Geografiese- en kruisvaartgrense Voorbeeld Klousules

Geografiese- en kruisvaartgrense. Die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie ten opsigte van enige ongeluk, besering, verlies, skade en/of aanspreeklikheid veroorsaak, opgedoen of aangegaan: (a)buite die gebiedsgrense van die Republiek van Suid-Afrika, Lesotho, Botswana, Swaziland, Namibië, Mosambiek, Zimbabwe en Malawi (b)buite 'n kruisvaartgrens van 12 (twaalf) seemyl vanaf die kuste van die Republiek van Suid- Afrika, Namibië of Mosambiek tensy sodanige geografiese en kruisvaartgrense ten opsigte van motorbote, seiljagte en xxxxx vaartuie spesifiek by wyse van endossement uitgebrei word. 4.