Common use of Woordomskrywings Clause in Contracts

Woordomskrywings. Hernuwingsjaar: die periode vanaf dag van aansluiting as lid tot en met 365 dae daarna. Implementering: bespreking van terme en voorwaardes van dienskontrakte, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en toepaslike wetgewing met werkgewer en werknemers, sodat die lid in alle opsigte voldoen aan die vereistes van die lid se toepaslike sektor / Bedingingsraad. Inligtingsessie: pro-aktiewe opleiding met betrekking tot alle fasette van die werkgewer se toepaslike sektor / Bedingingsraad. Dienskontrakte, salarisstrokies, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en pro-forma arbeidsreg dokumentasie (waarskuwings, ultimatums, ensovoorts) xxx verskaf en verduidelik word. Lid: die werkgewer wat aansoek om lidmaatskap doen en deur die LWO aanvaar word. Lidmaatskap vestig by uitreiking van ’n lidnommer. Lidmaatskap pakkette: die onderskeie pakkette wat die LWO aanbied aan lede. Die onderskeie voordele en tariewe word aangeheg by hierdie ooreenkoms. Voordele en tariewe kan van tyd tot tyd aangepas word. LWO Werkgewersorganisasie (die LWO): ‘n geregistreerde werkgewersorganisasie kragtens Artikel 96(7) van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet nommer 66 van 1995, xxxx gewysig, met registrasienommer LR2/6/3/271, hierin verder xx xxxxxx as “die LWO”. Regsbystandfondsdekking: dekking vir kostes wat betaal word vanuit die LWO Regsbystandfonds vir kostes (onder andere vir xxxx- en verblyfkostes en tyd bestee) ten opsigte van KVBA-, Bedingingsraad- en Arbeidshof aangeleenthede vir lede wat daarvoor kwalifiseer. Werkgewersorganisasie: enige aantal werkgewers wat met mekaar geassosieer is met die doel, hetsy op sigself of saam met ander doeleindes, om verhoudinge tussen werkgewers en werknemers of vakbonde te reël. Werkgewer: enige persoon (hetsy ’n natuurlike of regspersoon) wat enige persoon aanstel xxxxxxxx ’n dienskontrak. In die geval van ’n regspersoon, sluit dit ‘n opvolger, erfgenaam of genomineerde van die werkgewer in. Werknemer: enige persoon, xxxxxxx 'n onafhanklike kontrakteur, wat vir enige xxxxx xxxxxxx werk en wat besoldiging ontvang of geregtig is daarop om besoldiging te ontvang en enige persoon wat op enige wyse help om die besigheid van 'n werkgewer voort te sit of te bedryf.

Appears in 1 contract

Samples: Lidmaatskap Ooreenkoms

Woordomskrywings. Hernuwingsjaar: die periode vanaf dag van aansluiting as lid tot en met 365 dae 12 (twaalf) maande daarna. Implementering: bespreking van terme en voorwaardes van dienskontrakte, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en toepaslike wetgewing met werkgewer en werknemers, sodat die lid in alle opsigte voldoen aan die vereistes van die lid se toepaslike sektor / Bedingingsraad. Inligtingsessie: pro-aktiewe proaktiewe opleiding met betrekking tot alle fasette van die werkgewer se toepaslike sektor / Bedingingsraad. Dienskontrakte, salarisstrokies, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en pro-forma arbeidsreg dokumentasie (waarskuwings, ultimatums, ensovoorts) xxx verskaf en verduidelik word. Lid: die natuurlike persoon of regsentiteit wat as werkgewer optree en wat aansoek om lidmaatskap doen en deur die LWO aanvaar word. Lidmaatskap vestig by uitreiking van n lidnommer. Lidmaatskap pakkette: die onderskeie pakkette wat die LWO aanbied aan lede. Die onderskeie voordele en tariewe word aangeheg by hierdie ooreenkoms. Voordele en tariewe kan van tyd tot tyd aangepas word. LWO Werkgewersorganisasie (die LWO): ‘n geregistreerde werkgewersorganisasie kragtens Artikel 96(7) van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet nommer 66 van 1995, xxxx gewysig, met registrasienommer LR2/6/3/271, hierin verder xx xxxxxx as “die LWO”. Regsbystandfondsdekking: dekking vir kostes wat betaal word vanuit die LWO Regsbystandfonds vir kostes (onder andere vir xxxx- en verblyfkostes en tyd bestee) ten opsigte van KVBA-, Bedingingsraad- en Arbeidshof aangeleenthede vir lede wat daarvoor kwalifiseer. Werkgewersorganisasie: enige aantal werkgewers wat met mekaar geassosieer is met die doel, hetsy op sigself of saam met ander doeleindes, om verhoudinge tussen werkgewers en werknemers of vakbonde te reël. Werkgewer: enige persoon (hetsy n natuurlike persoon of regspersoonregsentiteit) wat enige persoon aanstel xxxxxxxx n dienskontrak. In die geval van n regspersoonnatuurlike persoon, sluit dit ‘n opvolger, erfgenaam of genomineerde van die werkgewer in. Werknemer: enige persoon, xxxxxxx 'n onafhanklike kontrakteur, wat vir enige xxxxx xxxxxxx werk en wat besoldiging ontvang of geregtig is daarop om besoldiging te ontvang en enige persoon wat op enige wyse help om die besigheid van 'n werkgewer voort te sit of te bedryf.

Appears in 1 contract

Samples: Lidmaatskap Ooreenkoms