Werksdag-definisie

Werksdag. Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Betalingsvakansie 'n Tydperk waartydens die herhalende betalings op versoek tydelik gestaak word.
Werksdag. Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Werksdag. Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Voortsetting Wanneer ons 'n bestaande plan as hierdie tipe plan voortsit, xxxxxx ons daarna as 'n voortsetting. Vir administratiewe doeleindes xxx ons 'n nuwe plannommer toe. Die bedrag wat van die bestaande plan oorgedra word, is gelyk aan die eenmalige betaling op die begindatum van die voortsetting. Die voorwaardes xxxx in die kontrakdokumente uiteengesit xxx slegs vanaf die begindatum van die voortsetting geld.

Examples of Werksdag in a sentence

  • Werksdag Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.


More Definitions of Werksdag

Werksdag. Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Betalingsvakansie 'n Tydperk waartydens die herhalende betalings op versoek tydelik gestaak word. Omsetting Wanneer ons 'n bestaande plan na hierdie tipe plan omskakel, xxxxxx ons daarna as 'n omsetting. Vir administratiewe doeleindes xxx ons 'n nuwe plannommer toe. Die bedrag wat van die bestaande plan oorgedra word, is gelyk aan die eenmalige betaling op die begindatum van die omsetting. Hierdie eenmalige betaling xxx xxxxx in die opbou van die herhalende fonds ingesluit word en nie in die opbou van die eenmalige fonds nie. Geen eenmalige fonds xxx op die begindatum van die omsetting begin opbou nie. Die voorwaardes xxxx in die kontrakdokumente uiteengesit xxx slegs vanaf die begindatum van die omsetting geld.
Werksdag. Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Belegging Die aftreevoordeelbedrag van die uittree-annuïteitsplan, of 'n xxxx daarvan, indien van toepassing, xxx in die beleggingsgekoppelde lyfrente belê in die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar. Nakoming van Regulasie 28 Regulasie 28 van die Wet op Pensioenfondse, 1956 vereis dat aftreespaargeld beskerm moet word. Om hierdie rede beperk die regulasie die blootstelling van beleggingsgekoppelde lyfrentes aan verskillende bateklasse. Die maksimum beperkings is tans onder andere 75% in aandele, 30% in buitelandse xxxxx, 25% in eiendomsbates en 10% in verskansingsfondse. Dit is noodsaaklik dat beleggingsgekoppelde lyfrentes aan die beperkings van Regulasie 28 voldoen. Sommige beleggingsfondse voldoen aan Regulasie 28 wat beteken dat die batebestuurders van daardie fondse seker maak dat die fondse altyd voldoen aan die beperkings van Regulasie 28. Aangesien slegs fondse wat aan Regulasie 28 voldoen vir hierdie produk beskikbaar is, xxx hierdie plan altyd aan Regulasie 28 voldoen. Leeftyd beleggingsopsie As 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, xxxx ons die belegging toe aan die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Ons xxx die toedeling van die belegging op 'n deurlopende basis bestuur. Xxxx die versekerde lewe ouer word, xxx ons geleidelik die toedeling van die belegging skuif deur die beleggingsfondse om xx xxxxxx xx xxxxx xx xxxx dat die belegging geskik xxx xx 'n inkomste te voorsien.