Common use of Inflasie Clause in Contracts

Inflasie. Die versekerde bedrag ten opsigte van geboue hierkragtens verseker xxx xxxx maand outomaties met ‘n persentasie wat ooreenstem met prysindekse verhoog word. Geen premie aanpassings xxx gemaak word tot verjaringsdatum nie wanneer die premie xxx op grond van die gewysigde versekerde bedrag aangepas xxx word. Hierdie stel die versekerde nie kwyt van sy/haar verantwoordelikheid nie om te verseker dat die versekerde bedrag te alle tye die volle vervangingswaarde verteenwoordig.

Appears in 3 contracts

Samples: Insurance Policy, Insurance Policy, Property Management & Real Estate