Aanspreeklikheid teenoor die publiek. Hierdie uitbreiding dek: (a) alle bedrae waarvoor die versekerde wetlik aanspreeklik is as huisbewoner wat die perseel okkupeer of enige lid van die versekerde xx xxxxx wat normaalweg by die versekerde inwoon vir vergoeding ten opsigte van: (i) dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon (ii) fisieke verlies van, of fisieke skade aan tasbare eiendom wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind (b) alle regskoste en -uitgawes: (i) deur enige xxxxx van die versekerde verhaal (ii) met die maatskappy se skriftelike toestemming aangegaan ten opsigte van 'n eis teen die versekerde vir vergoeding waarop die skadeloosstelling in hierdie uitbreiding uiteengesit van toepassing is Met dien verstande dat: die betaalbare bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie. Die skadeloosstelling in hierdie uitbreiding uiteengesit is nie van toepassing op en sluit nie die volgende in nie: (a) aanspreeklikheid wat die versekerde deur ooreenkoms aanvaar en wat in die afwesigheid van die ooreenkoms sou bestaan het nie (b) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n lid van die versekerde se huishouding of xxxxx is hetsy sodanige persoon by die versekerde inwoon al xxx xxx (c) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n dienskontrak of vakleerlingskap by die versekerde het indien die aanspreeklikheid bestaan ten opsigte van dood, liggaamlike besering of siekte wat uit en in die loop van die persoon se diens by die versekerde ontstaan (d) aanspreeklikheid ten opsigte van verlies of beskadiging van eiendom wat aan die versekerde of enige lid van die versekerde xx xxxxx of huishouding of bediende of agent van die versekerde behoort of in sy/haar xxxx of xxxxx xx beheer is (e) aanspreeklikheid ten opsigte van dood, liggaamlike besering, siekte, verlies of skade veroorsaak deur of in verband met of voortspruitend uit: (i) enige beroep of besigheid van die versekerde (ii) die eiendomsreg op of besit van of gebruik deur of namens die versekerde van hysers of meganies aangedrewe voertuie of sleepwaens behalwe voetgangerbeheerde tuinimplemente (iii) opsetlike of kwaadwillige dade (iv) plofstowwe (f) aanspreeklikheid ten opsigte van: (i) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes vir dood of enige besering, siekte, verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg is van of ontstaan uit of toe skryf is aan sypeling, besoedeling of kontaminasie, altyd met dien verstande dat hierdie voorbehoudsbepaling nie van toepassing is nie op xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes ten opsigte van toevallige dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon of toevallige fisiese verlies van of skade aan tasbare eiendom waar sodanige sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike, onbeplande en onvoorsiene gebeurtenis gedurende die versekeringstydperk (ii) enige xxxxx xx sypel-, besoedelende of kontaminerende stowwe te verwyder, te neutraliseer of skoon xx xxxx, xxxxx die sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike onbeplande, onbedoelde en onvoorsiene gebeurtenis Met dien verstande dat: niks wat in hierdie voorbehoudsbepaling vervat is, hierdie onderafdeling uitbrei nie om enige aanspreeklikheid te dek wat in die afwesigheid van hierdie voorbehoudsbepaling nie ingevolge hierdie onderafdeling gedek sou gewees het nie (g) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes ten opsigte van dood of enige besering of siekte wat toe te skryf is aan ‘n geleidelik werkende oorsaak wat nie uit ‘n skielike en identifiseerbare ongeval of voorval ontstaan nie (h) aanspreeklikheid vir boetes, strafvoltrekkings, straf- of bestraffende of wraaksugtige skadevergoeding toegestaan in enige hof (i) koste en uitgawes aangegaan ná die datum waarop die maatskappy óf die volle bedrag van die eis óf die totale bedrag wat ten opsigte van enige gebeurtenis verhaalbaar is betaal het of aangebied het om dit te betaal.
