Versameling. (a) Seëls Indien ‘n seëlversameling in die bylae omskryf is om ingesluit xx xxxx: (i) xxx die maatskappy slegs aanspreeklik wees indien een of meer voltooide bladsye van die versameling verloor of beskadig is (ii) die maatskappy se aanspreeklikheid vir enige enkele xxxx xxx nie tweederde van die waarde xxxx vermeld in enige huidige erkende katalogus tot en met R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) enige enkele xxxx oorskry nie (b) Munte Indien ‘n muntversameling in die bylae omskryf word om ingesluit te xxxx xxx die maatskappy nie aanspreeklik wees nie vir (i) huidige muntstukke (ii) meer as R7 500 (seweduisend vyfhonderd rand) vir enige enkele muntstuk nie. 3.
Versameling