KANSELLASIE Voorbeeld Klousules

KANSELLASIE. Daar is 'n 48 uur afkoelperiode ná die bevestiging van 'n bespreking. Indien die bespreking binne hierdie tydperk gekanselleer word, xxx die deposito terugbetaal word. Indien die bespreking ná 48 uur gekanselleer word, xxx die deposito verbeur word.
KANSELLASIE ingang van Indien die Ek/Ons stem in dat hoewel ons hierdie Magtiging en betalingsdag op ʼn Xxxxxx of erkende openbare vakansie val, xxx betalingsdag outomaties die heel eerste gewone sakedag wees. Verder, indien daar onvoldoende fondse in die (my) benoemde rekening is om die verpligting na te kom, is u geregtig om my rekening op xx xxxxx en die instruksie vir betaling her- presenteer sodra genoeg fondse beskikbaar in my rekening is. ii. maandeliks, tweemaandeliks, driemaandeliks, sesmaandeliks, jaarliks, weekliks, tweeweekliks of eenmalig (skrap wat nie van toepassing is nie), op of na die datums wanneer die verpligting ingevolge die Xxxxxxxxxx betaalbaar is en die bedrag van elke individuele betaalinstruksie mag nie meer of minder wees as die verskuldige verpligting nie. Betaalinstruksies betaalbaar in Desember en/of April kan teen my rekening gedebiteer word op Mandaat kan kanselleer, sodanige kansellasie nie die Ooreenkoms xxx kanselleer nie. Ek/Ons xxx xxx geregtig wees op enige terugbetaling xxx xxxxxx wat u onttrek het terwyl hierdie Magtiging van krag was nie, indien sodanige bedrae wettiglik aan u verskuldig was. C.
KANSELLASIE. Hierdie polis of enige afdeling daarvan mag te enigertyd deur die maatskappy gekanselleer word met skriftelike kennisgewing van 30 dae (of sodanige tydperk as waarop daar onderling ooreengekom is) of deur die versekerde met onmiddellike kennisgewing. Die versekerde is geregtig op ‘n eweredige xxxx van die premie vir die onverstreke versekeringstydperk vanaf die kansellasie datum onderworpe aan Algemene voorwaarde 3. In die geval van kansellasie deur die maatskappy moet kennis daarvan skriftelik aan die versekerde gegee word by die jongsbekende adres.” 14.
KANSELLASIE. Hierdie polis of enige afdeling daarvan mag te eniger tyd deur die versekeraar gekanselleer word met skriftelike kennisgewing van 30 dae (of sodanige ander tydperk as waarop daar onderling ooreengekom is) of deur die versekerde met onmiddellike kennisgewing. By kansellasie deur die versekerde is die versekeraar daarop geregtig om die gebruiklike korttermyn of minimum premie te behou vir die tydperk wat die polis of afdeling van krag was. By kansellasie deur die versekeraar is die versekerde geregtig daarop om ‘n eweredige xxxx van die premie te eis vir die onverstreke versekeringstydperk vanaf die kansellasiedatum, onderworpe aan Algemene voorwaarde 4. 3B.
KANSELLASIE. 14.1 Die Polis kan met dertig dae vooraf skriftelike kennisgewing deur die Versekeraar of Versekerde gekanselleer word. 14.2 Sonder om afbreuk te doen aan die voorafgaande, word die Polis outomaties gekanselleer by wanbetaling van twee opeenvolgende Premies. 14.3 Xxxxx xxxxxx hierin uiteengesit, xxx xxxx gekanselleerde xxxxx xxxxxxx word nie. 14.4 By kansellasie van ‘n Polis, xx xxxxx rede ookal, staak Dekking op die laaste dag van die versekeringsperiode waarvoor die laaste Premie betaal is, waarna geen Xxxxxxx xxxxxxx word ten opsigte van enige Regsgeding of Eis wat daarna ontstaan nie. 15.
KANSELLASIE. 5.1 Beide die partye is geregtig om wedersyds hierdie ooreenkoms te kanselleer by wyse van een kalendermaand skriftelik kennis xx xxx. 5.2 Indien die OUER sou versuim om aan die bepalings van hierdie ooreenkoms te voldoen, xxx BROEDIE KLEUTERS geregtig wees om die OUER skriftelik in xxxxxx xx stel om sodanige gebrek binne drie dae te herstel, by gebreke waarvan XXXXXXX KLEUTERS geregtig xxx xxxx xx xxxxxx verdere kennisgewing, hierdie ooreenkoms summier te kanselleer en die skade wat gely is van die OUER xx xxxxxxx. 6.
KANSELLASIE. Ahaekhetdit behou die reg voor om toegang tot die webwerf te kanselleer, sonder enige kennisgewing wat kan lei tot die verbeuring en vernietiging van inligting geassosieer met die webwerf.
KANSELLASIE. Ek/ons stem in dat hoewel hierdie magtiging en opdrag deur my/ons gekanselleer mag word, sodanige kansellasie nie die Ooreenkoms kanselleer nie. Ek /ons is nie geregtig op enige terugbetaling xxx xxxxxx wat u onttrek het terwyl hierdie magtiging van krag is nie; mits sadinge bedrae wetlik aan u verskulding is.
KANSELLASIE. Ek/Ons stem in dat hoewel ons hierdie Magtiging en Mandaat kan kanselleer, sodanige kansellasie nie die Ooreenkoms xxx kanselleer nie. Ek/Ons xxx xxx geregtig wees op enige terugbetaling xxx xxxxxx wat u onttrek het terwyl hierdie Magtiging van krag was nie, indien sodanige bedrae wettiglik aan u verskuldig was. C.