Eenheid Nr
Eenheid Nr
SKEDULE A XX XXXXXX IN DIE AANGEHEGDE KOOP OOREENKOMS
KOPER
Ongetroud | Weduwee | Voorhuwelikse Kontrak | Binne Gemeenskap van Goedere |
Volle Name/BK/Trust : ID No/Reg Nr(BK of Trust) : Volle name xxx xxxx/Trustee/Lid: Identiteitsnommer xxx xxxx :
Huwelikstatus:
Huidige fisiese adres (domicilium citandi et executandi) (nie posadres nie):
Posadres: Toekomstige posadres: Tel (Huis): Tel (Besigheid) : Selfoon: Faks: Epos:
Plek van Besigheid/Professie: BESONDERHEDE WAARNA XXXXXX WORD IN KLOUSULES 2.2.3.1, 4.1, 4.2, 6.1, 17.1 en 21.1.1 VAN DIE AANGEHEGTE OOREENKOMS:
Deelnommer en oppervlakte waarna xxxxxx word in Klousule 2.2.3.1 : Nr , ;
Oppervlakte: ± vk meter
Koopprys waarna xxxxxx word in klousule 4.1 : R
(
) (koopprys moet in syfers en woorde wees)
Deposito waarna xxxxxx word in klousule 4.2 : R
(
) (deposito moet in syfers en woorde wees)
Besitsrente waarna xxxxxx word in klousule 6.1: R per maand Eiendoms Agent waarna xxxxxx word in klousule 17.1 : Leningsbedrag waarna xxxxxx word in klousule 21.1.1 : R (
) (leningsbedrag moet in syfers en woorde wees)
AS GETUIES :
1.
2.
AS GETUIES:
1.
2.
VERKOPER (teken voluit)
KOPER (teken voluit)
XX XXXXXXX
Dir: Kontrakte: GC1932 CGC – Kantoor & Kleinhandel
K O O P K O N T R A K CAPEGATE CRESCENT
DIE PARTYE
1. Die PARTYE tot die OOREENKOMS is :
1.1 CAPEGATE CRESCENT DEVELPMENT (EDMS) BEPERK Registrasie Nommer: 2007 / 008700 / 07
- en -
1.2 Die PARTY wat as KOPER vermeld word in Skedule A.
INLEIDING
2.1 Die VERKOPER openbaar hiermee en bevestig dat:
2.1.1 hy in die proses is om geboue op te rig op die voorgestelde onderverdeling van Erf 17047 Brackenfell in die Stad van Kaapstad, Kaapse Provinsiale Afdeling, Weskaap Provinsie;
2.1.2 die geboue opgerig xxx word in ooreenstemming met die Capegate Crescent meester terrein ontwikkelingsplan xxxxx bouplanne goedgekeur moet word deur die Plaaslike Owerheid en beskikbaar is by die VERKOPER;
2.1.3 wanneer die geboue genoegsaam voltooi is, die VERKOPER aansoek xxx doen, in terme van die bepalings van die WET, vir die opening van ‘n deeltitelregister vir die SKEMA in die Aktekantoor te Kaapstad.
ALGEMEEN
2.2 Omskrywing
In hierdie OOREENKOMS, tensy die teendeel duidelik uit die samehang blyk, het die terme en uitdrukkings in die eerste kolom die betekenisse aangegee in die tweede kolom, naamlik -
2.2.1 die VERKOPER Die PARTY vermeld in Klousule 1.1;
2.2.2 die KOPER Die PARTY vermeld as KOPER in Skedule A;
2.2.3 die EIENDOM ‘n Eenheid betaande uit:
2.2.3.1 die Gedeelte xxxx aangedui op Skedule A en
xxxx aangedui op die sketsplanne (afskrifte waarvan daar hierby aangeheg is) voorberei deur die ARGITEK in die geboue wat bekend staan as geleë te Gedeelte
op Erf 17047 Brackenfell geleë te Stad van Kaapstad, Kaapse Afdeling, Weskaap Provinsie en xxxxx Gedeelte uit die vloeroppervlakte bestaan xxxx aangedui in Skedule A.
2.2.3.2 ‘n Onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike
eiendom in die SKEMA toegedien volgens die deelnemingskwota en xxxxx geendosseer xxx word op die deelplan xxxx voorberei deur die landmeter aangestel deur die VERKOPER;
2.2.3.3 Die aantal ondergrondse parkeerareas, bedekte
parkeerareas en oop parkeerareas xxxx aangedui in skedule A, xxxxx ‘n xxxx of xxxx xxxx van die gemeenskaplike area van die SKEMA, die uitsluitlike gebruik xxxxx toegeken xxx word aan die eienaar van die EIENDOM hiermee verkoop in terme van die bepalings van Artikel 27A van die WET;
2.2.4 die SKEMA Die deeltitelontwikkelingskema in terme van die bepalings van die WET wat in die Aktekantoor te Kaapstad geregistreer xxx word en wat bekend xxx staan as
;
2.2.5 die PARTYE 'n Kollektiewe verwysing na die KOPER en VERKOPER en beteken “’n PARTY” een van hulle;
2.2.6 ‘n DAG Enige DAG van die week, maar sluit uit Sondae en Suid-Afrikaanse Openbare Vakansiedae;
2.2.7 die OORDRAGGEWENDE
PROKUREURS Mnre Xxxxxxxxx & Xx Xxx
Grondvloer
Vineyards Square South Vineyards Office Estate Jip xx Xxxxx Rylaan 99 BELLVILLE
(Verw: XX XXXXXXX / XX XXXXX) (Tel nr: 000 000 0000 of 021-913 3137)
2.2.8 die OOREENKOMS Die Vervreemdingsakte xxxx bedoel in Artikel 1 van die Wet op Vervreemding van Grond Nr 68 van 1981, xxxx gewysig, ten aansien van die EIENDOM en xxxx uiteengesit in hierdie dokument tussen die KOPER en die VERKOPER;
2.2.9 die REGSPERSOON Die regspersoon ingestel vir die SKEMA in terme van die WET;
2.2.10 die REëLS Die reëls van die skema geregistreer ingevolge die bepalings van die WET en xxxxx REëLS beskikbaar is by die kantore van die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS;
2.2.11 die WET Die Wet op Deeltitels Nr. 95 van 1986, xxxx gewysig;
2.2.12 die ONDERTEKENINGS-
DATUM Die datum van ondertekening van die OOREENKOMS deur die PARTY wat laaste teken;
2.2.13 die ARGITEK
2.2.14 die CAPEGATE CRESCENT EEV die Akte van Oprigting van die Capegate
Crescent Eiendomeienaarsvereniging ('n vereniging ingelyf kragtens Artikel 21 van die Maatskappy Wet Nr 61/1973) xx xxxxxx in klousule 7, 'n afskrif waarvan beskikbaar is by die kantore van die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS.
Waar nodig sluit die enkelvoud die meervoud in en omgekeerd, sluit enige verwysing na enige geslag ook die ander geslagte in, sluit enige verwysing na natuurlike persone, regspersone in en omgekeerd en xxx die volgende woorde in hierdie OOREENKOMS dieselfde betekenisse hê as wat aan hulle toegeken word deur die WET xxxx gewysig, naamlik xxxx, deelnemingskwota, konsepdeelplan, deeltitelbewys, eenheid, eienaar, gebou, gemeenskaplike eiendom, uitsluitlike gebruiksgebied, deeltitelontwikkelingskema.
2.3 Verslapping
Geen verlenging van tyd of ander toegewing wat deur die VERKOPER aan die KOPER toegestaan mag word, xxx beskou word dat dit afbreuk doen aan enige van die regte van die VERKOPER kragtens die OOREENKOMS nie, of dat dit sodanige regte enigsins beïnvloed of benadeel nie.
2.4 Uitsluiting van ander afsprake
Die OOREENKOMS kanselleer en vervang alle kontrakte aangegaan tussen die PARTYE voor datum hiervan en geen wysiging, aanvulling of ooreengekome kansellasie van die OOREENKOMS xxx xxx xxxx xxxx nie, xxxxx dit op skrif gestel en deur die PARTYE onderteken is.
2.5 Opskrifte van die klousules
Die opskrifte van die klousules van die OOREENKOMS is alleen vir verwysingsdoeleindes aangebring en xxx xxx die uitleg of interpretasie van die OOREENKOMS beïnvloed nie.
VERKOOP
3. Die VERKOPER verkoop hiermee aan die KOPER, wie hiermee koop die EIENDOM op die terme en voorwaardes xxxx uiteengesit in hierdie OOREENKOMS.
KOOPPRYS
4.1 Die koopprys van die EIENDOM is vermeld in Skedule A, xxxxx bedrag Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) teen ‘n standaardkoers insluit, xxxx van toepassing op die ONDERTEKENINGSDATUM indien die VERKOPER vir BTW geregistreer is in terme van die Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde van 1991, xxxx gewysig.
4.2 Die KOPER onderneem om die deposito vermeld in Skedule A op die ONDERTEKENINGSDATUM te betaal aan die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS wie se besonderhede vermeld word op Skedule A, xx xxxx hulle gehou te word in 'n spesiale spaarrekening by ‘n finansiële instelling van hulle keuse in terme van die bepalings van Artikel 78(2A) van die Wysigingswet op Prokureurs Nr 53 van 1979 tot datum van registrasie. Die rente verdien op die spaarrekening xxx aan die KOPER toeval.
4.3 Die KOPER onderneem en verbind homself hiermee daartoe om 'n waarborg deur 'n finansiële instelling te laat uitreik vir die betaling van die balans koopprys, te wete die bedrag xx xxxxxx in Klousule 4.1 minus die deposito in Klousule 4.2, indien enige, ten gunste van die
VERKOPER of sy genomineerde, xxxxx waarborg ter bevrediging van die VERKOPER
en/of die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS moet wees.
4.4 Die XXXXX xxx die xxxxx van die waarborg betaal.
4.5 Gemelde waarborg moet betaalbaar wees teen registrasie van die EIENDOM in die naam van die KOPER en moet in die hande geplaas word van die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS binne 14 (VEERTIEN) DAE na skriftelike versoek deur die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS.
4.6 Alle betalings in terme van die OOREENKOMS xxx in kontant geskied, vry van wisselkoers of enige aftrekkings, te sodanige adres as wat die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS mag bepaal.
BESIT EN RISIKO
5.1 Die XXXXX xxx in besit en okkupasie van die EIENDOM geplaas word op die datum xxxx bepaal deur die VERKOPER en die VERKOPER xxx die XXXXX in xxxxxx xxxx van die datum van okkupasie by wyse van skriftelike kennisgewing aan die KOPER xxxxx kennisgewing ten minste 60 (SESTIG) DAE voor sodanige okkupasie xxx xxxx:
5.1.1 vry van enige huurkontrak;
5.1.2 onderhewig aan die REËLS;
5.1.3 verder onderhewig aan die bepalings van klousules 5 en 8;
vanaf xxxxx datum dit op die algehele risiko, wins of verlies van die KOPER xxx xxxx.
5.2 Indien die EIENDOM of enige gedeelte daarvan deur brand of enige ander oorsaak hoegenaamd gedeeltelik of in geheel beskadig of vernietig word, voordat die risiko aldus oorgegaan het, xxx die XXXXX geen eis teen die VERKOPER hê as gevolg van enige tydelike of permanente verlies van die gebruik van die EIENDOM nie, maar xxx die VERKOPER geregtig wees om óf enige sodanige skade op eie xxxxx xx herstel, óf die OOREENKOMS ab initio te kanselleer met herstelling van die status quo ante.
5.3 Indien die VERKOPER nie daartoe in staat is om besit en okkupasie van die EIENDOM aan die VERKOPER xx xxx xxxx op die datum xxxxxx xx in klousule 5.1 as gevolg van vertragings in die bouproses veroorsaak deur natuurrampe, vis major of as gevolg van buitensporige stormagtige weer of burgerlike onrus, plaaslike saamswering, stakings deur werkers, of as gevolg van wysigings en/of instruksies vir redes buite die beheer van die VERKOPER, xxx xxx die XXXXX in besit en okkupasie geplaas word so gou as moontlik na die VERKOPER daartoe in staat is om besit en okkupasie aan die KOPER xx xxx en kom die PARTYE hiermee ooreen dat so datum xxx die datum van besit en okkupasie vir doeleindes van hierdie OOREENKOMS xxx xxxx.
5.4 Die VERKOPER onderneem hiermee om die KOPER binne 2 (TWEE) maande voor die datum xxxx gemeld in klousule 5.1 in xxxxxx xx stel van enige moontlike vertragings in die bouproses en wat die geskatte datum van besit en okkupasie vir doeleindes van hierdie OOREENKOMS xxx xxxx, alternatiewelik om te bevestig dat besit en okkupasie gegee xxx word op die datum xxxxxx xx in klousule 5.1.
5.5 ‘n Sertifikaat xxxx uitgereik deur die VERKOPER, xxx na die KOPER se xxxxx xxxx aangedui in Skedule A versend word en xxx geag word ontvang xx xxxx op ‘n datum 3 (DRIE) dae na versending daarvan en xxx gemelde sertifikaat xxx ‘n integrale xxxx van die OOREENKOMS vorm ten einde die datum van besitname te bepaal.
5.6 Indien dit blyk dat die EIENDOM nie in ‘n toestand is om geokuppeer te word op datum van besitname xxxx gesertifiseer deur die VERKOPER in terme van klousule 5.4 nie, sal die KOPER, binne 24 (VIER EN TWINTIG) uur na die datum van besitname xxxx gesertifiseer deur die VERKOPER, die VERKOPER daarvan in xxxxxx xxxx om die VERKOPER die geleentheid xx xxx om die gebrek(ke), indien enige, te herstel. Indien die KOPER nalaat om sodanige xxxxxx xx xxx, xxx die XXXXX steeds aanspreeklik xxx vir die betaling van okkupasie rente vanaf die datum xxxx aangedui in klousule 5.4.
BESITSRENTE
6.1 Indien die datum van okkupasie en besitname nie ooreenstem met die datum van oordrag nie, sal die PARTY wat besit en okkupasie van die EIENDOM geniet terwyl dit nog op die naam van die ander PARTY geregistreer is, as vergoeding daarvoor en vir die tydperk van sodanige okkupasie, aan die ander PARTY besitsrente xxxx aangedui in Skedule A betaal. Indien geen sodanige bedrag in Skedule A gespesifiseerd is nie, sal die besitsrente die primêre uitleenkoers van Nedbank Beperk wees, xxxx uitgewerk op die koopprys xxxxxx xx in klousule 4.1.
6.2 Besitsrente xxx maandeliks vooruitbetaalbaar wees voor of op die 5de (VYFDE) XXX xxx xxxx maand tot en met datum van registrasie van die EIENDOM in die Aktekantoor. Die besitsrente betaalbaar xxx uitgewerk word op ‘n pro rata basis, ie. van die eerste XXX xxx xxxx MAAND tot datum van registrasie.
HEFFINGS & HUISEIENAARSVERENIGING
7.1 Die VERKOPER is van voorneme om 'n Eiendom Eienaars Vereniging op te rig xxxxx bekend xxx staan as die Capegate Crescent Eiendom Eienaars Vereniging ('n vereniging ingelyf kragtens Artikel 21 van die Maatskappye Wet, Nr 61/1973) (die CAPEGATE CRESCENT EEV) om inter alia, toe xx xxxx tot die regulering, beheer en bestuur van die gesamentlike belange van die eienaars van erwe en deeltiteleenhede geleë in die ontwikkeling.
7.2 In terme van die Akte van Oprigting van die CAPEGATE CRESCENT EEV, mag die Raad van Direkteure heffings instel en hef vanaf sy lede vir die doeleindes om die uitgawes van die CAPEGATE CRESCENT EEV te betaal.
7.3 Dit is 'n voorwaarde van hierdie OOREENKOMS dat 'n voorwaarde teen die Titelakte geregistreer xxx word van die EIENDOM in terme waarvan die eienaar van die EIENDOM nie geregtig xxx xxxx om die EIENDOM te verkoop of oor te dra sonder die vooraf skriftelike toestemming van die CAPEGATE CRESCENT EEV nie.
7.4 Die KOPER erken dat hy homself vergewis het van die Akte van Oprigting van die CAPEGATE CRESCENT EEV, xxxxx beskikbaar is vanaf die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS.
7.5 Die XXXXX xxx verplig wees om 'n lid te word van die CAPEGATE CRESCENT EEV en die REGSPERSOON vanaf datum van registrasie van transport van die EIENDOM in sy naam en kom hiermee ooreen om 'n lid xx xxx vir solank as wat hy 'n geregistreerde eienaar is van die EIENDOM.
VOLTOOIING EN ONDERNEMING DEUR VERKOPER
8.1 Die VERKOPER onderneem hiermee om die EIENDOM volgens die bepalings van die goedgekeurde bouplanne en spesifikasies daarop, xxxx aangedui op die aangehegte spesifikasielys gemerk Aanhangsel C te voltooi, voor die datum van besitname xxxx xx xxxxxx in klousule 5.1 of so ‘n verlengde datum xxxx xx xxxxxx in klousule 5.3, op die voorwaarde dat die VERKOPER daartoe gemagtig xxx xxxx om in sy eie diskresie van die bouplanne en spesifikasies daartoe te mag afwyk indien dit gedurende die bouproses van die EIENDOM en eenhede blyk dat so ‘n afwyking xxx xxx tot ‘n merkbare, praktiese en ekonomiese voltooiing van die EIENDOM en / of eenhede in die SKEMA, sonder om wesenlik van die bouplanne af te wyk of om ‘n negatiewe effek op die kwaliteit van die afwerking op die EIENDOM te hê;
8.2 Die VERKOPER onderneem verder om die KOPER met ‘n sertifikaat tot die effek dat die EIENDOM substansieel in ooreenstemming met die bepalings van die goedgekeurde bouplanne voltooi is en genoegsaam voltooi is vir okkupasie doeleindes, op die datum van besitname xxxx xx xxxxxx in klousule 5.1, te voorsien.
8.3 Indien die KOPER enige bykomende spesifikasies verlang, dit wil sê wat nie ingesluit is in die bouplan en die spesifikasies tot die boukontrak nie, sal sodanige bykomende spesifikasies
‘n addisionele koste wees tot die boukoste.
8.4 Die XXXXX xxx geregtig wees xx xxxxx 14 (VEERTIEN) DAE na die datum van besitname xxxx xx xxxxxx in klousule 5.1, ‘n lys van regstellings en/of gebreke aan die wooneenheid, indien enige, aan die VERKOPER te voorsien vir die nodige regstelling. Die VERKOPER xxx xxx verplig wees om daarna ‘n sertifikaat uit xx xxxx tot die effek dat daar voldoen is aan die vereistes xxxx gestel deur die KOPER en kom die PARTYE hiermee ooreen dat:
8.4.1 die KOPER tevrede is met die EIENDOM en koop dit “voetstoots”, onderhewig aan die bepalings van klousules 8.7 en 8.8;
8.4.2 die XXXXX xxx nie geregtig wees om enige aksie xxxxx mag voortspruit uit hierdie OOREENKOMS teen die VERKOPER of sy agent, vir enige defekte (synde latent of patent) in die EIENDOM, of enige verbeteringe daarop, of as gevolg van enige voorstelling gemaak of waarborg gelewer deur die VERKOPER of sy agent met betrekking tot die eiendom, in te stel nie, onderhewig aan die bepalings van klousules 8.7 en 8.8.
8.5 Die XXXXX xxx:
8.5.1 totdat die EIENDOM in die KOPER se naam geregistreer is, nie geregtig wees xx xxxxxx die voorafverkrygde geskrewe toestemming van dieVERKOPER, enige veranderings of verbeterings aan die EIENDOM te bring nie;
8.5.2 verplig wees om die EIENDOM in dieselfde goeie toestand waarin hy dit ontvang het xx xxx, tot en met datum van registrasie van oordrag of lewering aan die VERKOPER na kansellasie van die OOREENKOMS as gevolg xxx xxxxx rede ookal.
8.6 Indien die EIENDOM nie in dieselfde goeie toestand behou word nie, sal die VERKOPER op sy uitsluitlike diskresie, die reg he om die nodige herstelwerk op die EIENDOM uit te voer of te laat uitvoer om die EIENDOM in sy oorspronklike toestand te herstel.
8.7 Nieteenstaande die bepalings van klousules 8.4.1 en 8.4.2, xxx die VERKOPER verplig wees om latente defekte op die EIENDOM te repareer vir ‘n periode van 3 (DRIE) maande na die datum van besit xx xxxxxx in klousule 5.
8.8 Die KOPER erken dat hy bewus is van die xxxx dat op datum van besitname, die infrastruktuur, die geboue en die verbeterings ten opsigte van die ander eenhede in die SKEMA nog nie voltooi mag wees nie en dat die KOPER gevolglik ongerief mag ly as gevolg van die bou-aktiwiteite, geraas, stof of enigiets anders wat verband hou met die voltooiing van die SKEMA. Die XXXXX xxx nie as gevolg van die ongerief xxxxx xxxx, geregtig wees om die xxxx xx kanselleer, om terug te tree uit die OOREENKOMS of om skadevergoeding te eis van enigiemand as gevolg van enige ongerief wat in die verband gely mag word nie.
8.9 Die PARTYE bevestig hiermee dat hulle bewus is daarvan dat die grootte van die EIENDOM en waarna xxxxxx word in Skedule A opgemeet is vir doeleindes vir die opstel van die bouplan, xxxxx opmeting gereken is vanaf die buitelyn van die buitemure terwyl die grootte van die EIENDOM vir doeleindes van die WET opgemeet xxx word vanaf die binnelyn van die buitemure van die EIENDOM. Daar mag dus moontlik ‘n verskil wees in die grootte en wat ontstaan as gevolg van die verskillende metodes van opmeting. Die XXXXX xxx dus nie geregtig wees om terug te tree uit die OOREENKOMS of om skadevergoeding te eis van enigiemand in die verband indien daar wel ‘n verskil in grootte sou wees nie.
