Gastehuise (Akkommodasie en verblyf) Voorbeeld Klousules

Gastehuise (Akkommodasie en verblyf). As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat onderafdeling A - Eiendom 8(a) gewysig is xx xxxx volg xx xxxx: 8. Diefstal of enige poging daartoe, maar met uitsluiting van: (a) diefstal (of enige poging daartoe) terwyl die gebou(e) of enige xxxx daarvan deur die versekerde uitgeleen, verhuur of onderverhuur is tensy sodanige diefstal (of enige poging daartoe) gepaard gaan met inbreek in of uitbreek uit die gebou(e) deur wesenlike, sigbare en gewelddadige optrede. Vir die doeleindes van hierdie onderafdeling 8(a) xxx die inneem van betalende gaste, besoekers, kosgangers en/of loseerders wat hoogstens 4 (vier) kamers, of die aantal kamers in die bylae vermeld, wat ookal die meeste is, in die gebou(e) okkupeer, nie geag word om die uitleen, verhuur of onderverhuur van die gebou(e) xx xxxx nie Met dien verstande dat: die versekerde aanspreeklik is vir ‘n bykomende eerste bedrag betaalbaar van R250 (tweehonderd en vyftig rand) bo en behalwe die basiese eerste bedrag betaalbaar (xxxxx xxx ten opsigte van wonings onbewoon) ten opsigte van elk en iedere eis weens diefstal (of enige poging daartoe) wat nie gepaard gaan met inbreek in of uitbreek uit die gebou(e) deur wesenlike, sigbare en gewelddadige optrede.
Gastehuise (Akkommodasie en verblyf). As teenprestasie vir die betaling van ’n addisionele premie word die onderstaande omskrewe gebeurtenisse bygevoeg: (i) Afdeling 15 - Diefstal van hierdie polis (ii) Afdeling 19 - Xxxxxxxx en afdeling 28 - Enkel xxxxxxxx - Algemeen van hierdie polis (iii) Die uitbreek van ‘n aanmeldbare aansteeklike of andersins gevaarlike menslike siekte, ongesteldheid of krankheid wat by die versekerde perseel plaasvind, of die ontstaan van ’n situasie wat aanleiding xxx xxx tot die uitbreek van sodanige siekte, ongesteldheid of krankheid, wat lei tot die sluiting of gedeeltelike sluiting of enige ander onderbreking van die besigheid op las van die Staat of Regering, plaaslike owerheid of enige ander bevoegde owerheid (iv) Moord, selfmoord en/of voedselvergiftiging wat op die versekerde perseel plaasvind (v) Die besoedeling van enige see, strand of waterweg binne 15 (vyftien) kilometer van die versekerde perseel (vi) Die verhindering of belemmering van die gebruik van of toegang tot die versekerde perseel as gevolg van ‘n bomdreigement in oorskryding van die eerste 6 (ses) uur na sodanige bomdreigement (vii) Aanval deur wilde diere, haai-aanval of bedreiging van haai-aanval Xxxxx met dien verstande dat: die versekering hier ingevolge aan die onderstaande spesifieke voorwaardes onderworpe is (i) die maatskappy se aanspreeklikheid ingevolge hierdie uitbreiding xxx xxx die versekerde bedrag vermeld in die bylae oorskry nie (ii) die bepaling wat vereis dat materiële skade plaasvind, is nie op omskrewe gebeurtenisse (iii) tot (vii) van hierdie uitbreiding van toepassing nie (viii) As gevolg daarvan dat ‘n lisensie wat ten opsigte van die versekerde perseel vir die kleinhandelverkoop van belasbare drank toegestaan is, (hierna lisensie genoem), opgeskort of verbeur word ingevolge die bepalings van die toepaslike wetgewing wat sodanige lisensies beheer, of hernuwing geweier word na behoorlike aansoek om sodanige hernuwing aan die toepaslike owerheid, te eniger tyd gedurende die versekeringstydperk, xxxxx opskorting, verbeuring of hernuwingsweiering veroorsaak word deur redes buite die beheer van die versekerde Met dien verstande dat: (a) geen eis ingevolge hierdie uitbreiding betaalbaar xxx xxxx nie indien die versekerde geregtig is op betaling van vergoeding ingevolge die bepalings van enige parlementswet wat verband hou met die weiering om die lisensie te hernu (b) in die geval van sterfte, bankrotskap, ongeskiktheid, verlating van die versekerde xxxxxxx of skuldigbevinding aan...