Bedrog. Indien enige eis ingevolge hierdie polis in enige opsig bedrieglik is of indien enige bedrieglike metodes of middele deur die versekerde of enigiemand wat namens hom optree met sy medewete of toestemming gebruik word om enige voordeel ingevolge hierdie polis te verkry of indien enige gebeurtenis veroorsaak word deur die opsetlike daad of met die oogluikende toelating van die versekerde word alle voordele wat deur hierdie polis verskaf word, verbeur.
Appears in 3 contracts
Samples: Insurance Policy, Insurance Policy, Insurance Agreement
Bedrog. Indien enige eis ingevolge hierdie polis in enige opsig bedrieglik is of indien enige bedrieglike metodes of middele deur die versekerde of enigiemand wat namens hom optree met sy medewete of toestemming gebruik word om enige voordeel ingevolge hierdie polis te verkry of indien enige gebeurtenis veroorsaak word deur die opsetlike daad of met die oogluikende toelating van die versekerde versekerde, word alle voordele wat deur hierdie polis ten opsigte van enige sodanige eis verskaf word, verbeur.
Appears in 2 contracts
Samples: Insurance Agreement, Kommersiële Versekering
Bedrog. Indien enige eis ingevolge hierdie polis Polis in enige opsig bedrieglik is of indien enige bedrieglike metodes of middele deur die versekerde Versekerde of enigiemand wat namens hom optree met sy medewete of toestemming gebruik word om enige voordeel ingevolge hierdie polis Polis te verkry of indien enige gebeurtenis veroorsaak word deur die opsetlike daad of met die oogluikende toelating van die versekerde Versekerde word alle voordele wat deur hierdie polis Polis verskaf word, verbeur.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy
Bedrog. Indien enige eis ingevolge hierdie polis Polis in enige opsig hoegenaamd bedrieglik is of indien enige bedrieglike metodes of middele deur die versekerde Versekerde of enigiemand wat namens hom optree met sy medewete of toestemming gebruik word om enige voordeel ingevolge hierdie polis Polis te verkry of indien enige gebeurtenis veroorsaak word deur die opsetlike daad of met die oogluikende ooglopende toelating van die versekerde Versekerde word alle voordele wat deur hierdie polis Polis verskaf word, verbeur.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy