Verpligte eerste bedrag betaalbaar (Wonings onbewoon) Voorbeeld Klousules

Verpligte eerste bedrag betaalbaar (Wonings onbewoon). Indien enige eiendom hierkragtens verseker nie permanent as 'n woonhuis gebruik word en as sodanig bewoon word nie, sal die versekerde verantwoordelik wees vir die eerste R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand) ten opsigte van iedere en elke gebeurtenis wat tot 'n eis ingevolge onderafdeling A - Eiendom aanleiding gee waarvan die oorsaak ontstaan het terwyl die eiendom onbewoon was. Onbewoon vir die doeleindes van hierdie voorwaarde beteken xxxxxx xxxxx wat daarin woon of die versekerde eiendom gebruik met die versekerde se toestemming vir ten minste 30 (dertig) opeenvolgende dae. 14.
Verpligte eerste bedrag betaalbaar (Wonings onbewoon). In die geval van die inhoud van onbewoonde eiendom onder hierdie afdeling verseker xxx die versekerde verantwoordelik wees vir die eerste R1 500 (eenduisend vyfhonderd rand) van xxxx xxx ten opsigte van gevare 1 tot 9 van onderafdeling A - Eiendom. 10.
Verpligte eerste bedrag betaalbaar (Wonings onbewoon). In die geval van die inhoud van onbewoonde eiendom onder hierdie afdeling verseker xxx die versekerde verantwoordelik wees vir die eerste R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand) van xxxx xxx ten opsigte van gevare 1 tot 9 van onderafdeling A - Eiendom. Onbewoon vir die doeleindes van hierdie voorwaarde beteken xxxxxx xxxxx wat daarin woon of die versekerde eiendom gebruik met die versekerde se toestemming vir ten minste 30 (dertig) opeenvolgende dae. 10.