Common use of Kruisaanspreeklikhede Clause in Contracts

Kruisaanspreeklikhede. Indien meer as een versekerde in die bylae vermeld word, stel die versekeraar elke versekerde afsonderlik, en nie gesamentlik nie, skadeloos en enige aanspreeklikheid wat tussen sodanige versekerdes ontstaan, word hanteer asof afsonderlike polisse aan elk uitgereik is, met dien verstande dat die totale aanspreeklikheid van die versekeraar hoogstens die skadeloosstellingsperk beloop wat in die bylae vermeld word.

Appears in 4 contracts

Samples: dachstein.co.za, www.dachstein.co.za, dachstein.co.za

Kruisaanspreeklikhede. Indien Waar meer as een versekerde in die bylae vermeld word, stel die versekeraar elke versekerde afsonderlik, en nie gesamentlik nie, skadeloos en enige aanspreeklikheid wat tussen sodanige versekerdes ontstaan, word hanteer asof afsonderlike polisse aan elk uitgereik is, is met dien verstande dat die totale aanspreeklikheid van die versekeraar hoogstens die skadeloosstellingsperk beloop wat in die bylae vermeld word, beloop. 9.

Appears in 2 contracts

Samples: www.dachstein.co.za, www.dachstein.co.za