PERMANENTE DEELTYDSE DIENSOOREENKOMS Aangegaan deur en tussen ……………………….. (gemeente), …………………………… (adres) (hierna genoem die “gemeente” in sy hoedanigheid as werkgewer) en …………………………….. (predikant) …………………………….. (adres) (ID ………………………………..) (hierna...
PERMANENTE DEELTYDSE DIENSOOREENKOMS
Aangegaan deur en tussen
……………………….. (gemeente),
…………………………… (adres)
(hierna genoem die “gemeente” in sy hoedanigheid as werkgewer)
en
…………………………….. (predikant)
…………………………….. (adres)
(ID ………………………………..)
(hierna genoem die “deeltydse leraar”)
1. INLEIDING
1.1 Die ___________________ (gemeente) is gesetel binne die Ring van ____________. Die gemeente onderskryf die Xxxxx as die heilige en onfeilbare Woord van God, die Belydenisskrifte wat die NG Xxxx xxxx, die Kerkorde Bepalinge en Reglemente, asook besluite van die Algemene Sinode en betrokke streeksinode.
1.2 Ds __________________ is 'n gelegitimeerde predikant van die NG Kerk, wat die legitimasieverklaring onderteken het en wat nie deur enige ander ooreenkomste, teenstrydige oortuigings of beperkings daarvan weerhou word om deeltydse diens in die gemeente xx xxxxx nie.
2. PLIGTE VAN DIE DEELTYDSE LERAAR
2.1 Die pligte van die deeltydse leraar word in 'n afsonderlike posbeskrywing vervat wat hierby aangeheg is en wat van tyd tot tyd op 'n redelike wyse tussen die partye ooreengekom kan word om aan die vereistes van die gemeente te voldoen. Die posbeskrywing sluit die primêre funksies van 'n predikant in xxxx omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde.
2.2 Die leraar erken dat sy/haar voorbeeld, optrede en ywer die kwaliteit van gemeentelike funksionering mede-bepaal en hy/sy onderneem om:
xxxx met sy/haar persoonlike Bybelstudie en gebedslewe xx xxxx;
sy/xxxx lewensinstelling en optredes op hoë morele standaarde te bou;
as predikant aan sy/haar primêre funksie, naamlik die van Bedienaar van die Xxxxx, getrou xx xxx;
die waardigheid en selfrespek van xxxx xxxxxxx met xxx xx/sy in die loop van sy dienslewering in aanraking kom, xx xxxxx, te handhaaf en te bevorder;
lojaal aan die NG Kerk, xx xxxx en sy besluite xx xxxx en om enige bedenkinge op 'n verantwoordelik xxxxxx xxxx xxxxxx van die ruimte wat deur die Kerkraad en ander kerkvergaderinge geskep is, onder die betrokke instansie se aandag te bring;
goeie verhoudings met sy/haar mede-predikante as hoë prioriteit te stel en dit xxxx xx/xxxx optrede daadwerklik te bevorder; en
alles in sy/haar vermoë te doen om die Gemeente se belang te alle xxx xx bevorder.
2.3 Die deeltydse leraar onderneem om die primêre funksies van 'n predikant xxxx omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde, te vervul. Verder onderneem hy/sy xx xxx/xxxx by die spesifieke pligte xx xxx xxxx in 'n afsonderlike posbeskrywing vervat word en waaroor van tyd tot tyd op 'n redelike wyse tussen die predikant(e) onderling en die kerkraad ooreengekom kan word om aan die veranderende vereistes van die gemeente te voldoen. Die meting van prestasie en die resultate wat verwag word ten opsigte van die uitvoering van hierdie pligte word as xxxx van die posbeskrywing gereken.
3. PLIGTE VAN GEMEENTE
3.1 Die kerkraad onderneem xx xxxxx die vermoë van die gemeente dit vir die predikant moontlik xx xxxx xx xx/xxxx pligte te verrig en om aan hom/haar die liefde en medewerking van die Here xx xxxx sodat hy/sy tot vervulling van sy/haar taak ondersteun word.
3.2 In die besonder onderneem die werkgewer om:
die predikant as leraar van die gemeente xx xxxxx en xx xx/xxxx waardigheid en selfrespek te beskerm en te bevorder;
aan hom/haar, binne praktiese perke, alle moontlike hulp te verleen wat hom/haar in staat stel om sy/haar diens in die gemeente te verrig;
saam met hom/haar 'n bedieningstrategie vir die gemeente uit xx xxxx waarin die onderlinge werksaamhede van die predikante, kerkraad en ander rolspelers in die gemeente bepaal word;
aan hom/haar, binne die raamwerk van die bedieningstrategie, die ruimte tot kreatiwiteit en inisiatief xx xxx;
sy/xxxx integriteit in die bepaling van sy/haar tydsindeling en prioriteite in werksaamhede xx xxxxx;
die finansies van die gemeente so te help bestuur dat daar finansiële sekuriteit aan hom/xxxx xxxxx kan word;
sy/haar lewensonderhoud, xxxx van tyd tot tyd ooreengekom en vasgestel, stiptelik te betaal of te voorsien;
in sy/haar welstand belang te stel deur hom/haar geestelik te ondersteun, aan hom/haar en sy/haar xxxxx genoegsame ruimte tot privaatheid en ontspanning xx xxx en xx xxx/xxxx xx beskerm teen uitbranding
vir hom/haar die billike geleentheid xx xxxx om enige xxxx wat sy/haar persoon of funksionering raak, met die werkgewer te bespreek;
enige besware teen, of probleme met sy/haar optrede in die gemeente, op 'n persoonlike en verantwoordelike xxxxxx met xxx/xxxx xx bespreek; en
'n klimaat in die gemeente te skep waarin die predikant teen onverantwoordelike opmerkings deur lidmate beskerm word.
4. DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES
Die aanstelling is onderworpe aan die bepalings van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, die toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die gemeente. Die oorblywende diensvoorwaardes wat nie spesifiek hieronder genoem word nie is dié xxxx vervat in die bepalings van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, die toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die gemeente. Die volgende spesifieke bepalings ten opsigte van die predikant word vervolgens omskryf:
4.1 Aanstellingstermyn
Die deeltydse leraar word vanaf ______________ (datum) in 'n deeltydse permanente hoedanigheid aangestel. Die aanstelling xxx voortduur vir 'n onbepaalde tydperk tot en met die geldende aftree ouderdom wat tans 65 jaar is.
4.2 Vergoedingspakket
4.2.1 Gegewe die sinodale riglyne word in dieselfde gemeente in proporsionele terme gelykwaardigheid in diensvoordele gehandhaaf tussen 'n voltydse en deeltydse pos. Die deeltydse leraar se TKVI (reiskoste uitgesluit), proporsioneel bereken teen sinodale riglyne behels 'n ongeveer ___% pos met 'n gemiddeld ___ uur werksweek.
4.2.2 As vergoeding en beloning vir die uitvoering van sy/haar pligte ontvang die deeltydse leraar 'n bruto maandelikse Totale Koste van Indiensnemingspakket (TKVI). Die bruto TKVI -pakket sluit in, benewens die kontantvergoeding, toelaes, diensbonus en behuisingsubsidie (indien van toepassing), die bedrae wat deur die werkgewer betaal word vir die deeltydse leraar se mediese skema en sy/haar aftreefonds.
Die maandelikse vergoedingspakket (kostepakket waarvan werkgewerbydraes tot byvoordele ingesluit is) beloop R_____________ per maand. Die TKVI word as volg saamgestel:
Traktement : _________
Bonus voorsiening : _________
Vervoertoelaag [______ km] : _________
Behuising/-subsidie : _________
Werkgewer bydrae: Pensioenfonds (___% bydraevlak) : _________
Groepversekering : _________
Medies : _________
Admed : _________
TKVI _________
4.2.3 Die deeltydse leraar xx xxxxx vergoeding xxx maandeliks voor of op die 25ste van elke maand deur middel van 'n direkte bank oordragstelsel oorbetaal word.
4.3 Bonus
4.3.1 Diensbonus (Dertiende Tjek)
Die diensbonus is ingesluit in die bruto jaarlikse TKVI-pakket en word volgens die ooreenkoms tussen die werkgewer en deeltydse maandeliks (1/12) of jaarliks of aan die einde van die maand waarin die leraar verjaar, of xxxx xxxxxx ooreengekom, uitbetaal.
4.4 Jaarlikse verlof
4.4.1 Die deeltydse leraar is geregtig op twee-en-veertig (42) kalenderdae jaarlikse verlof teen volle betaling vir elke voltooide twaalf (12) maande tydperk, xxxx bepaal in die geldende Kerkorde-reglement en xxxx verder omskryf in die personeelbeleid. Die verlof word pro-rata bereken ooreenkomstig die werksdae gewerk.
4.4.2 Op enige stadium mag slegs 21 kalenderdae opgehoop word, waarna alle verdere opgehoopte verlof xxx verval.
4.5 Siekteverlof
Die deeltydse leraar is geregtig op een honderd-en-twintig (120) kalenderdae siekverlof in elke siklus van drie (3) jaar xxxx bepaal in die geldende Kerkorde-reglement en xxxx verder omskryf in die personeelbeleid. Die siekteverlof word pro-rata bereken ooreenkomstig die werksdae gewerk.
4.6 Werksure/Werksdae
Vanweë die aard van die deeltydse leraar se pos (deeltyds) is vaste diensure nie moontlik nie. 'n Minimum van ____ werksure per week word op 'n skiktyd grondslag veronderstel. Die spesifieke ure/dae waartydens die deeltydse leraar diens moet xxxxx xxx vooraf deur die partye ooreengekom word. Die werksure/werksdae moet so gereël word dat alle pligte van die pos nagekom word en by die gemeente se roetines inpas. Daar xxx xxx xxx tot tyd van die deeltydse leraar verwag word om pligte buite sy/haar normale werksure te verrig. Vergoeding vir werk buite normale kantoorure en oor naweke word geag ingesluit xx xxxx by die deeltydse leraar se TKVI-pakket.
4.7 Af-dae en Af-naweke
Die deeltydse leraar is daarop geregtig om sy/haar tyd so te reël dat hy/sy een af-dag per week en een af-naweek per kwartaal van sy/haar normale pligte verskoon word (Vrydag 13h00 - Xxxxxx 24h00).
4.8 Pensioenfonds
Lidmaatskap van die Predikante Pensioenfonds van die NG Kerk is verpligtend, op 'n bydraevlak xxxx ooreengekom tuseen werkgewer en werknemer. Die deeltydse leraar word deur die reëls van genoemde Fonds gebind. Die werkgewerbydrae, op die ooreengekome bydraevlak, vorm xxxx van die deeltydse leraar se TKVI-pakket. Die lidbydrae word maandeliks van die deeltydse leraar xx xxxxxxx verhaal.
4.9 Mediese Skema
Lidmaatskap van 'n mediese skema, xxxx goedgekeur deur die werkgewer, is verpligtend. In geval waar die deeltydse leraar xx xxxx oor 'n mediese skema beskik, is lidmaatskap egter nie verpligtend nie. Die bydrae wat die werkgewer betaal aan die mediese skema vorm xxxx van die deeltydse leraar se TKVI-pakket. Die lidbydrae word van die deeltydse leraar xx xxxxxxx verhaal.
4.10 Dissipline
Die deeltydse leraar xxx onderworpe wees aan die dissiplinêre en xxxxxx prosedure xxxx vervat in die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, asook die personeelbeleid van die gemeente.
4.11 Motor- en Reistoelae
Daar word van die deeltydse leraar verwag om ter uitvoering van sy/haar gemeentelike pligte voorsiening xx xxxx vir geskikte vervoer. 'n Motor- en reistoelae ter vergoeding van die vaste- en lopende koste van die voertuig, gebaseer op die riglyne van die Sinode, is ingesluit in die maandeliks TKVI-pakket. Vir die deeltydse leraar word die toelae, nes ander byvoordele, pro-rata ooreenkomstig die omvang van die werksure, bereken.
4.12 Behuising
Dit is die gemeente se beleid om gratis huisvesting aan predikante te voorsien of om 'n behuisingsubsidie te betaal wat die deeltydse leraar in staat behoort te stel om sy/haar eie huisvesting te bekom.
