Beserings Voorbeeld Klousules

Beserings. Ten opsigte van enige eis vir persoonlike besering ingevolge hierdie polis waar sodanige xxxxxxx xxxxxxx word, moet alle sertifisering, inligting of bewyse deur die maatskappy verlang, op koste van die versekerde gelewer word, en 'n beseerde persoon moet homself so dikwels as wat die maatskappy mag vereis aan mediese ondersoek op koste van die maatskappy onderwerp. Die maatskappy is in die geval van dood geregtig om 'n nadoodse ondersoek te laat uitvoer. (d)
Beserings. Ten opsigte van enige eis vir persoonlike besering ingevolge hierdie Polis waar sodanige xxxxxxx xxxxxxx word, moet alle sertifiserings, inligting of bewyse deur die Maatskappy verlang, op koste van die Versekerde gelewer word, en 'n beseerde persoon moet homself so dikwels as wat die Maatskappy mag vereis aan mediese ondersoek op koste van die Maatskappy onderwerp. Die Maatskappy is in die geval van dood geregtig om 'n nadoodse ondersoek te laat uitvoer op koste van die Maatskappy. (d)