Jaarlikse verlof Voorbeeld Klousules

Jaarlikse verlof. Die Werknemer is geregtig op drie weke betaalde verlof ná elke 12 maande ononderbroke diens. Die verlof moet geneem word op tye wanneer dit die Werkgewer pas en die Werkgewer xxx by magte wees om self te bepaal wanneer die Werknemer verlof mag neem. Enige verlof wat voor die jaarlikse siklus geneem word xxx toegestaan word op die basis van 1 dag betaalde verlof vir 17 dae gewerk.
Jaarlikse verlof. 4.4.1 Die predikant is geregtig op twee-en-veertig (42) kalenderdae jaarlikse verlof teen volle betaling vir elke voltooide twaalf (12) maande tydperk, xxxx bepaal in die Kerkorde (2015 – xxxx gewysig) en xxxx verder omskryf in die personeelbeleid. 4.4.2 Op enige stadium mag slegs 21 kalenderdae opgehoop word, waarna alle verdere opgehoopte verlof xxx verval.
Jaarlikse verlof. (1) In hierdie Hoofstuk beteken "jaarlikse verlofsiklus" die tydperk van 12 maande diens by dieselfde werkgewer wat onmiddellik volg op- (2) 'n Werkgewer moet aan 'n werknemer minstens- (3) 'n Werknemer is geregtig om verlof wat ingevolge subartikel (2) in 'n jaarlikse verlofsiklus opgeloop het, op opeenvolgende dae te neem. (4) 'n Werkgewer moet jaarlikse verlof toestaan binne ses maande na die einde van die jaarlikse verlofsiklus. (5) 'n Werkgewer mag nie van 'n werknemer vereis of hom of haar toelaat om jaarlikse verlof te neem nie gedurende-
Jaarlikse verlof. 2.1 Voltydse predikante is geregtig op 42 kalenderdae jaarlikse verlof, met volle besoldiging vir elke twaalf maande van diens in die gemeente/kerkverband, xxxxx xxxxxx ooreengekom is. 2.2 Xxxxxxxxx predikante se verlof word per ooreenkoms proporsioneel gelykwaardig met die diensvoordele van ’n voltydse predikant bepaal. 2.3 Xxxxxxxxx xxxxxx val ’n predikant pro rata vanaf indienstreding toe. 2.4 Die kerkvergadering of sy gevolmagtigde en die predikant kom ooreen wanneer die jaarlikse verlof geneem kan word. Indien ’n ooreenkoms nie bereik word nie, kan die kerkvergadering of sy gevolmagtigde besluit wanneer die predikant verlof moet neem. 2.5 Jaarlikse verlof kan nie geneem word gedurende ’n tydperk van kennisgewing van diensbeëindiging nie, tensy die werkgewer anders besluit. 2.6 Xxxxxxxxx verlof word in die jaar waarin dit verdien is, geneem. Hoogstens 21 kalenderdae kan na die volgende jaar oorgedra word. Opgehoopte verlof moet binne die eerste ses maande van die volgende jaar geneem word. 2.7 Minstens 21 kalenderdae aaneenlopende gewone verlof moet jaarliks geneem word. 2.8 Gewone verlof is slegs op die datum van diensbeëindiging uitbetaalbaar. Die pro rata-gedeelte van die huidige jaar se ongebruikte verlof en die goedgekeurde opgehoopte verlof wat van die vorige jaar oorgedra is, kan tot ’n gesamentlike maksimum van 30 kalenderdae uitbetaal word. Uitbetaling geskied op die basis van Totale Koste vir Indiensneming (TKVI) volgens heersende wetgewing.
Jaarlikse verlof. 4.4.1 Die tentmaker is geregtig op twee-en-veertig (42) kalenderdae jaarlikse verlof teen volle betaling vir elke voltooide twaalf (12) maande tydperk, xxxx bepaal in die Kerkorde (2015 – xxxx gewysig) en xxxx verder omskryf in die personeelbeleid. Die verlof word pro-rata bereken ooreenkomstig die werksdae gewerk. 4.4.2 Op enige stadium mag slegs 21 kalenderdae opgehoop word, waarna alle verdere opgehoopte verlof xxx verval.
