Eisevoorbereidingskoste Voorbeeld Klousules

Eisevoorbereidingskoste. Behoudens die voorwaardes xxxx vervat in Algemene voorwaarde 7 xxx die maatskappy aanspreeklik wees vir eisevoorbereidingskoste wat beteken alle redelike koste en uitgawes aangegaan by die verkryging, opstel en/of voorlegging van inligting, bewyse en verklarings xxxx vereis mag word Met dien verstande dat: die maatskappy se aanspreeklikheid nie R15 000 (vyftienduisend rand) plus die bedrag wat in die bylae by elke afdeling teenoor ‘n item vir bykomende eisevoorbereidingskoste vermeld word, xxx oorskry nie. 16.
Eisevoorbereidingskoste. Die versekering word ingevolge elke afdeling van hierdie polis uitgebrei om alle koste in te sluit wat die versekerde redelikerwys aangegaan het om enige besonderhede te verstrek en te sertifiseer wat ingevolge algemene voorwaarde 6 deur die versekeraar vereis word of om die bedrag van enige eis xx xxxxx, met dien verstande dat die aanspreeklikheid van die versekeraar vir sodanige koste ten opsigte van enige enkele eis ingevolge 'n spesifieke afdeling hoogstens R1 000 of 10 persent van die versekerde bedrag of skadeloosstellingsperk van die item wat geraak word, wat ook al die minste is, beloop plus die bedrag wat in die bylae by elke afdeling teenoor ‘n item vir bykomende eisevoorbereidingskoste vermeld word. B. Betalings op rekening Ten opsigte van enige afdeling waar bedrae wat van die versekeraar verhaalbaar is, hangende die afhandeling van enige eis vertraag word, mag betalings op rekening na goeddunke van die versekeraar, indien vereis, aan die versekerde gedoen word. C. Eerste bedrag betaalbaar Behalwe waar spesifiek in enige afdeling daarvoor voorsiening gemaak word, word die bedrag wat betaalbaar is ingevolge hierdie polis/afdeling ten opsigte van elke verlies, skade of aanspreeklikheid verminder met die eerste bedrag betaalbaar wat in die bylae vir die toepaslike omskrewe gebeurtenis aangetoon word. D. Lede Waar die woord “direkteur” gebruik word, word dit geag “lid” in te sluit indien die versekerde ‘n beslote korporasie is. E. Aanspreeklikheid ingevolge meer as een afdeling Die versekeraar is nie ingevolge meer as een afdeling van hierdie polis aanspreeklik nie vir dieselfde aanspreeklikheid, verlies of skade wat uit een voorval voortspruit en wat dieselfde aanspreeklikheid, verlies of skade behels. F. Betekenis van woorde Die bylae, enige endossemente daarop en die polisbewoording word saamgelees as een dokument en enige woord of uitdrukking waaraan ’n spesifieke betekenis in enige xxxx daarvan toegeken word, dra die betekenis waar dit ook al mag voorkom. G. Premiebetaling Premie is betaalbaar voor of op die aanvangs- of hernuwingsdatum na gelang van die geval. Die versekeraar is nie verplig om premie te aanvaar wat na die aanvangs- of hernuwingsdatum, na gelang van die geval, by hom ingedien word nie maar kan dit wel doen op voorwaardes wat na sy uitsluitlike goeddunke bepaal word. X. Xxxxx gehou Indien die versekeraar 'n risiko gedek xxx, xxx hy nie 'n eis afwys omrede daar nie op die premie ooreengekom is nie. I. Versekerde bedrae blanko ge...
Eisevoorbereidingskoste. Die versekering word ingevolge elke afdeling van hierdie polis uitgebrei om alle koste in te sluit wat die versekerde redelikerwys aangegaan het om enige besonderhede te verstrek en te sertifiseer wat ingevolge Algemene voorwaarde 6 deur die versekeraar vereis word of om die bedrag van enige eis xx xxxxx, met dien verstande dat die aanspreeklikheid van die versekeraar vir sodanige koste ten opsigte van enige enkele eis ingevolge ‘n spesifieke afdeling hoogstens R1 000 of 10 persent van die versekerde bedrag of skadeloosstellingsperk van die item wat geraak word, wat ook al die minste is, beloop plus die bedrag wat in die bylae by elke afdeling teenoor ‘n item vir bykomende eisevoorbereidingskoste vermeld word. 2.