindergeboorte; 15.4.7 geestesongesteldheid of geestesversteuring tensy dit behoorlik beheer is deur ’n ander watervaartuig te sleep of te red nie gekwalifiseerde dokter; 15.4.8 diabetes (tensy dit in nood verkeerbehoorlik deur ’n gekwalifiseerde dokter beheer word); 10.4.1.5 15.4.9 die watervaartuig gebruik neem van ’n verdowingsmiddel tensy dit geneem word volgens behoorlike mediese advies en nie om enige ander watervaartuig dwelmverslawing te sleep of te red onder kontrak wat gereël is voor die sleep of xxxxxxx begin het behandel nie; 10.4.1.6 daar deelgeneem word aan wedvaarte15.4.10 enige siekte of besering wat verband hou met of die gevolg is van, spoedtoetse MIV of verwante proewe nieVIGS. Indien ons glo dat u siekte of besering verband hou met of ’n gevolg is van, MIV of VIGS, xxx u die teenoorgestelde moet bewys voordat ons u xxx xxx aanvaar; 15.4.11 aangebore toestande of kindersiektes opgedoen deur ’n kind wat ingevolge hierdie afdeling verseker is; 15.4.12 om xx xxxxx behalwe as ’n passasier in ’n xxxxxx gelisensieerde passasiersvliegtuig; 15.4.13 kosmetiese of plastiese chirurgie, behalwe seiljagwedvaarte; 10.4.1.7 n watervaartuig onbewaak vasgemeer of geanker gelaat word by ’n onbeskutte strand of oewer, en die watervaartuig xxx xxxxxx, sink, oorstroom raak of wegdryf nie; 10.4.1.8 daar kragspring en uiterste strandlanding gedoen word nie. 10.4.2 Ons vergoed u nie vir verlies of skade veroorsaak deur die volgende nie: 10.4.2.1 slytasie en waardevermindering mettertyd; 10.4.2.2 wegvreting, roes en agteruitgang; 10.4.2.3 huishoudelike plae xxxx motte en wurms; 10.4.2.4 enige gedeelte van die watervaartuig wat afgekeur is slegs weens ’n xxxx in die ontwerp of konstruksie; 10.4.2.5 n gebrek weens nalatigheid of kontrakbreuk met betrekking tot enige herstel of verandering. 10.4.3 Ons vergoed u nie vir enige gevolgskade as gevolg van verlies of skade aan die watervaartuig nie. Gevolgskade is enige bykomende verlies of skade wat plaasvind as gevolg van die versekerde verlies of skade weens ’n versekerde gebeurtenis ongeluk of aan die versekerde items. 10.4.4 Ons vergoed u nie vir verlies wat veroorsaak is deur meganiese of elektriese onklaarraking van masjienerie, enjins, motore, batterye en hul verbindings niesiekte. Ons vergoed u egter indien slegs vir die meganiese of elektriese onklaarraking veroorsaak bedrag waarvoor u verseker is deur ’n eksterne gebeurtenis wat nie deur ingevolge hierdie polis op die polis uitgesluit is nie. Ons vergoed u egter vir verlies veroorsaak deur onklaarraking datum van die skag en die skroefongeluk of siekte. 10.4.5 Ons vergoed u nie vir skade aan seile of beskermende oortreksels wat geskeur is deur die wind of weggewaai is terwyl dit gespan is nie. 10.4.6 Ons vergoed u egter: 10.4.6.1 indien die skade aan die seile of beskermende oortreksels plaasvind as gevolg van skade aan die sparre waaraan die seile geheg is; 10.4.6.2 indien die skade aan die seile of beskermende oortreksels plaasvind as gevolg daarvan dat die watervaartuig strand, sink, uitbrand, in ’n botsing betrokke is of kontak maak met enige eksterne voorwerp insluitende ys, maar uitsluitende water. 10.4.7 Ons vergoed u nie vir die volgende verlies gedurende vervoer van die watervaartuig oor land nie: 10.4.7.1 skrape; 10.4.7.2 induiking; 10.4.7.3 enige koste vir ’n xxxxx xxxxxxx waarvoor u verantwoordelik word; 10.4.7.4 terwyl die watervaartuig vervoer word deur ’n persoon sonder ’n geldige bestuurslisensie nie, tensy die persoon aangekla word van diefstal of onwettige gebruik van die voertuig wat die watervaartuig sleep; 10.4.7.5 terwyl die watervaartuig vervoer word deur ’n persoon wat dronk is of dwelms gebruik of wie se bloedalkoholvlak hoër is as die wettige perk nie. Ons vergoed u tot by die perk aangedui in die skedule. 10.4.8 Ons vergoed u nie vir verlies van of skade aan u persoonlike besittings, aan kos en ander verbruiksgoedere wat u op die watervaartuig hou, aan visgerei of ankertoue nie. Verlies indien die watervaartuig as ’n huis gebruik word 10.4.9 Ons vergoed u nie indien die watervaartuig as ’n woonskuit of as u permanente Huis gebruik word nie.

Appears in 2 contracts

Samples: Personal Insurance Policy, Personal Insurance Policy

Wat ons nie verseker nie. Algemene verlies en skade 10.4.1 Ons Ingevolge die Motorafdeling vergoed ons u nie vir verlies of skade wat veroorsaak is terwyl: 10.4.1.1 die watervaartuig gebruik word eise vir iets anders as plesier en privaat gebruik nie tensy ons skriftelik daartoe ingestem het; 10.4.1.2 die watervaartuig verhuur of gehuur word nie tensy ons skriftelik daartoe ingestem het; 10.4.1.3 die watervaartuig op water gesleep word nie behalwe in die volgende gevalle: 10.4.1.3.a indien dit gesleep word wanneer dit gestrand het; of 10.4.1.3.b indien dit gewoonlik gesleep word wanneer dit nie vaar nie, uitgerus word of herstel word; 10.4.1.4 die watervaartuig gebruik word om ’n ander watervaartuig te sleep of te red nie tensy dit in nood verkeer; 10.4.1.5 die watervaartuig gebruik word om enige ander watervaartuig te sleep of te red onder kontrak wat gereël is voor die sleep of xxxxxxx begin het nie; 10.4.1.6 daar deelgeneem word aan wedvaarte, spoedtoetse of verwante proewe nie, behalwe seiljagwedvaarte; 10.4.1.7 n watervaartuig onbewaak vasgemeer of geanker gelaat word by ’n onbeskutte strand of oewer, en die watervaartuig xxx xxxxxx, sink, oorstroom raak of wegdryf nie; 10.4.1.8 daar kragspring en uiterste strandlanding gedoen word nie. 10.4.2 Ons vergoed u nie vir verlies of skade veroorsaak deur van die volgende nie: 10.4.2.1 slytasie en 9.11.1. waardevermindering mettertydwat voortspruit uit herstelwerk na ’n versekerde gebeurtenis; 10.4.2.2 wegvreting9.11.2. slytasie, roes en meganiese, elektroniese of elektriese onklaarraking, onderbreking of brekasies; 9.11.3. skade veroorsaak deur roes, muf, wegvreting of agteruitgang; 10.4.2.3 huishoudelike plae xxxx 9.11.4. skade veroorsaak deur motte of ander insekte of hul larwes, ongediertes en wurmsknaagdiere; 10.4.2.4 enige gedeelte 9.11.5. skade kwaadwilliglik veroorsaak aan buitebande, of deur rem te trap of deur verwringing van die watervaartuig buiteband, of deur lekplekke, snye of barste veroorsaak deur padgevare; 9.11.6. enige owerheid wat afgekeur die voertuig of enige xxxx van die voertuig wettiglik in besit neem of daarop beslag lê; 9.11.7. enige gebeurtenis wat plaasvind buite die xxxxx waar u verseker is slegs weens (sien Algemene afdeling), behalwe terwyl die voertuig op water vervoer word tussen hawens in hierdie xxxxx; 9.11.8. die voertuig word bestuur of gebruik in enige van die volgende omstandighede: 9.11.8.1. sonder ’n xxxx voertuiglisensie wat geldig is in die ontwerp of konstruksieland waar die voertuig gebruik word; 10.4.2.5 9.11.8.2. terwyl u, of enige xxxxx xxxxxxx met u toestemming, die voertuig bestuur sonder 'n gebrek weens nalatigheid bestuurders- of kontrakbreuk leerlinglisensie wat geldig is in die land waar die voertuig gebruik word; of indien u, of enige xxxxx xxxxxxx met betrekking tot enige herstel u toestemming, nie die wette wat op lisensies van toepassing is, nakom nie; 9.11.8.3. terwyl u die voertuig bestuur onder die invloed van alkohol of verandering. 