Meganiese onklaarraking Voorbeeld Klousules

Meganiese onklaarraking. As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek: Toevallige meganiese of elektriese onklaarraking van enige elektriese toerusting terwyl in die geboue op die perseel xxxx vermeld in die bylae Met dien verstande dat: die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie ten opsigte van: (a) skade wat ontstaan uit slytasie, waardevermindering, roes, motte, ongediertes, enige skoonmaak, repareer- of restoureerproses en geleidelike agteruitgang wat die xxxxxxx van lig atmosferiese- of klimaatstoestande insluit (b) uit krapmerke, skaafmerke, duike of afsplintering (c) skade wat ontstaan uit foutiewe of gebrekkige ontwerp, materiaal of vakmanskap (d) skade wat ontstaan uit inherente xxxx of latente defek (e) skade wat ontstaan uit gebrek aan instandhouding (f) skade aan nie-draagbare en draagbare rekenaars en/of dataverwerkingstoerusting (g) skade aan gereedskap van enige aard insluitende tuinmaakgereedskap, werktuie en outomatiese swembadskoonmaakapparate (h) skade wat ontstaan deur enige verontagsaming van die vervaardigers se aanwysings aangaande die funksionering van die elektriese toerusting (i) skade waarvoor voorsiening gemaak word kragtens die waarborg van die vervaardigers van enige elektriese toerusting Met dien verstande dat: (i) Besondere voorwaarde 4 - Onderversekering xxx xxx van toepassing wees nie (ii) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van ‘n enkel gebeurtenis nie die bedrag vermeld in die bylae per item xxx oorskry nie (iii) die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van elke gebeurtenis nie. 8.