Jaarlikse verlof. 4.1 Die Xxxx xxx 'n werknemer die volgende jaarlikse werksdae xxxxxx in 'n verlofsiklus toestaan: 4.1.1 Vier-en-twintig (24) dae vir 'n vyfdag werker; en 4.1.2 Sewe-en-twintig (27) dae vir 'n sesdag werker 4.2 n Werknemer word verplig om in elke verlofsiklus xxxx volg verlof te neem: 4.2.1 n vyfdag xxxxxx xxx 'n minimum van sestien (16) xxx xxxxxx neem; en 4.2.2 n sesdag xxxxxx xxx 'n minimum van negentien neem (19) dae neem. 4.3 Vakansieverlof mag opgehoop word tot 'n maksimum van agt-en-veertig (48) dae. 4.3.1 Verlofdae meer as agt-en-veertig (48) wat weens operasionele vereistes of weens siekteverlof nie geneem kan word nie, mag aan die werknemer uitbetaal word ses maaande na die einde van die verlofsiklus. 4.3.2 Verlofdae meer as agt-en-veertig (48) xxx slegs uitbetaal word, indien die werker alle verpligte verlof van 16 of 19 xxx xxxx in 5.2.1 of 5.2.2 genoem, geneem het en hy/sy kan bewys xxxxx van aansoek om verlof wat afgekeur is. Die afkeuring van verlof moet om aanvaarbare opersionele redes wees. 4.3.3 Indien 'n werknemer versuim of xxxxx xx verlofdae te neem wat 48 dae xxx oorskry, xxx daardie dae ses maande na die einde van die verlofsiklus verval.
Jaarlikse verlof. Die werknemer is op drie weke verlof per jaar geregtig. Die werknemer xxx betaal word vir die dae wat hy/sy andersins sou gewerk het. Die partye xxx, onderhewig aan die toepaslike wetgewing, ooreenkom wanneer die verlof geneem word.
Jaarlikse verlof. 8.1 Werknemers op Posvlak 1 tot Posvlak 11 is geregtig op vier en twintig (24) werkdae verlof per jaar en werknemers op Posvlak 12 tot Posvlak 19 is geregtig op twintig (20) werkdae verlof per jaar of xxxx omskryf deur die WBDV en, waar van toepassing, een (1) werkdag verlof vir elke 17 dae gewerk. Indien die aanstelling vir ’n korter tydperk as 12 maande is, xxx die jaarlikse verlof kragtens die bepalings van Artikels 40(b) en (c) van die WBDV op ’n pro rata-grondslag bereken word. 8.2 Die Werknemer moet skriftelik om verlof aansoek doen en mag slegs verlof neem op ‘n tyd wat vir die Universiteit sowel as die Werknemer aanvaarbaar is. 8.3 Die Werknemer is nie geregtig op betaling in plaas van verlof nie.
Jaarlikse verlof. 7.1.1 Die WERKNEMER is geregtig op 21 (een-en-twintig) opeenvolgende dae verlof teen volle betaling vir elke jaarlikse verlofsiklus. 7.1.2 Die genoemde verlof saldeur die WERKGEWER geïmpliseer word vanaf 'n datum wat te eniger tyd gedurende die 12 maande siklus deur hom/haar bepaal word, maar nie later nie as ses maande na die voltooiing van 'n 12 maande tydperk nie. 7.1.3 By beëindiging van die WERKNEMER se diens moet die WERKGEWER aan die WERKNEMER sy/haar volle vergoeding betaal ten opsigte van enige verlof wat opgeloop het, maar nie aan hom/haar toegestaan is voor die datum van beëindiging van die diens nie.
Jaarlikse verlof. 7.1.1 Die WERKNEMER is geregtig op 21 (EEN EN TWINTIG) opeenvolgende dae verlof in ‘n jaarlikse verlof siklus. 7.1.2 Die verlof xxx xxxx die WERKGEWER toegestaan word vanaf ‘n datum xxxx xxxx xxx / xxxx bepaal ter enige tyd maar nie later as 6 (SES) maande na die voltooiing van die 12 (TWAALF) maande verlof siklus nie. 7.1.3 By beëindiging van die WERKNEMER se xxxxx xxx die WERKGEWER aan die WERKNEMER sy / haar volle salaris betaal ten opsigte van xxxxxx wat die WERKNEMER toegeval het maar nie aan hom / haar toegestaan is voor die datum van beëindiging van diens nie. 7.1.4 Die WERKNEMER is nie geregtig om verlof op te hoop nie en verbeur alle verlof nie geneem nie.