Aardbewing Voorbeeld Klousules

Aardbewing. Nieteenstaande enigiets strydigs vervat in onderafdeling A - Eiendom gevaar 2, word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat dit gewysig is xx xxxx volg xx xxxx: “2. aardbewing met uitsluiting van enige verlies of skade (behalwe verlies of skade deur brand) wat uit enige mynbedrywighede voortspruit”. 6.
Aardbewing. Vernietiging of skade deur brand of andersins van of aan die versekerde eiendom regstreeks veroorsaak deur aardbewing met die uitsluiting van enige verlies of skade (behalwe verlies of skade deur brand) wat regstreeks of onregstreeks uit enige mynbedrywighede voortspruit. 3.