4.12.1 Indien die gemeente gratis huisvesting aan die leraar voorsien is die werkgewer verantwoordelik vir alle redelike instandhoudingskoste van die geboue, munisipale belasting en -dienste en instandhouding van die tuin. Sodanige uitgawes xxx xxxxx xxxx die werkgewer betaal word of aan die deeltydse leraar terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke. Die leraar xxx toesien dat die uitgawes redelik en nie buitensporig is nie.
Die gratis huisvesting en terugbetaling van gemelde uitgawes is addisioneel tot en vorm nie xxxx van die jaarlikse TKVI-pakket nie.
of
4.12.2 Indien die deeltydse leraar sy/haar eie behuising voorsien betaal die werkgewer 'n behuisingsubsidie aan die leraar, bereken volgens die gemeente se behuisingsbeleid.
Die behuisingsubsidie, pro-rata bereken, vorm xxxx en is ingesluit in die leraar se maandeliks TKVI-pakket.
4.13 Telefoon-, Selfoon- en Internetuitgawes
Dit word van die deeltydse leraar verwag om in die uitvoering van sy/haar gemeentelike pligte te alle tye maklik bereikbaar xx xxxx. Die leraar xxx verantwoordelik wees om self te reël vir sy/haar eie telefoon-, selfoon- en internetkontrakte. Die uitgawes wat die leraar aangaan vir gemeentelike doeleindes en ter uitvoering van sy/haar pligte xxx xxxx die werkgewer aan die leraar terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke en na aftrekking van uitgawes aangegaan vir privaatdoeleindes.
Die terugbetaling van gemelde uitgawes is addisioneel tot en vorm nie xxxx van die jaarlikse TKVI-pakket nie.
4.14 Geestelike Xxxxx en Literatuur
Die uitgawes wat die leraar aangaan vir die aankoop van geestelike xxxxx en literatuur vir gemeentelike doeleindes en ter uitvoering van sy/haar pligte xxx xxxx die werkgewer aan die leraar terugbetaal word by voorlegging van behoorlike stawende bewysstukke. Die maksimum toegelate bedrag xxx xxx xxx tot tyd deur die werkgewer vasgestel word.
5. WYSIGING
5.1 Enige wysiging of verandering aan hierdie ooreenkoms xxx xxxxxx geldig wees as beide partye daartoe skriftelik ingestem het en sodanige wysiging of veranderings deur beide partye geteken is.
6. VERKLARING DEUR XXXXXXXXX LERAAR
6.1 Die deeltydse leraar bevestig dat alle dokumente, inligting en getuigskrifte aan die werkgewer voorgelê ter ondersteuning van sy/haar aansoek vir werk, eg is en stem toe dat as bewys sou word dat dit vals is, die werkgewer geregtig xxx xxxx xx xx/xxxx dienste onmiddellik te beëindig.
7. PERSONEELBELEID
7.1 By ondertekening van hierdie ooreenkoms verklaar die leraar dat hy/sy vertroud is met die inhoud van die personeelbeleid, hierdie ooreenkoms, asook sy/haar posbeskrywing en dit aanvaar as bindend en inbegryp is by hierdie ooreenkoms.
8. PRIVAATWERK
8.1 By die aangaan van 'n diensooreenkoms met 'n deeltydse leraar, bepaal die kerkraad sy voorwaardes vir die deeltydse leraar se diens aan die ander werkgewer(s).
8.2 Die aangaan van alle toekomstige diensooreenkomste met ander werkgewers, moet vooraf deur die kerkraad goedgekeur word.
9. BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS
9.1 Een (1) maand wedersydse skriftelike kennisgewing word vereis vir die beëindiging van hierdie ooreenkoms onderworpe aan betrokke kerkordelike bepalinge en ander besluite.
Geteken te ______________________________________ op hierdie _________ dag van _______________________.
As getuies:
1. ________________________
2. ________________________ _________________________________
(namens KERKRAAD)
As getuies:
1. ________________________
2. ________________________ _________________________________
PREDIKANT