Diensbeëindiging. Dit staan elk van die partye vry om hierdie ooreenkoms gedurende die eerste ses maande met een week xxxxxx xx beëindig, of met vier xxxx xxxxxx daarná. Indien die Werknemer geletterd is, xxx xxxxxx per brief geskied. Indien die Werknemer ongeletterd is, xxx die kennisgewing en diensbeëindiging deur of namens die Werkgewer aan die Werknemer verduidelik word. By kennis van diensbeëindiging, in die geval waar die Werkgewer huisvesting aan die Werknemer verskaf, moet die Werknemer toegelaat word om ’n maand lank in die huisvesting aan xx xxx. Die werkgewer is geregtig om hierdie ooreenkoms sonder kennisgewing te beëindig indien die Werknemer skuldig is aan 'n oortreding wat volgens die dissiplinêre beleid summiere ontslag regverdig en nadat die voorgeskrewe prosedure nagekom is. Die diensverhouding word outomaties beëindig wanneer die Werknemer die aftreeouderdom van ............. bereik. Indien die Werknemer se dienstydperk verleng word xxx dit slegs per vastetermyn-kontrak wees.
Appears in 3 contracts
Samples: Employment Agreement, Employment Agreement, Employment Agreement
Diensbeëindiging. Dit staan elk van die partye vry om hierdie ooreenkoms gedurende die eerste ses maande met een week xxxxxx xx beëindig, of met vier xxxx xxxxxx daarná. Indien die Werknemer geletterd is, xxx xxxxxx per brief geskied. Indien die Werknemer ongeletterd is, xxx die kennisgewing en diensbeëindiging deur of namens die Werkgewer aan die Werknemer verduidelik word. By kennis van diensbeëindiging, in die geval waar die Werkgewer huisvesting aan die Werknemer verskaf, moet die Werknemer toegelaat word om ’n maand lank in die huisvesting aan xx xxx. Die werkgewer Werkgewer is geregtig om hierdie ooreenkoms sonder kennisgewing te beëindig indien die Werknemer skuldig is aan 'n oortreding wat volgens die dissiplinêre beleid summiere ontslag regverdig en nadat die voorgeskrewe prosedure nagekom is. Die diensverhouding word outomaties beëindig wanneer die Werknemer die aftreeouderdom van ............. bereik. Indien die Werknemer se dienstydperk verleng word xxx dit slegs per vastetermyn-kontrak wees.
Appears in 1 contract
Samples: Employment Agreement