10.4.3 Ons vergoed verdowingsmiddels, of u nie vir enige gevolgskade as gevolg van verlies of skade aan die watervaartuig nie. Gevolgskade is enige bykomende verlies of skade wat plaasvind as gevolg van voertuig bestuur wanneer u bloed- alkoholvlak oor die versekerde verlies of skade weens ’n versekerde gebeurtenis of aan die versekerde items. 10.4.4 Ons vergoed u nie vir verlies wat veroorsaak is deur meganiese of elektriese onklaarraking van masjienerie, enjins, motore, batterye en hul verbindings nie. Ons vergoed u egter indien die meganiese of elektriese onklaarraking veroorsaak is deur ’n eksterne gebeurtenis wat nie deur die polis uitgesluit is nie. Ons vergoed u egter vir verlies veroorsaak deur onklaarraking van die skag en die skroef. 10.4.5 Ons vergoed u nie vir skade aan seile of beskermende oortreksels wat geskeur is deur die wind of weggewaai is terwyl dit gespan is nie. 10.4.6 Ons vergoed u egter: 10.4.6.1 indien die skade aan die seile of beskermende oortreksels plaasvind as gevolg van skade aan die sparre waaraan die seile geheg wettige limiet is; 10.4.6.2 indien 9.11.8.4. terwyl enige xxxxx xxxxxxx die skade voertuig met u toestemming bestuur, en met u wete onder die invloed van alkohol of verdowingsmiddels is, of hul bloed-alkoholvlak oor die wettige limiet is; 9.11.8.5. terwyl die voertuig in 'n toestand is wat nie aan die seile Padverkeers- ordonnansies van Suid-Afrika, of beskermende oortreksels plaasvind as gevolg daarvan dat soortgelyke wetgewing wat van toepassing is in die watervaartuig strand, sink, uitbrand, in ’n botsing betrokke is of kontak maak met enige eksterne voorwerp insluitende ys, maar uitsluitende water. 10.4.7 Ons vergoed u nie vir die volgende verlies gedurende vervoer van die watervaartuig oor land nie: 10.4.7.1 skrape; 10.4.7.2 induiking; 10.4.7.3 enige koste vir ’n xxxxx xxxxxxx waarvoor u verantwoordelik word; 10.4.7.4 terwyl die watervaartuig vervoer word deur ’n persoon sonder ’n geldige bestuurslisensie nie, tensy die persoon aangekla word van diefstal of onwettige gebruik van waar die voertuig wat die watervaartuig sleep; 10.4.7.5 terwyl die watervaartuig vervoer word deur ’n persoon wat dronk is of dwelms gebruik of wie se bloedalkoholvlak hoër is as die wettige perk nie. Ons vergoed u tot by die perk aangedui in die skedule. 10.4.8 Ons vergoed u nie vir verlies van of skade aan u persoonlike besittingsbestuur word, aan kos en ander verbruiksgoedere wat u op die watervaartuig hou, aan visgerei of ankertoue nie. Verlies indien die watervaartuig as ’n huis gebruik word 10.4.9 Ons vergoed u nie indien die watervaartuig as ’n woonskuit of as u permanente Huis gebruik word voldoen nie.

Appears in 1 contract

Samples: Persoonlike Groepskema Versekeringspolis