AGENTEKOMMISSIE Voorbeeld Klousules

AGENTEKOMMISSIE. Die VERKOPER is verantwoordelik vir betaling van agentekommissie aan die agent waarna ▇▇▇▇▇▇ word in Skedule A.
AGENTEKOMMISSIE. Die partye plaas hiermee op rekord dat hierdie ooreenkoms nie deur die ▇▇▇▇▇▇▇ van enige eiendomsagent gesluit is nie. Die fooie betaalbaar aan Duvenage ▇▇▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇ Ing ten opsigte van die administrasie van die tender, ▇▇▇ ▇▇▇▇ die VERKOPER betaalbaar wees.
AGENTEKOMMISSIE. 24.1 Die partye bevestig hiermee dat (die "agent") instrumenteel was in die sluit van hierdie ooreenkoms. 24.2 Die Kontrakteur is aanspreeklik vir die betaling van Agentekommissie aan die agent, betaalbaar teen ontvangs (deur die Kontrakteur) van die laaste vorderingstrekking (sien Klousule 3).
AGENTEKOMMISSIE. 27.1 Die agent vermeld in klousule 11 van Bylae A ▇▇▇ eers op die registrasiedatum geregtig wees op sy kommissie. 27.2 Die transportbesorgers word hiermee gemagtig om genoemde kommissie van die verkoopprys af te trek en op of so spoedig moontlik na die registrasiedatum aan die agent te betaal. 27.3 Die Koper erken hiermee dat die agent die effektiewe oorsaak van hierdie verkoop is, en bevestig hiermee dat die eiendom nie deur enige ander agent aan hom bekend gestel is nie, en dat geen ander agent die effektiewe oorsaak van die verkoop is nie.
AGENTEKOMMISSIE. Die VERKOPER ▇▇▇ aanspreeklik wees vir agentekommissie betaalbaar ten opsigte van die transaksie kragtens die ooreenkoms.
AGENTEKOMMISSIE. 10.1 Die KOPER waarborg dat die Agent op bladsy 1 hiervan hom aan die eiendom voorgestel het en die effektiewe oorsaak was van hierdie koopkontrak en vrywaar hiermee die VERKOPER teen enige ander eis vir agentekommissie. 10.2 Eiendomsagente kommissie van 6% op die koopprys plus BTW daarop is betaalbaar deur die VERKOPER aan die Agent op datum van transportering van die eiendom tensy hierdie koopkontrak deur die VERKOPER gekanselleer word as gevolg van enige versuim of kontrakbreuk deur die KOPER in ▇▇▇▇▇ geval die KOPER aanspreeklik ▇▇▇ ▇▇▇▇ vir betaling van bogemelde eiendoms- agentekommissie aan die agent en ▇▇▇ die agent geregtig wees om die eiendomsagentekommissie direk by die ▇▇▇▇▇ ▇▇ verhaal en onderneem die ▇▇▇▇▇ ▇▇ dit aan die agent te betaal. Indien die transaksie gekanselleer word agv. Bogenoemde ▇▇▇ die Agent geen eis vir agentekommissie teen die VERKOPER hê nie.
AGENTEKOMMISSIE. Die agentekommissie, tot ‘n maksimum van 4% + BTW ▇▇▇ op die datum van oordrag deur die VERKOPER betaal word. Indien hierdie transaksie as gevolg van die versuim van die KOPER gekanselleer word, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ nieteenstaande sodanige kansellasie vir die betaling van sodanige kommissie aanspreeklik wees.
AGENTEKOMMISSIE. 12.1 Die Verkoper ▇▇▇ aan die Agent agentekommissie betaal ▇▇▇▇ uiteengesit hieronder: 12.1.1 Ten aansien van die eiendom gekoop hierkragtens, kommissie bereken teen ‘n ▇▇▇▇▇ van …………………………………………………….. PERSENT, ▇▇▇▇▇ bedrag BTW ▇▇▇ insluit, op die koopprys vermeld in klousule 4.1 hierbo, betaalbaar op datum van registrasie; en 12.1.2 Ten aansien van die gebou(e) wat opgerig word op die eiendom in terme van die Boukontrak (Aanhangsel “B”), kommissie bereken teen ‘n ▇▇▇▇▇ van ……………………………………………… PERSENT, ▇▇▇▇▇ bedrag BTW ▇▇▇ insluit, op die Boukontrakprys vermeld in klousule 1.1.4 van die Boukontrak (Aanhangsel “B”), betaalbaar op datum van okkupasie. 12.2 Die Agentekommissie ▇▇▇ geag word verdien ▇▇ ▇▇▇▇ by ondertekening van hierdie dokument deur beide die Koper en die Verkoper, alternatiewelik by vervulling van alle opskortende voorwaardes waaraan hierdie ooreenkoms onderhewig mag wees, en die kommissie ▇▇▇ betaalbaar wees deur die Verkoper op registrasie van die oordrag of kansellasie van die kontrak na kontrakbreuk deur of die Koper of die Verkoper. In die geval waar die kontrak gekanselleer word en die oordrag van die eiendom nie plaasvind nie, sal die party wat kontrakbreuk gepleeg het aanspreeklik wees vir betaling van die kommissie. In die geval waar die kontrak gekanselleer word by ooreenkoms tussen die partye, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ en Verkoper gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik wees vir betaling van die agentekommissie. 12.3 Die Verkoper magtig en gee hiermee onherroeplike en in rem suam instruksies aan die Oordragprokureur om die agentekommissie te betaal uit die opbrengste van enige deposito, of as die deposito onvoldoende is om die kommissie ▇▇ ▇▇▇▇ en om betaling ▇▇ ▇▇▇▇ van die balans daarvan uit die opbrengs van die verkoop op datum van registrasie van die oordrag. Die partye gee hiermee onherroeplike instruksies aan die Oordragprokureurs om registrasie terug ▇▇ ▇▇▇ in die geval waar die opbrengste uit die verkoop onvoldoende is om die volle kommissie verskuldig aan die Agent ▇▇ ▇▇▇▇, totdat die tekort aangevul is. Die Koper en Verkoper kom verder onherroeplik ooreen dat in die geval waar die Oordragprokureur nie bereid is om ‘n onderneming ▇▇ ▇▇▇ dat die agentekommissie aan die agent oorbetaal ▇▇▇ word op dag van registrasie van die oordrag van die eiendom nie (▇▇▇▇▇ onderneming onvoorwaardelik ▇▇▇ ▇▇▇▇ behalwe vir die oordrag van die eiendom en ▇▇▇▇▇ onderneming aan die Agent gelewer ▇▇▇ word binne 7 dae na ontvangs van die instruksies deur die...

Related to AGENTEKOMMISSIE

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, ▇▇▇ dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, ▇▇▇ geag word inbreuk ▇▇ ▇▇▇▇ op hierdie kontrak nie, en die Koper ▇▇▇ ▇▇▇ nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die ▇▇▇▇ van die Verkoper kan beroep wat ▇▇▇ neerkom op aansprake van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇ versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem ▇▇ ▇▇▇▇▇ te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, onderneem die ▇▇▇▇ ▇▇ alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die ▇▇▇▇ ▇▇ aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, ▇▇▇ „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms ▇▇▇ in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is ▇▇▇▇ voormeld, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ die ondertekenaar ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.

  • Bewijslast Opgave aantal voor project gewerkte uren. Bij 1e declaratie: bewijsstukken (bv. statuten, aandelenregister, …) waaruit de rechtsvorm van de projectpartner blijkt en waaruit blijkt dat de persoon die het tarief gebruikt, werkend mede-eigenaar, bvb. werkend vennoot (bvba), vennoot (cvba), directeur-grootaandeelhouder (bv) of lid-natuurlijk persoon (coöperatie), is. Dit is de minimale bewijslast die dient toegevoegd te worden bij de declaratie. Als onderliggende bewijslast moeten ter plaatse voor de eigenaar van KMO/MKB overzichten bewaard worden in de projectadministratie van de betreffende projectpartner waaruit het aantal uren blijkt dat op een concrete dag is gepresteerd voor het project. Deze overzichten vermelden ook de naam van het project, van de projectpartner en van de eigenaar, en indien van toepassing de tijd besteed aan andere projecten met EU-financiering. Standaarduurtarief voor niet-werknemers (enkel toepasbaar voor uren gepresteerd vanaf 1 juli 2019) Voor personen die werken voor de projectpartner, maar niet op basis van een arbeidsovereenkomst (gekenmerkt door een hiërarchische relatie en voorwerp van patronale bijdragen) of aanstellingsbesluit (openbare diensten), bestaat de mogelijkheid om de loonkosten in te brengen. Het kan hierbij gaan om zaakvoerders, directeurs-aandeelhouder, zelfstandigen,… die een loon krijgen van de projectpartner. Er gelden geen specifieke voorwaarden op het vlak van de specifieke rechtsvorm of omvang van de projectpartner, noch ten aanzien van de specifieke doelstellingen van het programma . Het aantal uren dat per persoon volgens dit uurtarief wordt gedeclareerd, is gebonden aan volgende begrenzingen (over alle Europese projecten en programma’s heen): maximum 1720 uren per jaar maximum 10 uur per dag Uitgangspunt voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers is het bruto maandsalaris van de maand waarvoor er uren worden gedeclareerd. Hierop wordt een coëfficiënt van 0,7% toegepast. Voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers wordt geen rekening gehouden met een eventuele deeltijdse tewerkstelling van de betrokken personen. Voor elke maand waarvoor er uren worden gedeclareerd, moet het SUT opnieuw worden berekend.