Common use of Wat ons nie verseker nie Clause in Contracts

Wat ons nie verseker nie. Xxxx xxxx sekere persone 5.4.1. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid wat geëis word deur enige van die volgende persone nie: 5.4.1.1. u of enige lid van u familie wat gewoonlik saam met u xxx; 5.4.1.2. u direkteure, lede, trustees, begunstigdes en lede van hulle families wat gewoonlik saam met hulle xxx (indien u ’n maatskappy, beslote korporasie of trust is); 5.4.1.3. u werknemers, behalwe huishoudelike werknemers, wat in die bestek van hul diens met u optree ten tye van die gebeurtenis. 5.4.2. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot verlies van of skade aan eiendom wat besit, bewaar of beheer word deur enige van die volgende persone nie: 5.4.2.1. u of enige lid van u familie wat gewoonlik saam met u xxx; 5.4.2.2. u direkteure, lede, trustees, begunstigdes en lede van hulle families wat gewoonlik saam met hulle xxx (indien u ’n maatskappy, beslote korporasie of trust is); 5.4.2.3. enige werknemer wat in die bestek van hul diens met u optree ten tye van die gebeurtenis. 5.4.3. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot die volgende nie: 5.4.3.1. u diens, besigheid of beroep; 5.4.3.2. u eienaarskap of besetting van grond of geboue; 5.4.3.3. lugvaartuie, voertuie of watervaartuie wat u of u huishoudelike werknemers besit, bewaar of beheer behalwe modellugvaartuie, branderplanke of roeiski’s. 5.4.4. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid wat ontstaan uit ’n kontrak wat u aangegaan het nie, tensy u aanspreeklik sou gewees het as daar geen kontrak was nie, behalwe vir kontrakte aangegaan met sekuriteits-, gewapende reaksie- of tuindiensmaatskappye ingevolge hierdie afdeling. 5.4.5. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot vibrasie, verwydering, verswakking of inmenging met die stut van enige grond, gebou of ander eiendom nie. 5.4.6. Ons vergoed nie vir: 5.4.6.1. enige beslissing of skikking gemaak in xxxxx wat die reg van die VSA of Kanada navolg nie; 5.4.6.2. enige bevel gemaak om ’n beslissing of skikking wat in die VSA of Kanada gemaak is, af te dwing nie. 5.4.7. Ons vergoed nie enige aanspreeklikheid indien u of enige persoon wat met u saamwerk die verlies, skade, dood of liggaamlike besering doelbewus veroorsaak het nie. 5.4.8. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid veroorsaak deur huur of uithuur van roerende en onroerende eiendom vir vergoeding nie.

