Voordeel betaalbaar by dood Voorbeeld Klousules

Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die laaste oorlewende versekerde lewe. Een of meer begunstigdes mag aangewys word om die voordeelbedrag te ontvang. 'n Begunstigde mag die aanwysing eers aanvaar of afwys na die dood van die laaste oorlewende versekerde lewe.
Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe. Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Xxx xxx die voordeel betaalbaar by dood ontvang? Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet enige bedrag betaalbaar as gevolg van dood betaal word • aan enige of al die afhanklikes van die versekerde lewe, of • as die versekerde lewe genomineerdes aangewys het wat nie afhanklikes is xxx, xxx aan enige een of meer van die afhanklikes en genomineerdes. Hoeveel xxx aan elke afhanklike of genomineerde betaal word? Die trustees van die FONDS xxx besluit of voldoende vir die behoeftes van afhanklikes voorsien is. Xxxxx xxx dus besluit wat elke afhanklike se aandeel, indien enige, van 'n betaalbare bedrag is. As 'n genomineerde nie 'n afhanklike is nie, sal die trustees ook besluit of die genomineerde vir enige voordele kwalifiseer en indien wel in watter mate 'n genomineerde 'n betaalbare bedrag met die afhanklikes xxx xxxx. Wie is 'n afhanklike? • Die xxxx van die versekerde lewe. • 'n Kind van die versekerde lewe, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind. • 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik is vir finansiële onderhoud. • 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die versekerde lewe nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die versekerde lewe wat na die versekerde lewe se dood gebore word. Is dit nodig om genomineerdes aan xx xxx? Ja. 'n Genomineerde is iemand wat die versekerde lewe aanwys om die voordeel beskikbaar by dood, of 'n xxxx daarvan, te ontvang. Ons, en die trustees van die FONDS, xxx xxx weet wat die versekerde lewe xx xxxxx is. 'n Genomineerde mag die aanwysing slegs na die dood van die versekerde lewe aanvaar of afwys. Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word? 'n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die versekerde lewe onderteken wees, en moet Xxxxxx Xxxxxx xx hoofkantoor voor die versekerde lewe se dood bereik. Hoe xxx die gereelde pensioenbetalings voorsien word? 'n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is.
Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe. Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. 'n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is.
Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe. Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe. Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. 'n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat as 'n langtermynversekeraar onder die Langtermynversekeringswet, 1998 geregistreer is. Xxx xxx die voordeel betaalbaar by dood ontvang? Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet enige bedrag betaalbaar as gevolg van dood betaal word • aan enige of al die afhanklikes van die versekerde lewe, of • as die versekerde lewe genomineerdes aangewys het wat nie afhanklikes is xxx, xxx aan enige een of meer van die afhanklikes en genomineerdes. Hoeveel xxx aan elke afhanklike of genomineerde betaal word? Die trustees van die FONDS xxx besluit of voldoende vir die behoeftes van afhanklikes voorsien is. Xxxxx xxx dus besluit wat elke afhanklike se aandeel, indien enige, van 'n betaalbare bedrag is. As 'n genomineerde nie 'n afhanklike is nie, sal die trustees ook besluit of die genomineerde vir enige voordele kwalifiseer en indien wel in watter mate 'n genomineerde 'n betaalbare bedrag met die afhanklikes xxx xxxx.
Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die lid. Die plan mag op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die lid geregtig wees op inkomste wat reeds verklaar maar nog nie belê is nie. Sodra alle verklaarde inkomste belê is, xxx die eenhede verkoop word. Die opbrengs xxx na aftrekking van 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, gevoeg word by die bedrag wat gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien of in kontant betaal word as gereelde pensioenbetalings nie ontvang word nie. Die heffing se huidige vlak word in die staat aangedui. Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe. Die volle voordeelbedrag xxx as 'n enkelbedrag betaal word. Dit xxx slegs gedoen word nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.