Trapfietse Voorbeeld Klousules

Trapfietse. Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan trap- en skopfietse tot hoogstens R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand) tensy as ‘n afsonderlike item in die bylae gespesifiseer Met dien verstande dat: die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx nie vir verlies van of skade aan toebehore en onderdele deur diefstal of inbraak tensy die trap- of skopfiets terselfdertyd gesteel word. 2.