Common use of Behuising Clause in Contracts

Behuising. Dit is die gemeente se beleid om gratis huisvesting aan predikante te voorsien of om ’n behuisingsubsidie te betaal wat die werknemer in staat behoort te stel om sy eie huisvesting te bekom. 4.12.1 Indien die gemeente gratis huisvesting aan die werknemer voorsien is die werkgewer verantwoordelik vir alle redelike instandhoudingskoste van die geboue, munisipale belasting en -dienste en instandhouding van die tuin. Sodanige uitgawes xxx xxxxx xxxx die werkgewer betaal word of aan die werknemer terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke. Die werknemer xxx toesien dat die uitgawes redelik en nie buitensporig is nie. Die gratis huisvesting en terugbetaling van gemelde uitgawes is addisioneel tot en vorm nie xxxx van die jaarlikse TKVI-pakket nie. 4.12.2 Indien die werknemer sy eie behuising voorsien betaal die werkgewer ’n behuisingsubsidie aan die werknemer, bereken volgens die gemeente se behuisingsbeleid. Die behuisingsubsidie vorm xxxx en is ingesluit in die werknemer se maandeliks TKVI-pakket.

Appears in 3 contracts

Samples: Permanent Employment Agreement, Employment Agreement, Permanent Employment Agreement

Behuising. Dit is die gemeente se beleid om gratis huisvesting aan predikante te voorsien of om ’n behuisingsubsidie te betaal wat die werknemer tentmaker in staat behoort te stel om sy eie huisvesting te bekom. 4.12.1 Indien die gemeente gratis huisvesting aan die werknemer tentmaker voorsien is die werkgewer verantwoordelik vir alle redelike instandhoudingskoste van die geboue, munisipale belasting en -dienste en instandhouding van die tuin. Sodanige uitgawes xxx xxxxx xxxx die werkgewer betaal word of aan die werknemer tentmaker terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke. Die werknemer tentmaker xxx toesien dat die uitgawes redelik en nie buitensporig is nie. Die gratis huisvesting en terugbetaling van gemelde uitgawes is addisioneel tot en vorm nie xxxx van die jaarlikse TKVI-pakket nie. 4.12.2 Indien die werknemer tentmaker sy eie behuising voorsien betaal die werkgewer ’n behuisingsubsidie aan die werknemertentmaker, bereken volgens die gemeente se behuisingsbeleid. Die behuisingsubsidie behuisingsubsidie, pro-rata bereken, vorm xxxx en is ingesluit in die werknemer tentmaker se maandeliks TKVI-pakket.

Appears in 2 contracts

Samples: Tentmaker Agreement, Partnership Agreements

Behuising. Dit is die gemeente se beleid om gratis huisvesting aan predikante te voorsien of om 'n behuisingsubsidie te betaal wat die werknemer deeltydse leraar in staat behoort te stel om sy sy/haar eie huisvesting te bekom. 4.12.1 Indien die gemeente gratis huisvesting aan die werknemer leraar voorsien is die werkgewer verantwoordelik vir alle redelike instandhoudingskoste van die geboue, munisipale belasting en -dienste en instandhouding van die tuin. Sodanige uitgawes xxx xxxxx xxxx die werkgewer betaal word of aan die werknemer deeltydse leraar terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke. Die werknemer leraar xxx toesien dat die uitgawes redelik en nie buitensporig is nie. Die gratis huisvesting en terugbetaling van gemelde uitgawes is addisioneel tot en vorm nie xxxx van die jaarlikse TKVI-pakket nie. 4.12.2 Indien die werknemer sy deeltydse leraar sy/haar eie behuising voorsien betaal die werkgewer 'n behuisingsubsidie aan die werknemerleraar, bereken volgens die gemeente se behuisingsbeleid. Die behuisingsubsidie behuisingsubsidie, pro-rata bereken, vorm xxxx en is ingesluit in die werknemer leraar se maandeliks TKVI-pakket.

Appears in 1 contract

Samples: Deeltijdse Diensovereenkomst

Behuising. Dit is die gemeente se beleid om gratis huisvesting aan predikante te voorsien of om n behuisingsubsidie te betaal wat die werknemer in staat behoort te stel om sy eie huisvesting te bekom. 4.12.1 Indien die gemeente gratis huisvesting aan die werknemer voorsien is die werkgewer verantwoordelik vir alle redelike instandhoudingskoste van die geboue, munisipale belasting en -dienste en instandhouding van die tuin. Sodanige uitgawes xxx xxxxx xxxx die werkgewer betaal word of aan die werknemer terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke. Die werknemer xxx toesien dat die uitgawes redelik en nie buitensporig is nie. Die gratis huisvesting en terugbetaling van gemelde uitgawes is addisioneel tot en vorm nie xxxx van die jaarlikse TKVI-pakket nie. 4.12.2 Indien die werknemer sy eie behuising voorsien betaal die werkgewer n behuisingsubsidie aan die werknemer, bereken volgens die gemeente se behuisingsbeleid. Die behuisingsubsidie vorm xxxx en is ingesluit in die werknemer se maandeliks jaarlikse TKVI-pakket.

Appears in 1 contract

Samples: Beroepsbrief