Appears in 1 contract

Samples: Persoonlike Groepskema Versekeringspolis

Wat ons nie verseker nie. Xxxx xxxx sekere persone 5.4.14.4.1. Ons vergoed u nie vir aanspreeklikheid wat geëis word deur enige van die volgende persone nie: 5.4.1.14.4.1.1. u diefstal van geld en onderhandelbare instrumente behalwe uit die Huis en Buitegeboue. U moet bewys dat daar sigbare tekens van geforseerde toegang of enige lid van u familie wat gewoonlik saam met u xxxuitgang was; 5.4.1.24.4.1.2. u direkteurediefstal of poging tot diefstal uit die Huis en Buitegeboue terwyl dit uitgeleen, ledeverhuur of onderverhuur was, trustees, begunstigdes xxxxx xxxx sigbare tekens van geforseerde toegang tot of uitgang uit die Huis en lede van hulle families wat gewoonlik saam met hulle xxx (indien u Buitegeboue is; 4.4.1.3. diefstal of poging tot diefstal uit die Huis en Buitegeboue terwyl dit ’n maatskappy, beslote korporasie skouhuis was xxxxx xxxx sigbare tekens van geforseerde toegang tot of trust uitgang uit die Huis en Buitegeboue is); 5.4.1.34.4.1.4. u werknemers, verlies van of besering aan diere behalwe huishoudelike werknemers, die diere wat spesifiek in die bestek van hul diens met u optree ten tye van die gebeurtenishierdie afdeling beskryf is. 5.4.24.4.1.5. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot verlies van of skade aan eiendom wat besit, bewaar of beheer word deur enige van die volgende persone niediefstal of poging tot diefstal van: 5.4.2.14.4.1.5.a. u of enige lid van u familie wat gewoonlik saam met u xxxmeer as een goue muntstuk, xxxx- en muntversamelings; 5.4.2.24.4.1.5.b. u direkteure, lede, trustees, begunstigdes selfone; 4.4.1.5.c. motorvoertuie insluitend hul vaste toebehore; 4.4.1.5.x. xxxxxxxxx en lede van hulle families wat gewoonlik saam met hulle xxx sleepwaens insluitend hul vaste toebehore; 4.4.1.5.e. lug- of watervaartuie en hul vaste toebehore en toerusting (indien u nie ’n maatskappy, beslote korporasie branderplank of trust isroeiski’s nie); 5.4.2.34.4.1.6. enige werknemer wat in die bestek verlies van hul diens met u optree ten tye van die gebeurtenis. 5.4.3. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot die volgende nieof skade voortspruitend uit: 5.4.3.14.4.1.6.x. u diensxxxxxxxx, besigheid roes, muf, wegvreting of beroepagteruitgang; 5.4.3.24.4.1.6.b. u eienaarskap waardevermindering of besetting van grond of geboueenige geleidelik werkende oorsaak; 5.4.3.34.4.1.6.c. lugvaartuiedie uitwerking van lig of klimaatstoestande; 4.4.1.6.d. elektroniese, voertuie elektriese of watervaartuie meganiese onklaarraking, brekasie of weiering; 4.4.1.6.x. xxxxx of ander insekte of hul larwes, ongediertes of knaagdiere; 4.4.1.7. handelsvoorraad wat u besit of waarvoor u huishoudelike werknemers besit, bewaar verantwoordelik is; 4.4.1.8. verlies van of beheer behalwe modellugvaartuie, branderplanke skade aan Huishoudelike Goedere wat meer spesifiek elders in hierdie polis verseker is; 4.4.1.9. verlies of roeiski’s. 5.4.4. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid wat ontstaan uit skade of brekasie gedek deur ’n kontrak wat u aangegaan het nievervaardiger se koopooreenkoms, tensy u aanspreeklik sou gewees het as daar geen kontrak was niewaarborg of dienskontrak; 4.4.1.10. verlies of skade weens diefstal of poging tot diefstal, behalwe vir kontrakte aangegaan met sekuriteits-, gewapende reaksie- xxxxx xxxx sigbare tekens van geforseerde toegang tot of tuindiensmaatskappye ingevolge hierdie afdelinguitgang uit die Huis of Buitegeboue is terwyl die Privaathuis opknappings of strukturele verbouings ondergaan. 5.4.5. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot vibrasie, verwydering, verswakking of inmenging met die stut van enige grond, gebou of ander eiendom nie. 5.4.6. Ons vergoed nie vir: 5.4.6.1. enige beslissing of skikking gemaak in xxxxx wat die reg van die VSA of Kanada navolg nie; 5.4.6.2. enige bevel gemaak om ’n beslissing of skikking wat in die VSA of Kanada gemaak is, af te dwing nie. 5.4.7. Ons vergoed nie enige aanspreeklikheid indien u of enige persoon wat met u saamwerk die verlies, skade, dood of liggaamlike besering doelbewus veroorsaak het nie. 5.4.8. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid veroorsaak deur huur of uithuur van roerende en onroerende eiendom vir vergoeding nie.

Appears in 1 contract

Samples: Persoonlike Groepskema Versekeringspolis

Wat ons nie verseker nie. Xxxx xxxx sekere persone 5.4.1. 4.4.1 Ons vergoed u nie vir aanspreeklikheid wat geëis word deur enige van die volgende persone nie: 5.4.1.14.4.1.1 diefstal van geld en onderhandelbare instrumente behalwe uit die Huis of Buitegeboue. u U moet bewys dat daar sigbare tekens van geforseerde toegang of enige lid van u familie wat gewoonlik saam met u xxxuitgang was; 5.4.1.2. u direkteure4.4.1.2 diefstal of gepoogde diefstal uit die Huis en Buitegeboue terwyl dit uitgeleen, lede, trustees, begunstigdes verhuur of onderverhuur was xxxxx xxxx sigbare tekens van geforseerde toegang tot of uitgang uit die Huis en lede van hulle families wat gewoonlik saam met hulle xxx (indien u Buitegeboue is; 4.4.1.3 diefstal of gepoogde diefstal uit die Huis en Buitegeboue terwyl dit ’n maatskappyskouhuis was xxxxx xxxx sigbare tekens van geforseerde toegang tot of uitgang uit die Huis en Buitegeboue is; 4.4.1.4 verlies van of besering aan diere behalwe die diere wat spesifiek in hierdie afdeling beskryf is. 4.4.1.5 verlies van of skade aan: 4.4.1.5.a meer as een goue muntstuk-, beslote korporasie xxxx- en muntversamelings; 4.4.1.5.b selfone; 4.4.1.5.c motorvoertuie insluitend hul vaste toebehore; 4.4.1.5.x xxxxxxxxx en sleepwaens insluitend hul vaste toebehore; 4.4.1.5.e lug- of trust iswatervaartuie en hul vaste toebehore en toerusting (nie ’n branderplank of roeiski’s nie); 5.4.1.3. 4.4.1.6 handelsvoorraad wat u werknemers, behalwe huishoudelike werknemers, wat in die bestek van hul diens met besit of waarvoor u optree ten tye van die gebeurtenis.verantwoordelik is; 5.4.2. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot 4.4.1.7 verlies van of skade aan eiendom Huishoudelike Goedere wat besit, bewaar of beheer word deur enige van die volgende persone nie: 5.4.2.1. u of enige lid van u familie wat gewoonlik saam met u xxx; 5.4.2.2. u direkteure, lede, trustees, begunstigdes en lede van hulle families wat gewoonlik saam met hulle xxx (indien u ’n maatskappy, beslote korporasie of trust meer spesifiek elders in hierdie polis verseker is); 5.4.2.3. enige werknemer wat in die bestek van hul diens met u optree ten tye van die gebeurtenis. 5.4.3. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot die volgende nie: 5.4.3.1. u diens, besigheid of beroep; 5.4.3.2. u eienaarskap of besetting van grond of geboue; 5.4.3.3. lugvaartuie, voertuie of watervaartuie wat u of u huishoudelike werknemers besit, bewaar of beheer behalwe modellugvaartuie, branderplanke of roeiski’s. 5.4.4. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid wat ontstaan uit ’n kontrak wat u aangegaan het nie, tensy u aanspreeklik sou gewees het as daar geen kontrak was nie, behalwe vir kontrakte aangegaan met sekuriteits-, gewapende reaksie- of tuindiensmaatskappye ingevolge hierdie afdeling. 5.4.5. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot vibrasie, verwydering, verswakking of inmenging met die stut van enige grond, gebou of ander eiendom nie. 5.4.6. Ons vergoed nie vir: 5.4.6.1. enige beslissing of skikking gemaak in xxxxx wat die reg van die VSA of Kanada navolg nie; 5.4.6.2. enige bevel gemaak om ’n beslissing of skikking wat in die VSA of Kanada gemaak is, af te dwing nie. 5.4.7. Ons vergoed nie enige aanspreeklikheid indien u of enige persoon wat met u saamwerk die verlies, skade, dood of liggaamlike besering doelbewus veroorsaak het nie. 5.4.8. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid veroorsaak deur huur of uithuur van roerende en onroerende eiendom vir vergoeding nie.

Appears in 1 contract

Samples: Personal Insurance Policy

Wat ons nie verseker nie. Xxxx xxxx sekere personeVerlies of skade veroorsaak deur of weens: 5.4.16.4.1. Elektroniese, elektriese of meganiese onklaarraking, brekasie of weiering. 6.4.2. Xxxx, verwering of muf. 6.4.3. Motte of ander insekte of hul larwes, ongediertes en knaagdiere; 6.4.4. Slytasie of ander geleidelik werkende oorsake. 6.4.5. Ons vergoed u nie vir aanspreeklikheid enige verlies of skade wat geëis word deur enige van veroorsaak is omdat die volgende persone Privaathuis nie in stand gehou is nie:. 5.4.1.16.4.6. u of enige lid van u familie wat gewoonlik saam met u xxx; 5.4.1.2. u direkteure, lede, trustees, begunstigdes en lede van hulle families wat gewoonlik saam met hulle xxx (U moet ons in xxxxxx xxxx indien u ’n maatskappyu Privaathuis vir xxxxxx as 60 aaneenlopende dae onbewoon gaan laat in enige 12-maande-tydperk sodat ons u premie kan aanpas of u bepalings, beslote korporasie voorwaardes en uitsluitings kan verander. Indien u ons nie in xxxxxx xxxx xxx, xxx ons u nie vergoed vir enige verlies of trust is); 5.4.1.3. u werknemers, behalwe huishoudelike werknemers, wat in skade terwyl die bestek van hul diens met u optree ten tye van die gebeurtenisPrivaathuis onbewoon is nie. 5.4.26.4.7. Ons Wanneer u bouveranderinge doen, en daar verlies, skade of aanspreeklikheid deur die struktuele bouveranderinge veroorsaak word, vergoed ons u nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot verlies van of skade aan eiendom wat besit, bewaar of beheer word deur enige van die volgende persone nie: 5.4.2.1. u of enige lid van u familie wat gewoonlik saam met u xxx; 5.4.2.2. u direkteure, lede, trustees, begunstigdes en lede van hulle families wat gewoonlik saam met hulle xxx (indien u ’n maatskappy, beslote korporasie of trust is); 5.4.2.3. enige werknemer wat in die bestek van hul diens met u optree ten tye van die gebeurtenis. 5.4.3. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot die volgende nie: 5.4.3.16.4.7.1. u diensglas- en sanitêre ware (byvoorbeeld toilette, besigheid of beroepbaddens en spoelbakke); 5.4.3.26.4.7.2. u eienaarskap of besetting van grond of gebouealternatiewe akkommodasie en huur; 5.4.3.3. lugvaartuie, voertuie of watervaartuie wat u of u huishoudelike werknemers besit, bewaar of beheer behalwe modellugvaartuie, branderplanke of roeiski’s. 5.4.4. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid wat ontstaan uit ’n kontrak wat u aangegaan het nie, tensy u aanspreeklik sou gewees het as daar geen kontrak was nie, behalwe vir kontrakte aangegaan met sekuriteits-, gewapende reaksie- of tuindiensmaatskappye ingevolge hierdie afdeling. 5.4.5. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid met betrekking tot vibrasie, verwydering, verswakking of inmenging met die stut van enige grond, gebou of ander eiendom nie. 5.4.6. Ons vergoed nie vir: 5.4.6.1. enige beslissing of skikking gemaak in xxxxx wat die reg van die VSA of Kanada navolg nie; 5.4.6.2. enige bevel gemaak om ’n beslissing of skikking wat in die VSA of Kanada gemaak is, af te dwing nie. 5.4.7. Ons vergoed nie enige aanspreeklikheid indien u of enige persoon wat met u saamwerk die verlies, skade, dood of liggaamlike besering doelbewus veroorsaak het nie. 5.4.8. Ons vergoed nie vir aanspreeklikheid veroorsaak deur huur of uithuur van roerende en onroerende eiendom vir vergoeding nie.

Appears in 1 contract

Samples: Persoonlike Groepskema Versekeringspolis