Common use of Handelsvoorraad en toerusting Clause in Contracts

Handelsvoorraad en toerusting. As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek: Verlies of skade aan handelsvoorraad en toerusting terwyl in die geboue xxxx omskryf in die bylae veroorsaak deur 'n versekerde gevaar xxxx omskryf in onderafdeling A - Eiendom gevaar 1 tot 9 alleenlik Met dien verstande dat: (a) die handelsvoorraad en toerusting moet verband hou met die tuisnywerheid xxxx omskryf in die bylae en wat die versekerde bedryf vanaf die persele xxxx omskryf in die bylae (b) enige deelnemer in die tuisnywerheid xxxx omskryf in die bylae en wat die versekerde bedryf vanaf die genoemde persele moet in die bylae vermeld word.

Appears in 3 contracts

Samples: Insurance Policy, Insurance Policy, Homeowners Insurance Policy

Handelsvoorraad en toerusting. As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie Premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek: Verlies of skade aan handelsvoorraad en toerusting terwyl in die geboue xxxx omskryf in die bylae veroorsaak deur 'n versekerde Versekerde gevaar xxxx omskryf in onderafdeling Onderafdeling A - Eiendom gevaar 1 tot 9 alleenlik Met dien verstande dat: (a) die handelsvoorraad en toerusting moet verband hou met die tuisnywerheid xxxx omskryf in die bylae en wat die versekerde Versekerde bedryf vanaf die persele xxxx omskryf in die bylae (b) enige deelnemer in die tuisnywerheid xxxx omskryf in die bylae en wat die versekerde Versekerde bedryf vanaf die genoemde persele moet in die bylae vermeld word.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Policy