Siekteverlof Voorbeeld Klousules
Siekteverlof. Die werknemer is geregtig op een honderd-en-twintig (120) kalenderdae siekverlof in elke siklus van drie (3) jaar ▇▇▇▇ bepaal in die Kerkorde (2015, Reglement 16 – ▇▇▇▇ gewysig) en ▇▇▇▇ verder omskryf in die personeelbeleid.
Siekteverlof. Die tentmaker is geregtig op een honderd-en-twintig (120) kalenderdae siekverlof in elke siklus van drie (3) jaar ▇▇▇▇ bepaal in die Kerkorde (2015, Reglement 16 – ▇▇▇▇ gewysig) en ▇▇▇▇ verder omskryf in die personeelbeleid. Die siekteverlof word pro-rata bereken ooreenkomstig die werksdae gewerk.
Siekteverlof. (1) In hierdie Hoofstuk beteken "siekteverlofsiklus" die tydperk van 36 maande diens by dieselfde werkgewer wat onmiddellik volg op-
Siekteverlof. 3.1 Die kerkvergadering of sy gevolmagtigde kan aan ’n predikant siekteverlof met volle lewensonderhoud en toelaes toestaan.
3.1.1 Siekteverlof word bereken teen 60 kalenderdae en word in siklusse van drie jaar toegestaan.
3.1.2 Deeltydse predikante se siekteverlof word per ooreenkoms proporsioneel gelykwaardig met die diensvoordele van ’n voltydse predikant bepaal.
3.1.3 In die geval van oorskryding van toegekende siekteverlof binne ’n siklus van drie jaar, kan ’n predikant kies om beskikbare vakansieverlof aan ▇▇ ▇▇▇▇ vir siekteverlof. Indien geen toegekende siekteverlof of vakansieverlof meer beskikbaar is nie en swak gesondheid steeds verhinder dat diensverpligtinge doeltreffend verrig kan word, kan die predikant aansoek doen vir verdere siekteverlof. Indien die kerkvergadering die aansoek goedkeur, neem die kerkvergadering of sy gevolmagtigde ’n besluit oor vergoeding vir ’n ooreengekome tydperk, en tref gepaste reëlings vir plaasvervangende diens.
3.1.4 By ’n aansoek om siekteverlof vir meer as drie kalenderdae kan die kerkvergadering of sy gevolmagtigde aandring op ’n verslag van ’n geneesheer om te bepaal
3.1.4.1 waarom die predikant nie gesond genoeg is om diens te verrig nie; en
3.1.4.2 hoe lank die afwesigheid na verwagting ▇▇▇ duur alvorens normale diens ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ word.
3.1.5 Die kerkvergadering of sy gevolmagtigde het die reg om op koste van die predikant ’n mediese sertifikaat van ’n geneesheer vir voorlegging aan die kerkvergadering te vereis, voordat siekteverlof goedgekeur word.
3.1.6 Indien die siekteverlof sestig (60) kalenderdae per drie jaar siklus oorskry, word die advies van die ring of sy gevolmagtigde ingewin met die oog op die voortgang van die bediening in die gemeente.
Siekteverlof. Indien die werknemer as gevolg van siekte of besering nie in staat is om ▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇, ▇▇▇ die werknemer op siekteverlof geregtig wees. Gedurende elke siekteverlofsiklus van 36 maande is die werknemer geregtig op ’n hoeveelheid siekteverlof met betaling wat gelyk is aan die aantal dae wat die werknemer normaalweg gedurende ’n tydperk van ses weke sou werk (bv. indien die werknemer vyf dae per week werk, is hy/sy op 30 dae siekteverlof in 36 maande geregtig). Gedurende die eerste ses maande van diens is die werknemer geregtig op een dag se betaalde siekteverlof vir elke 26 dae wat die werknemer gewerk het.
Siekteverlof. Die ▇▇▇▇▇▇▇ is geregtig op siekteverlof in ooreenstemming met die bepalings van Afdeling 22 van die Wet of Basiese Diensvoorwaardes, Wet Nr. 75 van 1997.
Siekteverlof. 5.1 Die ▇▇▇▇ ▇▇▇ 'n werknemer tagtig (80) dae siekteverlof in 'n 3 (drie ) jaar siklus toestaan.
5.2 Die ▇▇▇▇ ▇▇▇ 'n mediese sertifikaat van 'n geregistreerde mediese praktisyn vereis indien die amptenaar vir meer as 2 (twee) agtereenvolgende dae siekverlof geneem het.
5.3 Daar word verder nie van die Raad verwag om 'n werknemer te betaal indien 'n werknemer gedurende 'n 8 week tydperk by meer as twee geleenthede afwesig was sonder 'n mediese sertifikaat wat verklaar dat hy/sy nie in staat was om ▇▇ ▇▇▇▇ vir die duur van sy/haar afwesigheid op grond van 'n siekte of besering nie.
Siekteverlof. Die deeltydse leraar is geregtig op een honderd-en-twintig (120) kalenderdae siekverlof in elke siklus van drie (3) jaar ▇▇▇▇ bepaal in die geldende Kerkorde-reglement en ▇▇▇▇ verder omskryf in die personeelbeleid. Die siekteverlof word pro-rata bereken ooreenkomstig die werksdae gewerk.
Siekteverlof. Elke vennoot is geregtig op 10 werksdae siektevelof per jaar of op ‘n tydperk van 30 werksdae siekteverlof per elke 3 jaa siklus, met behoud van ▇▇ ▇▇▇▇▇ trekking teen winste of salaries na gelang van die geval.
Siekteverlof. 9.1 Die Werknemer is geregtig op 14 kalenderdae siekteverlof per jaar of ▇▇▇▇ omskryf deur die WBDV en waar van toepassing een (1) dag siekteverlof teen volle vergoeding vir elke 26 kalenderdae wat hy/sy in diens van die Universiteit is. Indien die aanstelling vir ’n korter tydperk as 12 maande is, word siekteverlof op ’n pro rata-grondslag bereken.
9.2 Vir enige afwesigheid van werk vir 'n tydperk van meer as twee opeenvolgende dae of meer as twee geleenthede in 'n tydperk van agt (8) weke, moet die Werknemer 'n mediese sertifikaat, onderteken deur 'n geregistreerde mediese praktisyn, indien wat sertifiseer dat die Werknemer as gevolg van siekte of besering nie geskik was vir werk vir die tydperk van die Werknemer se afwesigheid nie.
9.3 Die Werknemer moet die Universiteit van sy/haar afwesigheid vergewis op die eerste ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇/▇▇▇▇ afwesigheid en voor 09:00 op daardie dag.
