Versekeringstydperk Voorbeeld Klousules

Versekeringstydperk. Behalwe indien die premie wat deur die maatskappy verlang word vir een jaar se versekering ingevolge hierdie polis, jaarliks in een bedrag vooruitbetaal word en/of ‘n premie vir enige korttermyntydperk in terme van ‘n spesifieke afdeling van die polis betaal word is die versekeringstydperk van hierdie polis nie 'n termyn van 'n jaar nie maar sodanige versekeringstydperk xxx geag word om xx xxxx 'n termyn wat ooreenstem met die "Premiebetalingsfrekwensie" (xxxx in die bylae vermeld). 17.
Versekeringstydperk. Behalwe indien die premie wat deur die Maatskappy verlang word vir een jaar se versekering ingevolge hierdie Polis in een bedrag vooruitbetaal word en/of ‘n premie vir enige korttermyntydperk in terme van ‘n spesifieke Afdeling van die Polis betaal word is die versekeringstydperk van hierdie Polis nie 'n termyn van 'n jaar nie, maar sodanige versekeringstydperk xxx geag word om xx xxxx 'n termyn wat ooreenstem met die "Premiebetalingsfrekwensie". Die periode waarvoor dekking voorsiening gemaak word is aangedui in die Bylae. 2.
Versekeringstydperk. Behalwe indien die Premie wat deur die Maatskappy verlang word vir een jaar se versekering ingevolge hierdie Polis, jaarliks in een bedrag vooruitbetaal word en/of ‘n Premie vir enige korttermyntydperk in terme van ‘n spesifieke afdeling van die Polis betaal word is die Versekeringstydperk van hierdie Polis nie 'n termyn van 'n jaar nie maar sodanige Versekeringstydperk xxx geag word om xx xxxx 'n termyn wat ooreen-stem met die "Premiebetalingsfrekwensie" (xxxx in die Bylae vermeld). 17.