Appears in 1 contract
Samples: Homeowners Insurance Policy
Aanspreeklikheid teenoor die publiek. Hierdie uitbreiding dek:
(a) alle bedrae waarvoor die versekerde wetlik regtens aanspreeklik is as huisbewoner wat die perseel okkupeer of enige lid van die versekerde xx xxxxx wat normaalweg by die versekerde inwoon vir vergoeding ten opsigte van:
(i) dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon
(ii) fisieke verlies van, of fisieke skade aan tasbare eiendom wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind
plaasvind (b) alle b)alle regskoste en -uitgawes:
(i) deur enige xxxxx van die versekerde verhaal
(ii) met die maatskappy se skriftelike toestemming aangegaan ten opsigte van 'n eis teen die versekerde vir vergoeding waarop die skadeloosstelling in hierdie uitbreiding uiteengesit van toepassing is Met dien verstande dat: die betaalbare bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie. Die skadeloosstelling in hierdie uitbreiding uiteengesit is nie van toepassing op en sluit nie die volgende in nie:
: (a) aanspreeklikheid a)aanspreeklikheid wat die versekerde deur ooreenkoms aanvaar en wat in die afwesigheid van die ooreenkoms sou bestaan het nie
(b) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n lid van die versekerde se huishouding of xxxxx is hetsy sodanige persoon by die versekerde inwoon al xxx xxx
(c) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n dienskontrak of vakleerlingskap by die versekerde het indien die aanspreeklikheid bestaan ten opsigte van dood, liggaamlike besering of siekte wat uit en in die loop van die persoon se diens by die versekerde ontstaan
(d) aanspreeklikheid ten opsigte van verlies of beskadiging van eiendom wat aan die versekerde of enige lid van die versekerde xx xxxxx of huishouding of bediende of agent van die versekerde behoort of in sy/haar xxxx of xxxxx xx beheer is
(e) aanspreeklikheid ten opsigte van dood, liggaamlike besering, siekte, verlies of skade veroorsaak deur of in verband met of voortspruitend uit:
(i) enige beroep of besigheid van die versekerde
(ii) die eiendomsreg op of besit van of gebruik deur of namens die versekerde van hysers of meganies aangedrewe voertuie of sleepwaens behalwe voetgangerbeheerde tuinimplemente
(iii) opsetlike of kwaadwillige dade
(iv) plofstowwe
(f) aanspreeklikheid ten opsigte van:
(i) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes en- uitgawes vir dood of enige besering, siekte, verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg is van of ontstaan uit of toe skryf is aan sypeling, besoedeling of kontaminasie, altyd met dien verstande dat hierdie voorbehoudsbepaling nie van toepassing is nie op xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes en- uitgawes ten opsigte van toevallige dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon of toevallige fisiese verlies van of skade aan tasbare eiendom waar sodanige sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike, onbeplande en onvoorsiene gebeurtenis gedurende die versekeringstydperk
(ii) enige xxxxx xx sypel-, besoedelende of kontaminerende stowwe te verwyder, te neutraliseer of skoon xx xxxx, xxxxx die sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike onbeplande, onbedoelde en onvoorsiene gebeurtenis Met dien verstande dat: niks wat in hierdie voorbehoudsbepaling vervat is, hierdie onderafdeling uitbrei nie om enige aanspreeklikheid te dek wat in die afwesigheid van hierdie voorbehoudsbepaling voorbehouds- bepaling nie ingevolge hierdie onderafdeling gedek sou gewees het nie
(g) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes en- uitgawes ten opsigte van dood of enige besering of siekte wat toe te skryf is aan ‘n geleidelik werkende oorsaak wat nie uit ‘n skielike en identifiseerbare ongeval of voorval ontstaan nie
(h) aanspreeklikheid vir boetes, strafvoltrekkings, straf- of bestraffende of wraaksugtige wraak-sugtige skadevergoeding toegestaan in enige hof
(i) koste en uitgawes aangegaan ná die datum waarop die maatskappy óf die volle bedrag van die eis óf die totale bedrag wat ten opsigte van enige gebeurtenis verhaalbaar is betaal het of aangebied het om dit te betaal.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy
Aanspreeklikheid teenoor die publiek. Hierdie uitbreiding afdeling dek:
(a) alle bedrae waarvoor die versekerde wetlik aanspreeklik is as eienaar (en nie as private huisbewoner wat nie) van die perseel okkupeer of enige lid van die versekerde xx xxxxx wat normaalweg by die versekerde inwoon vir vergoeding ten opsigte van:
(i) dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon
(ii) fisieke fisiese verlies van, van of fisieke fisiese skade aan tasbare eiendom wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind
(b) alle regskoste en -uitgawes:
(i) deur enige xxxxx van die versekerde verhaal
(ii) met die maatskappy se skriftelike toestemming aangegaan ten opsigte van 'n eis teen die versekerde vir vergoeding waarop die skadeloosstelling in hierdie uitbreiding onderafdeling uiteengesit van toepassing is Met dien verstande dat: die betaalbare bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie. Die skadeloosstelling in kragtens hierdie uitbreiding uiteengesit onderafdeling xxxxxxx is nie van toepassing nie op en sluit nie die volgende in nie:
(a) aanspreeklikheid wat die versekerde deur ooreenkoms aanvaar en wat nie in die afwesigheid van die ooreenkoms sou bestaan het nie
(b) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n lid van die versekerde se huishouding of xxxxx is hetsy sodanige persoon by die versekerde inwoon al xxx xxx
(c) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n dienskontrak of vakleerlingskap by die versekerde het indien die aanspreeklikheid bestaan ten opsigte van dood, liggaamlike besering of siekte wat uit en in die loop van die persoon se diens by die versekerde ontstaan
(d) aanspreeklikheid ten opsigte van verlies of beskadiging van eiendom wat aan die versekerde of enige lid van die versekerde xx xxxxx of huishouding of bediende of agent van die versekerde of 'n lid van xx xxxxx of huishouding behoort of in sy/haar xx xxxx of xxxxx xx beheer is
(e) aanspreeklikheid ten opsigte van dood, liggaamlike besering, siekte, verlies of skade veroorsaak deur of in verband met of voortspruitend uit:
(i) enige beroep of besigheid van die versekerde
(ii) die eiendomsreg op of besit van of gebruik deur of namens die versekerde van hysers of meganies aangedrewe voertuie of sleepwaens behalwe voetgangerbeheerde tuinimplemente
(iii) opsetlike of kwaadwillige dade
(iv) plofstowwe
(f) enige boetes, strafvoltrekkings, straf- of bestraffende of wraaksugtige skadevergoeding Met dien verstande dat: niks wat in hierdie voorbehoudsbepaling vervat is, hierdie onderafdeling uitbrei om enige aanspreeklikheid te dek wat in die afwesigheid van hierdie voorbehoudsbepaling nie ingevolge hierdie afdeling gedek sou gewees het nie
(g) aanspreeklikheid ten opsigte van:
(i) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes uitgawes vir dood of enige besering, siekte, verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg is van of ontstaan uit of toe te skryf is aan sypelingdeursypeling, besoedeling of kontaminasie, altyd met dien verstande dat hierdie voorbehoudsbepaling nie van toepassing is nie op xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes ten opsigte van toevallige dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon of toevallige fisiese verlies van of skade aan tasbare eiendom waar sodanige sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike, skielike onbeplande en onvoorsiene gebeurtenis gedurende die versekeringstydperk
(ii) enige xxxxx xx sypel-, deursypelende besoedelende of kontaminerende stowwe te verwyder, te neutraliseer of skoon xx xxxx, xxxxx die sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike onbeplandeskielike, onbedoelde onbeplande en onvoorsiene gebeurtenis gedurende die versekeringstydperk Met dien verstande dat: niks wat in hierdie voorbehoudsbepaling vervat is, hierdie onderafdeling uitbrei nie om enige aanspreeklikheid te dek wat in die afwesigheid van hierdie voorbehoudsbepaling nie ingevolge hierdie onderafdeling gedek sou gewees het nie
(gh) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes ten opsigte van dood of enige besering of siekte wat toe te skryf is aan ‘n geleidelik werkende oorsaak wat nie uit ‘n skielike en identifiseerbare ongeval of voorval ontstaan nie
(h) aanspreeklikheid vir boetes, strafvoltrekkings, straf- of bestraffende of wraaksugtige skadevergoeding toegestaan in enige hof
(i) koste en uitgawes aangegaan ná die datum waarop die maatskappy óf die volle bedrag van die eis óf die totale bedrag wat ten opsigte van enige gebeurtenis verhaalbaar is betaal het of aangebied het om dit te betaal.