REGISTRASIE VAN TRANSPORT
9. Die PARTYE benoem hiermee die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS om toe xx xxxx tot sessie van die EIENDOM in die naam van die KOPER.
REGSKOSTE
10.1 Die VERKOPER aanvaar aanspreeklikheid vir sy rekening en xxx op aanvraag aan die
OORDRAGGEWENDE PROKUREURS alle transport fooie tesame met BTW daarop betaal;
10.2 Die KOPER aanvaar aanspreeklikheid vir sy rekening en xxx op aanvraag aan die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS alle verbandfooie en uitgawes tesame met BTW daarop betaal.
DATUM VAN TRANSPORT
11.1 Oordrag van die EIENDOM xxx gepasseer word sodra:
11.1.1 ‘n deeltitelregister vir die SKEMA geopen is in die Aktekantoor te Kaapstad;
11.1.2 die koopprys, of die balans van die koopprys of ten volle gewaarborg, of betaal is;
11.1.3 die koste vermeld in klousule 10 betaal is.
11.2 Die PARTYE kom ooreen om onmiddellik op skriftelike versoek van die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS, alle dokumente te onderteken en alle ander handelinge te verrig wat volgens die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS nodig mag wees ten einde die registrasie van oordrag van die EIENDOM in die naam van die KOPER so spoedig as moontlik te laat geskied en om andersins uitvoering xx xxx aan die bepalings van hierdie OOREENKOMS.
TITELVOORWAARDES
12. Die EIENDOM word verkoop xxxx dit beskryf word in die bestaande of enige titelbewys daarvan en is onderworpe aan:
12.1 al die voorwaardes, beperkings en serwitute (indien enige) verbonde daaraan of wat genoem word of waarna xxxxxx word in die titelakte van die EIENDOM;
12.2 die REËLS;
12.3 die reg tot uitbreiding xxxxx reg geregistreer xxx word in die Aktekantoor te Kaapstad;
12.4 die reëls van die CAPEGATE CRESCENT EEV.
JURISDIKSIE
13.1 Die PARTYE stem hiermee toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof vir enige aksie wat uit die OOREENKOMS mag voortvloei;
13.2 Die PARTYE behou egter die reg voor om, op hul uitsluitlike diskresie, aksie in te stel in die Hooggeregshof en xx xxxxxx xx xxx xxxx op Hooggeregshof skaal.
DOMICILIA EN KENNISGEWINGS
14.1 Vir alle doeleindes van hierdie OOREENKOMS, ingesluit die lewering van alle kennisgewings of dokumente en vir die betekening van enige regsprosesstuk, kies die PARTYE hulle respektiewelike domicilium citandi et executandi xxxx volg -
14.1.1 die VERKOPER p/a Xxxxxxxxx & Xx Xxx Grondvloer
Vineyards Square South The Vineyards Office Estate 00 Xxx xx Xxxxx Xxxxxx Tygervallei
BELLVILLE
(Verw: XX XXXXXXX / XX XXXXX) (Tel nr: 000 000 0000 of 021-913 3137)
14.1.2 die KOPER die adres vermeld in Skedule A.
14.2 Die PARTYE xxx geregtig wees om van tyd tot tyd hulle onderskeie domicilia citandi et executandi te verander na ander adresse binne die Republiek van Suid-Afrika (xxxxx adresse egter nie posadresse mag wees nie) deur skriftelike kennis tot dien effekte aan die ander
PARTYE xx xxx, xxxxx kennisgewings van xxxx xxx word by ontvangs daarvan deur die geadresseerde.
14.3 Alle kennisgewing wat kragtens hierdie OOREENKOMS gegee moet word, xxx skriftelik geskied en xxx óf per hand afgelewer word, óf by wyse van vooruitbetaalde- geregistreerde pos versend word, in xxxxx laasgenoemde geval die kennisgewing geag xxx word, totdat die teendeel bewys is, ontvang te gewees het op die 7de (SEWENDE) DAG nadat dit in die pos gedien is.
KONTRAKBREUK
15.1 Ingeval die KOPER versuim om op die vervaldatum enige van die terme of voorwaardes van die OOREENKOMS na te kom, xxx die VERKOPER of sy agent die reg hê om onmiddellik en sonder vooraf kennisgewing -
15.1.1 die OOREENKOMS te kanselleer deur skriftelik kennis xx xxx aan die KOPER, waarna die KOPER alle bedrae betaal aan die VERKOPER of sy agent in terme hiervan xxx verbeur, onderhewig aan toepaslike regsbeperkings, sonder benadeling van die VERKOPER se ander regte en remedies en die reg om skadevergoeding te eis.
OF
15.1.2 om onmiddellike betaling van die volle koopprys en die voldoening aan al die terme en voorwaardes van die OOREENKOMS te eis.
15.2 In geval van kansellasie van hierdie OOREENKOMS xxx die VERKOPER geregtig wees om onmiddellik herbesit van die EIENDOM te neem en om die KOPER of enige okkupeerder wat sy regte verkry het van die KOPER, onmiddellik die EIENDOM te laat ontruim en die XXXXX xxx geen reg van verhaal teen die VERKOPER hê ten aansien van enige verbeterings deur hom aangebring aan die EIENDOM nie en xxx xxxxxx ook geen retensiereg op sodanige verbeterings hê nie.
15.3 Die KOPER onderneem verder hiermee om alle prokureur- en kliëntkoste, invorderingskoste en opsporingskoste wat die VERKOPER mag opdoen in die invordering van enige bedrae in terme van hierdie OOREENKOMS deur die KOPER verskuldig xx xxxx en xxxxx nie op die betrokke vervaldatum betaal is nie, ingesluit rente daarop bereken ooreenkomstig die xxxxx xxxx vermeld in klousule 16, te betaal.
RENTE OP LAATBETALINGS
16.1 Indien die KOPER versuim om enige verskuldigde bedrag (kapitaal of rente) ingevolge die OOREENKOMS op die vervaldatum daarvan te betaal, dra sodanige bedrag vir die tydperk wat die KOPER in verstek is, rente teen 'n xxxxx gelykstaande aan die prima uitleenkoers van Nedbank Beperk plus 3% (DRIE PERSENT) per jaar.
16.2 Die gemelde rente daagliks bereken te word en maandeliks gekapitaliseer en verder xxx xxxxx op aanvraag betaalbaar wees.
AGENTEKOMMISSIE
17.1 Die VERKOPER is verantwoordelik vir betaling van agentekommissie aan die agent waarna xxxxxx word in Skedule A.
17.2 Die KOPER verklaar hiermee dat die eiendomsagent vermeld in Skedule A die effektiewe oorsaak van hierdie verkoping was en indien enige ander eiendomsagent of agente na uitbetaling van die kommissie hierin genoem, 'n eis mag instel teen die VERKOPER en kan bewys dat hy of hulle die effektiewe oorsaak van hierdie verkoping was, vrywaar die KOPER die VERKOPER teen sodanige eis of eise, plus alle koste daaraan verbonde.
AANSPREEKLIKHEID VAN DIE VERKOPER EN KOPER
18.1 Indien die KOPER meer as 1 (EEN) persoon is, xxx sodanige party/e wat tot die
OOREENKOMS xxx optree as KOPER/S gesamentlik, afsonderlik en in solidum aanspreeklik wees vir die behoorlike vervulling van hulle respektiewelike verpligtinge onder hierdie OOREENKOMS en doen die KOPER hiermee afstand van die voordele voortspruitend uit die regseksepsies de duobus vel pluribus xxxx debendi.
18.2 Indien hierdie OOREENKOMS gesluit word deur die KOPER in ‘n verteenwoordigende hoedanigheid, verbind sodanige ondertekenaar homself hiermee as borg en mede- hoofskuldenaar teenoor die verteenwoordigde PARTY vir die behoorlike nakoming van sy prinsipaal se verpligtinge in terme van die OOREENKOMS en doen die KOPER hiermee afstand van alle voordele wat voortspruit uit die regseksepsies wat van toepassing mag wees, naamlik ordinis seu excussionis et divisionis en de duobus vel pluribus xxxx debendi.
18.3 Indien hierdie OOREENKOMS aangegaan is deur die ondertekenaar as Trustee van 'n Maatskappy, of Beslote Xxxxxxxxxx nog opgerig te word of reeds opgerig of namens homself of sy genomineerde, xxx en in daardie geval xxx die ondertekenaar, in sy persoonlike hoedanigheid aanspreeklik wees vir die behoorlike vervulling van al die verpligtinge van sodanige PARTY voortspruitend uit hierdie OOREENKOMS, indien –
18.3.1 die Beslote Korporasie of Maatskappy opgerig staan te word, nie opgerig is voor of op die datum waarop waarborge in terme van hierdie OOREENKOMS gelewer moet word nie; of
18.3.2 die Beslote Korporasie of Maatskappy wel opgerig word, maar nie die
OOREENKOMS ratifiseer, adopteer en aanvaar nie; of
18.3.3 die Beslote Xxxxxxxxxx of Maatskappy wel die OOREENKOMS ratifiseer, adopteer en aanvaar, maar nie stiptelik in terme daarvan presteer nie; of
18.3.4 indien ‘n Beslote Korporasie of Maatskappy wat alreeds opgerig is nie stiptelik in terme van hierdie OOREENKOMS presteer nie; of
18.3.5 sodanige party 'n xxxxx xxxxxxx nomineer en daardie persoon die nominasie nie aanvaar nie of wel die nominasie aanvaar, maar nie stiptelik in terme van hierdie OOREENKOMS presteer nie.
ELEKTRIESE INSTALLASIE
19.1 Die VERKOPER xxx op sy eie koste die vereiste Sertifikaat van Nakoming xxxx bepaal in Regulasie 3 uitgevaardig kragtens die Wet op Masjinerie en Beroepsveiligheid Nr 7 van 1983 verkry en aan die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS oorhandig voor of op datum van registrasie van oordrag.
19.2 Indien die elektriese installasie op die EIENDOM defektief is, xxx die VERKOPER op sy eie onkoste die elektriese installasie verbeter om sodoende die sertifikaat aan die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS te kan oorhandig.
FASE ONTWIKKELING
20. Die VERKOPER openbaar hiermee dat die SKEMA ontwikkel xxx word by wyse van fases xxxx bepaal in Artikel 25 van die WET.
OPSKORTENDE VOORWAARDE
21.1 Hierdie verkoping is onderworpe aan die opskortende voorwaarde dat:
21.1.1 die KOPER binne 14 (VEERTIEN) DAE vanaf die ONDERTEKENINGSDATUM 'n lening vir die bedrag vermeld in Skedule A teen sekuriteit van 'n eerste verband oor die EIENDOM hiermee verkoop, bekom;
21.1.2 die VERKOPER die nodige toestemming van sy finansierders, in sy uitsluitlike diskresie, verkry om voort te gaan met die SKEMA;
21.1.3 ‘n Deeltitelregister geopen word vir die SKEMA in die aktekantoor te Kaapstad, binne 3 (DRIE) MAANDE na datum van besit xx xxxxxx in klousule 5 van die OOREENKOMS.
21.2 Om die spoedige en effektiewe uitvoering van die opskortende voorwaarde xx xxxxxx in klousule 21.1.1 te fasiliteer, word dit hiermee geboekstaaf dat die dienste van ‘n Verbandmakelaar xxxx aangewys deur die VERKOPER, gebruik xxx word wanneer aansoek vir ‘n lening gedoen word en dat die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS opdrag gegee word om toe xx xxxx tot die registrasie van enige Verband om so ‘n xxxxxx xx bekom.
21.3 Die KOPER magtig hiermee onherroeplik en in rem suam die VERKOPER om, indien die KOPER sou versuim om die nodige aansoek in te dien by die gemelde instansie, namens hom die aansoek te voltooi en te onderteken
21.4 Indien daar nie voldoen word aan die voornoemde opskortende voorwaardes op die vervaldatum nie, sal óf die VERKOPER óf die KOPER die reg hê om die OOREENKOMS te kanselleer deur die gee van skriftelike kennisgewing tot dié effek aan die teenparty by sy domicilium citandi et executandi, in xxxxx geval die PARTYE herstel xxx word in die status quo ante hiertoe, onderhewig aan die aanspreeklikheid van die KOPER vir betaling van okkupasiehuur en uitgawes xxxx voorsiening voor gemaak in klousules 6 en 7 van hierdie OOREENKOMS (indien enige).
SPESIALE VOORWAARDES
22.
AANBOD
23. Indien slegs een PARTY die OOREENKOMS onderteken het, xxx hierdie dokument beskou word as 'n aanbod aan die ander, xxxxx aanbod nie teruggetrek xxx word nie, maar aanvaar moet word voor 12:00 op die 5de DAG na datum van ondertekening deur die KOPER en wel deur die ondertekening hiervan en oorhandiging aan die OORDRAGGEWENDE PROKUREURS voor of op die gemelde tyd en datum.
ALDUS GEDOEN en GETEKEN te op hede die dag van
2008. AS GETUIES :
1.
2.
VERKOPER
ALDUS GEDOEN en GETEKEN te op hede die dag van
2008. AS GETUIES:
1.
2.
KOPER