Common use of Versekerde bedrae blanko gelaat in bylae Clause in Contracts

Versekerde bedrae blanko gelaat in bylae. Indien die versekerde bedrag, skadeloosstellingsperk of vergoeding in ‘n bylae van hierdie polis: (i) blanko gelaat word of geen bedrag daarteenoor aangegee word nie (ii) aangegee word as nul, as nie van toepassing nie, as nie gedek nie of as geen skadeloosstelling xxxxxxx xxx beteken dit dat die Omskrewe gebeurtenis of omstandigheid wat in die bylae vermeld word nie deur die polis verseker word nie.

Appears in 2 contracts

Samples: Insurance Policy, Insurance Agreement

Versekerde bedrae blanko gelaat in bylae. Indien die versekerde bedrag, skadeloosstellingsperk of vergoeding in ‘n bylae van hierdie polis: (i) blanko gelaat word of geen bedrag daarteenoor aangegee word nie (ii) aangegee word as nul, as nie van toepassing nie, as nie gedek nie of as geen skadeloosstelling skade- loosstelling xxxxxxx xxx beteken dit dat die Omskrewe gebeurtenis of omstandigheid wat in die bylae vermeld word nie deur die polis verseker word nie.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Policy

Versekerde bedrae blanko gelaat in bylae. Indien die versekerde bedrag, skadeloosstellingsperk of vergoeding in ‘n bylae van hierdie polis: (ia) blanko gelaat word of geen bedrag daarteenoor aangegee word nie; (iib) aangegee word as nul, as nie van toepassing nie, as nie gedek nie of as geen skadeloosstelling xxxxxxx xxx xxx; beteken dit dat die Omskrewe omskrewe gebeurtenis of omstandigheid wat in die bylae vermeld word nie deur die polis verseker word nie.

Appears in 1 contract

Samples: Kommersiële Versekering

Versekerde bedrae blanko gelaat in bylae. Indien die versekerde bedrag, skadeloosstellingsperk skadeloossteilingsperk of vergoeding in ‘n bylae van hierdie polis: (ia) blanko gelaat word of geen bedrag daarteenoor aangegee word nie. (iib) aangegee word as nul, as nie van toepassing nie, as nie gedek nie of as geen skadeloosstelling xxxxxxx xxx xxx; beteken dit dat die Omskrewe omskrewe gebeurtenis of omstandigheid wat in die bylae vermeld word nie deur die polis verseker word nie.

Appears in 1 contract

Samples: Huishoudelike Versekering

Versekerde bedrae blanko gelaat in bylae. Indien die versekerde bedrag, skadeloosstellingsperk of vergoeding in n bylae van hierdie polis: (i) blanko gelaat word of geen bedrag daarteenoor aangegee word nie; (ii) aangegee word as nul, as nie van toepassing nie, as nie gedek nie of as geen skadeloosstelling xxxxxxx xxx xxx; beteken dit dat die Omskrewe omskrewe gebeurtenis of omstandigheid wat in die bylae vermeld word nie deur die polis verseker word nie.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Agreement