Appears in 1 contract
Samples: Property Management & Real Estate
Aanspreeklikheid teenoor die publiek. Hierdie uitbreiding dek:
(a) alle bedrae waarvoor die versekerde wetlik regtens aanspreeklik is as huisbewoner wat die perseel okkupeer of enige lid van die versekerde xx xxxxx wat normaalweg by die versekerde inwoon vir vergoeding ten opsigte van:
(i) dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon
(ii) fisieke verlies van, of fisieke skade aan tasbare eiendom wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind
(b) alle regskoste en -uitgawes:
(i) deur enige xxxxx van die versekerde verhaal
(ii) met die maatskappy se skriftelike toestemming aangegaan ten opsigte van 'n eis teen die versekerde vir vergoeding waarop die skadeloosstelling in hierdie uitbreiding uiteengesit van toepassing is Met dien verstande dat: die betaalbare bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie. Die skadeloosstelling in hierdie uitbreiding uiteengesit is nie van toepassing op en sluit nie die volgende in nie:
(a) aanspreeklikheid wat die versekerde deur ooreenkoms aanvaar en wat in die afwesigheid afwesig- xxxx van die ooreenkoms sou bestaan het nie
(b) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n lid van die versekerde se huishouding of xxxxx is hetsy sodanige persoon by die versekerde inwoon al xxx xxx
(c) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n dienskontrak of vakleerlingskap by die versekerde het indien die aanspreeklikheid bestaan ten opsigte van dood, liggaamlike besering of siekte wat uit en in die loop van die persoon se diens by die versekerde ontstaan
(d) aanspreeklikheid ten opsigte van verlies of beskadiging van eiendom wat aan die versekerde of enige lid van die versekerde xx xxxxx of huishouding of bediende huishulp of agent van die versekerde behoort of in sy/haar xxxx of xxxxx xx beheer is
(e) aanspreeklikheid ten opsigte van dood, liggaamlike besering, siekte, verlies of skade veroorsaak deur of in verband met of voortspruitend uit:
(i) enige beroep of besigheid van die versekerde
(ii) die eiendomsreg op of besit van of gebruik deur of namens die versekerde van hysers of meganies aangedrewe voertuie of sleepwaens behalwe voetgangerbeheerde voetganger- beheerde tuinimplemente
(iii) opsetlike of kwaadwillige dade
(iv) plofstowwe
(f) aanspreeklikheid ten opsigte van:
(i) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes en- uitgawes vir dood of enige besering, siekte, verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg is van of ontstaan uit of toe skryf is aan sypeling, besoedeling of kontaminasie, altyd met dien verstande dat hierdie voorbehoudsbepaling nie van toepassing is nie op xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes en- uitgawes ten opsigte van toevallige dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon of toevallige fisiese verlies van of skade aan tasbare eiendom waar sodanige sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike, onbeplande en onvoorsiene gebeurtenis gedurende die versekeringstydperkversekerings-tydperk
(ii) enige xxxxx xx sypel-, besoedelende of kontaminerende stowwe te verwyder, te neutraliseer of skoon xx xxxx, xxxxx die sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike onbeplande, onbedoelde en onvoorsiene gebeurtenis Met dien verstande dat: niks wat in hierdie voorbehoudsbepaling vervat is, hierdie onderafdeling uitbrei nie om enige aanspreeklikheid te dek wat in die afwesigheid van hierdie voorbehoudsbepaling voorbehouds-bepaling nie ingevolge hierdie onderafdeling gedek sou gewees het nie
(g) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes en- uitgawes ten opsigte van dood of enige besering of siekte wat toe te skryf is aan ‘n geleidelik werkende oorsaak wat nie uit ‘n skielike en identifiseerbare ongeval of voorval ontstaan nie
(h) aanspreeklikheid vir boetes, strafvoltrekkings, straf- of bestraffende of wraaksugtige skadevergoeding toegestaan in enige hof
(i) koste en uitgawes aangegaan ná die datum waarop die maatskappy óf die volle bedrag van die eis óf die totale bedrag wat ten opsigte van enige gebeurtenis verhaalbaar is betaal het of aangebied het om dit te betaal.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy
Aanspreeklikheid teenoor die publiek. Hierdie uitbreiding dek:
(a) alle bedrae waarvoor die versekerde wetlik Versekerde regtens aanspreeklik is as huisbewoner wat die perseel okkupeer of enige lid van die versekerde Versekerde xx xxxxx wat normaalweg by die versekerde Versekerde inwoon vir vergoeding ten opsigte van:
(i) dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon
(ii) fisieke verlies van, of fisieke skade aan tasbare eiendom Eiendom wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind
(b) alle regskoste en -uitgawes:
(i) deur enige xxxxx van die versekerde Versekerde verhaal
(ii) met die maatskappy Maatskappy se skriftelike toestemming aangegaan ten opsigte van 'n eis teen die versekerde Versekerde vir vergoeding waarop die skadeloosstelling in hierdie uitbreiding uiteengesit van toepassing is Met dien verstande dat: die betaalbare bedrag Bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie. Die skadeloosstelling in hierdie uitbreiding uiteengesit is nie van toepassing op en sluit nie die volgende in nie:
(a) aanspreeklikheid wat die versekerde Versekerde deur ooreenkoms aanvaar en wat in die afwesigheid afwesig- xxxx van die ooreenkoms sou bestaan het nie
(b) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n lid van die versekerde Versekerde se huishouding of xxxxx is hetsy sodanige persoon by die versekerde Versekerde inwoon al xxx xxx
(c) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n dienskontrak of vakleerlingskap by die versekerde Versekerde het indien die aanspreeklikheid bestaan ten opsigte van dood, liggaamlike besering of siekte wat uit en in die loop van die persoon se diens by die versekerde Versekerde ontstaan
(d) aanspreeklikheid ten opsigte van verlies of beskadiging van eiendom Xxxxxxx wat aan die versekerde Versekerde of enige lid van die versekerde Versekerde xx xxxxx of huishouding of bediende huishulp of agent van die versekerde Versekerde behoort of in sy/haar xxxx of xxxxx xx beheer is
(e) aanspreeklikheid ten opsigte van dood, liggaamlike besering, siekte, verlies of skade veroorsaak deur of in verband met of voortspruitend uit:
(i) enige beroep of besigheid van die versekerdeVersekerde
(ii) die eiendomsreg Eiendomsreg op of besit van of gebruik deur of namens die versekerde Versekerde van hysers of meganies aangedrewe voertuie of sleepwaens behalwe voetgangerbeheerde voetganger- beheerde tuinimplemente
(iii) opsetlike of kwaadwillige dade
(iv) plofstowwe
(f) aanspreeklikheid ten opsigte van:
(i) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes en- uitgawes vir dood of enige besering, siekte, verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg is van of ontstaan uit of toe skryf is aan sypeling, besoedeling of kontaminasie, altyd met dien verstande dat hierdie voorbehoudsbepaling nie van toepassing is nie op xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes en- uitgawes ten opsigte van toevallige dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon of toevallige fisiese verlies van of skade aan tasbare eiendom Eiendom waar sodanige sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike, onbeplande en onvoorsiene gebeurtenis gedurende die versekeringstydperkversekerings-tydperk
(ii) enige xxxxx xx sypel-, besoedelende of kontaminerende stowwe te verwyder, te neutraliseer of skoon xx xxxx, xxxxx die sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike onbeplande, onbedoelde en onvoorsiene gebeurtenis Met dien verstande dat: niks wat in hierdie voorbehoudsbepaling vervat is, hierdie onderafdeling Onderafdeling uitbrei nie om enige aanspreeklikheid te dek wat in die afwesigheid van hierdie voorbehoudsbepaling voorbehouds-bepaling nie ingevolge hierdie onderafdeling Onderafdeling gedek sou gewees het nie
(g) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes en- uitgawes ten opsigte van dood of enige besering of siekte wat toe te skryf is aan ‘n geleidelik werkende oorsaak wat nie uit ‘n skielike en identifiseerbare ongeval of voorval ontstaan nie
(h) aanspreeklikheid vir boetes, strafvoltrekkings, straf- of bestraffende of wraaksugtige skadevergoeding toegestaan in enige hof
(i) koste en uitgawes aangegaan ná die datum waarop die maatskappy Maatskappy óf die volle bedrag Bedrag van die eis óf die totale bedrag Bedrag wat ten opsigte van enige gebeurtenis verhaalbaar is betaal het of aangebied het om dit te betaal.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy